| ANC se Verkiesingsmanifes [boodskap #89104] |
Ma., 12 Januarie 2004 08:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder waar mens hulle 1994 verkiesingsmanifes in die hande kan kry, want
ek is seker dit is amper woord vir woord dieselfde storie.
Huise vir almal
Werkloosheid wat besweer word
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: ANC se Verkiesingsmanifes [boodskap #89121 is 'n antwoord op boodskap #89108] |
Ma., 12 Januarie 2004 12:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag dankie man - ek gaan die oue en die nuwe uitdruk, en elke sin onderstreep
wat by die een voorkom en nie die ander nie.
Ek dink nie ek gaan baie onderstreep nie.
--
Annette
>
|
|
|
|