| Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89111] |
Ma., 12 Januarie 2004 08:58  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
vliegtuigkaartjies uit SA?
Max____________________________
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89122 is 'n antwoord op boodskap #89111] |
Ma., 12 Januarie 2004 12:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy sal na SAL, Nationwide, Comair en Laula se webblaaie moet gaan
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
> vliegtuigkaartjies uit SA?
>
> Max____________________________
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89166 is 'n antwoord op boodskap #89156] |
Di., 13 Januarie 2004 12:47  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die rede is omdat sekere sterk reisagente aan die begin van die jaar 'n
aantal sitplekke per vlug opkoop teen 'n diskontoprys en dit dan teen 'n
effense wins deurgee aan die reisiger, en die lugdiens nie hul weg oopsien
om aan enige privaatreisiger enige diskonto toe wil staan nie.
--
Annette
"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0401130041.4c6b3392@posting.google.com...
> Probeer http://www.flightcentre.co.za/
>
> Laas toe ek hulle gebruik het was hulle koste goedkoper vir SAl vlugte
> na Dubai gee as wat SAL self kon gee Go figure!
>
> Cheers
> Lou
>
> "Max" wrote in message
news:...
>> Dankie TJ.
>>
>> Daai yahoo site is vrekduur. Die etravel een is goedkoper.
>>
>> Dit was presies waarna ek gesoek het.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bttqt6$rbp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>
http://edit.travel.yahoo.com/config/ytravel?source=YG&re sform=YahooFlightsR
>>> gee vir jou dieselfde soort rekenaar, maar met internasionale lugrederye.
>>> Hoop dit help.
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bttqhv$r9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> www.etravel.co.za gee vir jou 'n paar opsies/antwoorde dan kan jy
die
>> prys
>>>> van verskillende lugrederye vergelyk, maar ek weet nie of dit is wat
jy
>> soek
>>>> nie.
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
>>>> > vliegtuigkaartjies uit SA?
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
|
|
|
|