Liefdevolle sportmanne [boodskap #88990] |
Fri, 09 January 2004 08:28 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In eergister se Argus 'n groot kleurfoto van twee sokkerspelers wat mekaar
vol op die mond soen nadat 'n doel aangeteken is.
Hoekom is ons rugbyspelers so stug, of is hulle jaloers op die wat punte
aanteken?
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #89035 is 'n antwoord op boodskap #89012] |
Sat, 10 January 2004 06:44 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet jy van die geval in in Aussie se 'football' waar die een ou 'n truuk op
die ander speel en sy vinger in 'n ou se hol druk in 'n krisisoomblik om so
sy aandag af te lei? Die ou was 'n legende in die sport toe die spulletjie
bekendraak. Ek kan die name nie onthou nie. Nou weet ek ook hoekom mans
en vroumense nie saam rugby speel nie!
"Annette" skryf in boodskap news:btmc6n$mp3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Een rugbyspeler behoort 'n skimskrywer te kry wat vir ons kan sê:))
> Maar kyk, mens kyk mos nie met toe oë rugby nie.
> Ek sien daardie stewige grepe tussen die bene met vaste skrums, en die
> doelbewuste toevallige val in die losskrums sodat die nodige stimulasie kan
> plaasvind met die kamtige woeste gespook om uit te kom.
> Dis hoekom voorspelers, as hulle die bal het, sommer grond toe val al is
> daar nie 'n ander mens naby hom nie - alles vir die regte posisie in die
> losskrum.
> Dis hoekom Geo so trots is op sy snor;))
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:btm8ib$l6e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - wie sal weet wat in die vas- en losskrums aangaan?
>>
>
|
|
|