| IDIOOM: [boodskap #8880] |
Di., 25 Maart 1997 00:00  |
KLAASVAKIE
Boodskappe: 53 Geregistreer: Oktober 1996
|
Volle Lid |
|
|
Xfiles sê:
"Jy hou jouself vir die gek" , slaper
Xfiles
-------------------------oOo--------------------
Ek verskil met jou, indien mense ophou om negatiewe betekenis aan doodgewone woorde te heg, en dit negatief te gebruik, sal die wêreld 'n beter plek wees. Net soos idiome begin deur een mens wat dit meer as een maal gebruik, so ontstaan negatiewiteit ook.
JHV
|
|
|
|
|
|
| Re: IDIOOM: [boodskap #8914 is 'n antwoord op boodskap #8880] |
Vr., 28 Maart 1997 00:00  |
Andrzej Dabrowka
Boodskappe: 1 Geregistreer: Maart 1997
|
Junior Lid |
|
|
Beste KLAASVAKIE
> indien mense ophou om negatiewe betekenis aan doodgewone woorde te heg, en
dit negatief te >gebruik, sal die wêreld 'n beter plek wees. Net soos
idiome begin deur een mens wat dit meer as >een maal gebruik, so ontstaan
negatiewiteit ook.
- het is niet de taal die de negativiteit schept, maar de relaties tussen
mensen. Mensen (wij allemaal) hebben blijkbaar de negatieve betekenissen
(woorden) nodig. Let wel: ook om zich tegen de slechtere en sterkere mensen
te verdedigen.
Andrzej
|
|
|
|