Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Gediggie Vir Julle
'n Gediggie Vir Julle [boodskap #89131] Ma, 12 Januarie 2004 13:59 na volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
I have been approached by (Poet Laurate), die wonderwaarlikke
Dingus to contribute more in the way of gediggies, so here we
go.... (I know you'll like this one). I got the idea from the
vet tannie in Canada - dankie)

Nomzamo Winnie Madikazela-Mandela
=================================

O koningin
Moeder van alle afrika
Die boere se moeder
Vat die afrikaners in die boesem in
Soen hulle vir afrika

u sterk pyramied van wonderlikheid
Kyk oor die boer se gewese volk en huil
Vir eensaamheid en gisters se lafhartigheid
Skop die klippe van die lewe
Op pad na die vuur van naby

Spoeg jou witte krom bekke
Hard in die bees se maag
Van vuil en kruipende mense voor
Julle vieslikke stem se asem ruik
Soos die hel se siekte slaag

Die moeder lag vir die bewende klomp
What after die huining sit
Bokommerd van die swak beplanning
Dromme lui kwaad vir julle
Die leeu brul die vuur aan die gang

Van die stem gaan mense vlieg
Gestoot op hoog na god se sitplek
Winnie stuur hulle reg na bo
Tande kou vir die boere kop
Hulle saak is nou by n ander tyd

Nude Raider (2004)

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
Re: 'n Gediggie Vir Julle [boodskap #89133 is 'n antwoord op boodskap #89131] Ma, 12 Januarie 2004 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Nude Raider wrote
> I got the idea from the
> vet tannie in Canada - dankie)

Hou op om vir my as "vet" te
beskryf. Ek hou op om soliede
kos na een-uur in die middel van
die dag te eet, en is SLANK.

Tant Hessie, die slanke van Helsdingen.
Jammer Tannie [boodskap #89138 is 'n antwoord op boodskap #89133] Ma, 12 Januarie 2004 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Van nou af is tannie maer.

Nude Raider

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
Re: 'n Gediggie Vir Julle [boodskap #89149 is 'n antwoord op boodskap #89131] Di, 13 Januarie 2004 04:16 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
A wonderful piece of literature - superb!

Although my personal feeling is that one of your earlier
works of literal art is actually superior, namely "Klara Mahola".

I find that one gets a true feeling for the psyche of the boere
folk as well as what they stood for in those frightengly
dark days from about 1948 till 1994.

As a man with a deep passion for the afrikaans verse,
I appreciate the accuracy with which you portray the
boere/afrikaaner - ever so delicate in unfolding the truth.

Keep up the outstanding work.

Sincerely,

Dingus.
Afrikaans poet without portfolio or brains etc.

"Nude Raider" skryf in boodskap news:ADDDCMIE37998.6243171296@anonymous.poster...
> I have been approached by (Poet Laurate), die wonderwaarlikke
> Dingus to contribute more in the way of gediggies, so here we
> go.... (I know you'll like this one). I got the idea from the
> vet tannie in Canada - dankie)
>
> Nomzamo Winnie Madikazela-Mandela
> =================================
>
> O koningin
> Moeder van alle afrika
> Die boere se moeder
> Vat die afrikaners in die boesem in
> Soen hulle vir afrika
>
> u sterk pyramied van wonderlikheid
> Kyk oor die boer se gewese volk en huil
> Vir eensaamheid en gisters se lafhartigheid
> Skop die klippe van die lewe
> Op pad na die vuur van naby
>
> Spoeg jou witte krom bekke
> Hard in die bees se maag
> Van vuil en kruipende mense voor
> Julle vieslikke stem se asem ruik
> Soos die hel se siekte slaag
>
> Die moeder lag vir die bewende klomp
> What after die huining sit
> Bokommerd van die swak beplanning
> Dromme lui kwaad vir julle
> Die leeu brul die vuur aan die gang
>
> Van die stem gaan mense vlieg
> Gestoot op hoog na god se sitplek
> Winnie stuur hulle reg na bo
> Tande kou vir die boere kop
> Hulle saak is nou by n ander tyd
>
>
> Nude Raider (2004)
>
> --
> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>
Vorige onderwerp: Re: Boers and Planks
Volgende onderwerp: Vliegtuigkaartjies...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:52:26 MGT 2024