|
|
|
|
| Re: SA's Poor IT Infrastructure... [boodskap #89001 is 'n antwoord op boodskap #88996] |
Vr., 09 Januarie 2004 12:59  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Vrolik, met graagte!:))
--
Annette
"Glucklich" skryf in boodskap news:fgxLb.5813$qC.3990@bignews3.bellsouth.net...
> Die naam maak nie rerig saak nie, die knaap is net so dof soos jy...
>
> Of was ek eerder sê "Oops hoe lekker het jy nie geslip om jou regte e-mail
> adres op die groep te pos nie"
>
> Ek sal daai adres nou lekker gebruik om "spam" outjies mee te vermaak.
>
> Ek stel voor die hele groep doen dieselfde.
>
>
> Almal !!!! Gebruik asseblef die volgende e-mail address waneer julle met
> "Spam" outjies te doen kry!!!!
> nug...@iname.com
>
|
|
|
|