Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Stadiger voertuie
Stadiger voertuie [boodskap #88898] Wo, 07 Januarie 2004 10:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die AA ondersteun die voornemende besluit van die dept van vervoer om die
spoedgrens in stede van 60 na 50 km/u te verminder.
En hier dog ek dis op die groot paaie waar die spoedgrens 120 is waar al die
erge ongelukke voorkom.
--
Annette
Re: Stadiger voertuie [boodskap #88932 is 'n antwoord op boodskap #88898] Wo, 07 Januarie 2004 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop regtig dat die AA die optimale ratverhouding van voertuie in
oorweging geneem het. Hierdie is 'n foefie om die denkende publiek se aandag
weg te lei van die werklike probleme waarmee die land te doen het. Die ander
foefies was die geen-selfoon-in-die-kar; nie-rook-in-die-openbaar;
plastieksakkies.
Hierdie grapjasse kan nie eens die bestaande verkeersreëls toepas nie -
hoekom maak hulle nie bloot seker dat die huidige spoedgrens van 60km
toegepas word nie?
Re: Stadiger voertuie [boodskap #88934 is 'n antwoord op boodskap #88932] Wo, 07 Januarie 2004 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Of jy nou teen 50 of 60 en met ligte aan "cruise", jou kar gaan nog steeds
daardie slingerende dronkgat nikswerd vrek ry.......
Re: Stadiger voertuie [boodskap #88935 is 'n antwoord op boodskap #88898] Wo, 07 Januarie 2004 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Jan 2004 12:17:29 +0200, "Annette" wrote:

> Die AA ondersteun die voornemende besluit van die dept van vervoer om die
> spoedgrens in stede van 60 na 50 km/u te verminder.
> En hier dog ek dis op die groot paaie waar die spoedgrens 120 is waar al die
> erge ongelukke voorkom.

Neen, waarskynlik is dit nie so nie, Annette. Ek herken daardie
situasie. Dis net dieselfde as ons hier in België gehad het. Dis nou
al 'n paar jare dat ons hier ook van '60 na '50 gegaan het en hulle
praat nou al van oorals slegs '30 toe te laat! Dis nou al so in sekere
strate, vernaamlik as daar skole in daardie strate aanwesig is of as
daar winkels is.
Het julle in Suid-Afrika ook al "verkeersdrempels"? Dis hindernisse in
die strate, of verhogings wat jou eenvoudig verplig om stadiger te ry.
Kan baie skadelik wees vir jou motor as jy dan tog te hard ry!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Stadiger voertuie [boodskap #88945 is 'n antwoord op boodskap #88898] Do, 08 Januarie 2004 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek die statistieke reg onthou, dan vind meer as 70% van alle noodlottige
motorongelukke in stedelike gebied plaas. Dis ook interessant om daarop te
let dat as jy 60km/uur ry dan beweeg jy teen 'n tempo van 16,67m per sekonde
[55vt] vorentoe....maw, as jy teen iets bots gaan die nat kolle van jou oë
teen die voorruit sit. Bring jy die spoed na 50 af, dan kom die tempo af
na 13,89m/sek.....'n hele 17%. Dit kan wel 'n groot verskil maak in die
resultate van ongelukke......ek hou nie daarvan nie, maar dit is ongelukkig
so.
Wat my ver meer grief, is die feit dat mense deesdae dink dat jy stop by
'n stopstraat as jy met 'n karlengte oor die streep ry en dan stop.
Aanvanklik het ek gedog dis endemies aan Namibië en die slapper
verkeersbeheer deesdae wat maak dat mense al 'losser' begin bestuur, maar
die afgelope seisoen het ons gesien dat dit maak nie saak of jy van
Windhoek, Pretoria, Kaapstad of Durban is nie, stopstrate word geïgnoreer
asof dit nie bestaan nie! Daarom eintlik, stem ek met jou saam dat die
spoed alleen nie gaan help nie. Hulle sal die bestuurders wat die algemene
verkeersreëls verontagsaam, vasvat.

"Annette" skryf in boodskap news:btgmjj$obi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die AA ondersteun die voornemende besluit van die dept van vervoer om die
> spoedgrens in stede van 60 na 50 km/u te verminder.
> En hier dog ek dis op die groot paaie waar die spoedgrens 120 is waar al die
> erge ongelukke voorkom.
> --
> Annette
>
Re: Stadiger voertuie [boodskap #88946 is 'n antwoord op boodskap #88945] Do, 08 Januarie 2004 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis heel eenvoudig - daar is 'n trokvol regulasies en wette - maar dit word
nie toegepas nie. Om nuwe wette en regulasies te maak is maw 'n
papier-oefening.
Re: Stadiger voertuie [boodskap #88948 is 'n antwoord op boodskap #88945] Do, 08 Januarie 2004 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier word die mense wat by stopstrate stop as daar geen ander verkeer is nie
as sissies gesien:)
Ek sien nou die dag by die Goeie Hoop verkeerslig waar taxis links draai al
is die lig vir hulle rooi, en hulle die wat wel stop betoet, het die
verkeersowerheid stappe geneem - hulle het 'n linksdraai groen pyltjie
aangebring.
Die arme drommels wat op die groen lig afsnel moet maar bedag wees - want
van regs kyk of dit veilig is, is daar nie sprake nie.

Een Robot, Een wetstoepasser!

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffcf0fd.0@news1.mweb.co.za...
> As ek die statistieke reg onthou, dan vind meer as 70% van alle noodlottige
> motorongelukke in stedelike gebied plaas. Dis ook interessant om daarop te
> let dat as jy 60km/uur ry dan beweeg jy teen 'n tempo van 16,67m per sekonde
> [55vt] vorentoe....maw, as jy teen iets bots gaan die nat kolle van jou oë
> teen die voorruit sit. Bring jy die spoed na 50 af, dan kom die tempo af
> na 13,89m/sek.....'n hele 17%. Dit kan wel 'n groot verskil maak in die
> resultate van ongelukke......ek hou nie daarvan nie, maar dit is ongelukkig
> so.
> Wat my ver meer grief, is die feit dat mense deesdae dink dat jy stop by
> 'n stopstraat as jy met 'n karlengte oor die streep ry en dan stop.
> Aanvanklik het ek gedog dis endemies aan Namibië en die slapper
> verkeersbeheer deesdae wat maak dat mense al 'losser' begin bestuur, maar
> die afgelope seisoen het ons gesien dat dit maak nie saak of jy van
> Windhoek, Pretoria, Kaapstad of Durban is nie, stopstrate word geïgnoreer
> asof dit nie bestaan nie! Daarom eintlik, stem ek met jou saam dat die
> spoed alleen nie gaan help nie. Hulle sal die bestuurders wat die algemene
> verkeersreëls verontagsaam, vasvat.
> "Annette" wrote in message
> news:btgmjj$obi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die AA ondersteun die voornemende besluit van die dept van vervoer om die
>> spoedgrens in stede van 60 na 50 km/u te verminder.
>> En hier dog ek dis op die groot paaie waar die spoedgrens 120 is waar al die
>> erge ongelukke voorkom.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Stadiger voertuie [boodskap #88951 is 'n antwoord op boodskap #88948] Do, 08 Januarie 2004 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis wat my so stom die moer in maak is hierdie swartgemaakte vensters. Ek
wil weet of die ou wat my pad gaan kruis, my daremsien aankom.
"Annette" skryf in boodskap news:btiujq$368$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier word die mense wat by stopstrate stop as daar geen ander verkeer is nie
> as sissies gesien:)
> Ek sien nou die dag by die Goeie Hoop verkeerslig waar taxis links draai al
> is die lig vir hulle rooi, en hulle die wat wel stop betoet, het die
> verkeersowerheid stappe geneem - hulle het 'n linksdraai groen pyltjie
> aangebring.
> Die arme drommels wat op die groen lig afsnel moet maar bedag wees - want
> van regs kyk of dit veilig is, is daar nie sprake nie.
>
> Een Robot, Een wetstoepasser!
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ffcf0fd.0@news1.mweb.co.za...
>> As ek die statistieke reg onthou, dan vind meer as 70% van alle
> noodlottige
>> motorongelukke in stedelike gebied plaas. Dis ook interessant om
daarop
> te
>> let dat as jy 60km/uur ry dan beweeg jy teen 'n tempo van 16,67m per
> sekonde
>> [55vt] vorentoe....maw, as jy teen iets bots gaan die nat kolle van jou oë
>> teen die voorruit sit. Bring jy die spoed na 50 af, dan kom die tempo af
>> na 13,89m/sek.....'n hele 17%. Dit kan wel 'n groot verskil maak in die
>> resultate van ongelukke......ek hou nie daarvan nie, maar dit is
> ongelukkig
>> so.
>> Wat my ver meer grief, is die feit dat mense deesdae dink dat jy
stop
> by
>> 'n stopstraat as jy met 'n karlengte oor die streep ry en dan stop.
>> Aanvanklik het ek gedog dis endemies aan Namibië en die slapper
>> verkeersbeheer deesdae wat maak dat mense al 'losser' begin bestuur, maar
>> die afgelope seisoen het ons gesien dat dit maak nie saak of jy van
>> Windhoek, Pretoria, Kaapstad of Durban is nie, stopstrate word geïgnoreer
>> asof dit nie bestaan nie! Daarom eintlik, stem ek met jou saam dat die
>> spoed alleen nie gaan help nie. Hulle sal die bestuurders wat die
> algemene
>> verkeersreëls verontagsaam, vasvat.
>> "Annette" wrote in message
>> news:btgmjj$obi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die AA ondersteun die voornemende besluit van die dept van vervoer om
> die
>>> spoedgrens in stede van 60 na 50 km/u te verminder.
>>> En hier dog ek dis op die groot paaie waar die spoedgrens 120 is waar
al
>> die
>>> erge ongelukke voorkom.
>>> --
>>> Annette
Re: Stadiger voertuie [boodskap #88953 is 'n antwoord op boodskap #88951] Do, 08 Januarie 2004 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van donker vensters gepraat - ek was ook oortuig daarvan dat erg verdonkerde
vensters verbode is - ons eie burgemeester ry in so 'n donker motor rond.
Weliswaar hou haar estuurder binne die snelheidsperk - maar ons onderdane
sou nogal wou effens sien waarmee sy haar besig hou terwyl sy reis:)

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffd1bec.0@news1.mweb.co.za...
> Dis wat my so stom die moer in maak is hierdie swartgemaakte vensters. Ek
> wil weet of die ou wat my pad gaan kruis, my daremsien aankom.
> "Annette" wrote in message
> news:btiujq$368$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier word die mense wat by stopstrate stop as daar geen ander verkeer is
> nie
>> as sissies gesien:)
>> Ek sien nou die dag by die Goeie Hoop verkeerslig waar taxis links draai
> al
>> is die lig vir hulle rooi, en hulle die wat wel stop betoet, het die
>> verkeersowerheid stappe geneem - hulle het 'n linksdraai groen pyltjie
>> aangebring.
>> Die arme drommels wat op die groen lig afsnel moet maar bedag wees - want
>> van regs kyk of dit veilig is, is daar nie sprake nie.
>>
>> Een Robot, Een wetstoepasser!
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ffcf0fd.0@news1.mweb.co.za...
>>> As ek die statistieke reg onthou, dan vind meer as 70% van alle
>> noodlottige
>>> motorongelukke in stedelike gebied plaas. Dis ook interessant om
> daarop
>> te
>>> let dat as jy 60km/uur ry dan beweeg jy teen 'n tempo van 16,67m per
>> sekonde
>>> [55vt] vorentoe....maw, as jy teen iets bots gaan die nat kolle van
jou
> oë
>>> teen die voorruit sit. Bring jy die spoed na 50 af, dan kom die
tempo
> af
>>> na 13,89m/sek.....'n hele 17%. Dit kan wel 'n groot verskil maak in
> die
>>> resultate van ongelukke......ek hou nie daarvan nie, maar dit is
>> ongelukkig
>>> so.
>>> Wat my ver meer grief, is die feit dat mense deesdae dink dat jy
> stop
>> by
>>> 'n stopstraat as jy met 'n karlengte oor die streep ry en dan stop.
>>> Aanvanklik het ek gedog dis endemies aan Namibië en die slapper
>>> verkeersbeheer deesdae wat maak dat mense al 'losser' begin bestuur,
> maar
>>> die afgelope seisoen het ons gesien dat dit maak nie saak of jy van
>>> Windhoek, Pretoria, Kaapstad of Durban is nie, stopstrate word
> geïgnoreer
>>> asof dit nie bestaan nie! Daarom eintlik, stem ek met jou saam dat die
>>> spoed alleen nie gaan help nie. Hulle sal die bestuurders wat die
>> algemene
>>> verkeersreëls verontagsaam, vasvat.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:btgmjj$obi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die AA ondersteun die voornemende besluit van die dept van vervoer
om
>> die
>>>> spoedgrens in stede van 60 na 50 km/u te verminder.
>>>> En hier dog ek dis op die groot paaie waar die spoedgrens 120 is
waar
> al
>>> die
>>>> erge ongelukke voorkom.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Stadiger voertuie [boodskap #88956 is 'n antwoord op boodskap #88953] Do, 08 Januarie 2004 10:32 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens wet is jy iets soos 'n 20% tint toegelaat.....maar wie steur hulle
aan die wet?

"Annette" skryf in boodskap news:btj856$76v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van donker vensters gepraat - ek was ook oortuig daarvan dat erg verdonkerde
> vensters verbode is - ons eie burgemeester ry in so 'n donker motor rond.
> Weliswaar hou haar estuurder binne die snelheidsperk - maar ons onderdane
> sou nogal wou effens sien waarmee sy haar besig hou terwyl sy reis:)
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ffd1bec.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis wat my so stom die moer in maak is hierdie swartgemaakte vensters.
> Ek
>> wil weet of die ou wat my pad gaan kruis, my daremsien aankom.
>> "Annette" wrote in message
>> news:btiujq$368$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier word die mense wat by stopstrate stop as daar geen ander verkeer
is
>> nie
>>> as sissies gesien:)
>>> Ek sien nou die dag by die Goeie Hoop verkeerslig waar taxis links
draai
>> al
>>> is die lig vir hulle rooi, en hulle die wat wel stop betoet, het die
>>> verkeersowerheid stappe geneem - hulle het 'n linksdraai groen pyltjie
>>> aangebring.
>>> Die arme drommels wat op die groen lig afsnel moet maar bedag wees -
> want
>>> van regs kyk of dit veilig is, is daar nie sprake nie.
>>>
>>> Een Robot, Een wetstoepasser!
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3ffcf0fd.0@news1.mweb.co.za...
>>>> As ek die statistieke reg onthou, dan vind meer as 70% van alle
>>> noodlottige
>>>> motorongelukke in stedelike gebied plaas. Dis ook interessant om
>> daarop
>>> te
>>>> let dat as jy 60km/uur ry dan beweeg jy teen 'n tempo van 16,67m per
>>> sekonde
>>>> [55vt] vorentoe....maw, as jy teen iets bots gaan die nat kolle van
> jou
>> oë
>>>> teen die voorruit sit. Bring jy die spoed na 50 af, dan kom die
> tempo
>> af
>>>> na 13,89m/sek.....'n hele 17%. Dit kan wel 'n groot verskil maak
in
>> die
>>>> resultate van ongelukke......ek hou nie daarvan nie, maar dit is
>>> ongelukkig
>>>> so.
>>>> Wat my ver meer grief, is die feit dat mense deesdae dink dat jy
>> stop
>>> by
>>>> 'n stopstraat as jy met 'n karlengte oor die streep ry en dan stop.
>>>> Aanvanklik het ek gedog dis endemies aan Namibië en die slapper
>>>> verkeersbeheer deesdae wat maak dat mense al 'losser' begin bestuur,
>> maar
>>>> die afgelope seisoen het ons gesien dat dit maak nie saak of jy van
>>>> Windhoek, Pretoria, Kaapstad of Durban is nie, stopstrate word
>> geïgnoreer
>>>> asof dit nie bestaan nie! Daarom eintlik, stem ek met jou saam dat
> die
>>>> spoed alleen nie gaan help nie. Hulle sal die bestuurders wat die
>>> algemene
>>>> verkeersreëls verontagsaam, vasvat.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:btgmjj$obi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die AA ondersteun die voornemende besluit van die dept van vervoer
> om
>>> die
>>>> > spoedgrens in stede van 60 na 50 km/u te verminder.
>>>> > En hier dog ek dis op die groot paaie waar die spoedgrens 120 is
> waar
>> al
>>>> die
>>>> > erge ongelukke voorkom.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kom Veilig Tuis
Volgende onderwerp: Italië is die vinnigste land.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:35:53 MGT 2024