Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Olimpiese Spele
Olimpiese Spele [boodskap #88801] |
Mon, 05 January 2004 06:35 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
weer leliewit gaan wees.
:))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88944 is 'n antwoord op boodskap #88915] |
Thu, 08 January 2004 05:41 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Om nie eers te praat van die motorbedryf nie!
"Annette" skryf in boodskap news:bth4l3$1j8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik betaal misdaad!!
> Die hele veiligheidshek en vensterbeveiligignsbedryf,
> korttermynversekeringsbedryf en sekuriteitsfirmabedryf sou op hul knieë
> gewees het as dit nie vir misdaad was nie - nou is bg drie bedrywe onder die
> finansieel sterkstes in die land, en bring miljoene in BTW in vir die staat.
>
> --
> Annette
> "Glucklich" wrote in message
> news:LqSKb.2$pk6.1@bignews6.bellsouth.net...
>>
>>> Snaaks, maar ek het weer gelees dat die inbrake in beide Australië en Kanada
>>> hoër is as in Suid-Afrika? Wat moorde aanbetref is SA wel voor.....miskien
>>> kan ons 'n paar van die oorstuur om die ex-pats wat in hul eie nes sit en
>>> skeit te gaan gas gee?
>>
>> Kannie dit glo nie! Ek wonder maar net hoeveel die SA Polisie jok as hulle
>> die syfers bereken.
>>
>> Ek kan onthou van een Desember wat hulle 4 huise in my straat in
>> Doringkloof Verwoerdburg (Centurion) geplunder het. En dit was 'n kort
>> straat, sowat 16 huise in die straat. Daarna het ons nie weer gewaag om op
>> vakansie te gaan nie. "What a life????"
>>
>> My beste helfte het vir die polisie in SA gewerk en het die kook van daardie
>> syfers eerstehands beleef. So het ek ook baie vriende in die Polisie gehad
>> in SA. Een van hierdie vriende se taak was om inbrake te ondersoek. Op
>> daardie stadium al het hy gesê dis 'n hopelose saak, die "Dockets" kom
>> vinniger in as wat hy kan slagoffers ondervra, "never mind" ondersoek
>> instel. Met ander woorde geen sake word ooit eers regtig ondersoek nie. As
>> hulle op gesteelde goed afkom tydens een of ander patrolie of so iets kry
>> hulle dalk ietsie terug, maar dis 'n druppel in die emmer.
>>
>> As ek so na hierdie goeters kyk dink ek SA is besig om die gesegde "Crime
>> doesn't pay" verkeerd te bewys.
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:36 UTC 2025
|