Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Opsoek na 'n Bollie
Opsoek na 'n Bollie [boodskap #88938] |
Thu, 08 January 2004 00:08  |
Albert[2]
Boodskappe: 2 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi daar,
Ek is nou al 'n geruime tyd opsoek na 'n Bollie. Ja, dit is die
tydskrif wat saam met die Huisgenoot verskyn het, maar ek is opsoek na
die Bollie wat apart verskyn het, voor dit deel geword het van
Huisgenoot. Dit was iets wat ek as kind baie geniet het en wil ek
graag een besit . . . enige raad, hulp, advies . . . of dalk 'n Bollie
. . .
Tot later
Albert
|
|
|
|
Re: Opsoek na 'n Bollie [boodskap #89078 is 'n antwoord op boodskap #88986] |
Sun, 11 January 2004 22:24  |
Albert[2]
Boodskappe: 2 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie, maar ai . . . dit is nie wat ek gesoek het nie . . .
"Spencer" skryf in boodskap news:...
> Die naaste bollie wat jy hier sal kry is een wat rond dryf in rioolpype. Hy
> noem homself "Nude Raider".
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:17:35 UTC 2025
|