Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Britse sperma is nie meer goed nie!
Britse sperma is nie meer goed nie! [boodskap #88859] Di, 06 Januarie 2004 12:54 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vandag gelees in my Vlaamse koerant: Engelse vorsers het uitgesoek die
sperma van manlike persone in de U.K. is nie meer goed nie. Die
kwaliteit daarvan is die laaste 10 jare met bykans 30% benede toe
gegaan. Ook in Vlaandere gaan die kwaliteit van die manlike sperma
agteruit. Hier is 'n studie wat uitgewys het dat 40 tot 45 % van die
manne 'n ontoereikende spermaproduksie hê en 1 uit 10 manne is
onvrugbaar.
Waar die manne in die U.K. tien jare gelede nog 87 miljoen
spermatosoïdes in hulle spera had is dit nou gedaal tot 62 miljoen.
Dis 'n vermindering van 30%. Die studie wys uit dat meer en meer
Britse manne vrugbaarheidprobleme hê. Daardie tendens sien ons ook in
België. Hier is 15% van die getroude pare wat daar nie in slaag om op
natuurlike wyse kinders te kry.
Ons nasionale androloog het gesê vyf en twintig jare gelede was daar
slegs 5% van die manne wat toe 'n probleem gehad hê maar nou is daar
reeds 40 tot 45 persent! Dis bykans tien keer meer! Die algemene
onvrugbaarheid het toe gestaan op 1,5 % maar is nou reeds 8-9%. Die
Vlaamse manne het nie minder saadselle nie maar die kwaliteit daarvan
is sorgelik. Daardie saadselle is nie meer so beweeglik en hulle kruip
nie meer so ver nie.
Wat is die rede? Ons ongesonde lewenswyse, milieuvervuiling, skadelike
stowwe in die grond, water en lug en die bio-industrie maak
"hormoonverstoorders" wat maak dat ons minder manlike hormone
produseer. Ook twak, alkohol, vetsug, stress, minder beweging,
spannende klere... Manne kan nog 'n bietjie troost hierin vind: daar
is pilletjies met anti-oestrogeen wat maak dat ons beter sperma kry.
Tog sal daar ná  behandeling daarmee tog nog 'n deel oorbly wat 'n
invitrofertilisatie moet toepas.
Hm.., ek voel me eie vandag so swak en kragteloos! Ek weet nie hoekom!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Britse sperma is nie meer goed nie! [boodskap #88862 is 'n antwoord op boodskap #88859] Di, 06 Januarie 2004 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien daarem dat hier so baie homo's en jeannette rondloop daardie manne
te veel oestrogene het en die vroue te veel testosteron

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:ko9lvv8j1ohk03mtl30khif0lceqchj310@4ax.com...
> Vandag gelees in my Vlaamse koerant: Engelse vorsers het uitgesoek die
> sperma van manlike persone in de U.K. is nie meer goed nie. Die
> kwaliteit daarvan is die laaste 10 jare met bykans 30% benede toe
> gegaan. Ook in Vlaandere gaan die kwaliteit van die manlike sperma
> agteruit. Hier is 'n studie wat uitgewys het dat 40 tot 45 % van die
> manne 'n ontoereikende spermaproduksie hê en 1 uit 10 manne is
> onvrugbaar.
> Waar die manne in die U.K. tien jare gelede nog 87 miljoen
> spermatosoïdes in hulle spera had is dit nou gedaal tot 62 miljoen.
> Dis 'n vermindering van 30%. Die studie wys uit dat meer en meer
> Britse manne vrugbaarheidprobleme hê. Daardie tendens sien ons ook in
> België. Hier is 15% van die getroude pare wat daar nie in slaag om op
> natuurlike wyse kinders te kry.
> Ons nasionale androloog het gesê vyf en twintig jare gelede was daar
> slegs 5% van die manne wat toe 'n probleem gehad hê maar nou is daar
> reeds 40 tot 45 persent! Dis bykans tien keer meer! Die algemene
> onvrugbaarheid het toe gestaan op 1,5 % maar is nou reeds 8-9%. Die
> Vlaamse manne het nie minder saadselle nie maar die kwaliteit daarvan
> is sorgelik. Daardie saadselle is nie meer so beweeglik en hulle kruip
> nie meer so ver nie.
> Wat is die rede? Ons ongesonde lewenswyse, milieuvervuiling, skadelike
> stowwe in die grond, water en lug en die bio-industrie maak
> "hormoonverstoorders" wat maak dat ons minder manlike hormone
> produseer. Ook twak, alkohol, vetsug, stress, minder beweging,
> spannende klere... Manne kan nog 'n bietjie troost hierin vind: daar
> is pilletjies met anti-oestrogeen wat maak dat ons beter sperma kry.
> Tog sal daar ná behandeling daarmee tog nog 'n deel oorbly wat 'n
> invitrofertilisatie moet toepas.
> Hm.., ek voel me eie vandag so swak en kragteloos! Ek weet nie hoekom!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Britse sperma is nie meer goed nie! [boodskap #88872 is 'n antwoord op boodskap #88862] Di, 06 Januarie 2004 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 Jan 2004 13:40:49 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:

> Miskien daarem dat hier so baie homo's en jeannette rondloop daardie manne
> te veel oestrogene het en die vroue te veel testosteron

Wis jy dit kom deur vrouens wat antikonsepsiepille neem? Hulle piepie
en dit kom op die land en dan via die voedingsplante terug by die
mense. Ek het teenwoordig inderdaad die neiging om manne lastig te val
as ek groentes geëet het.

Groete,

Norbert
Re: Britse sperma is nie meer goed nie! [boodskap #88889 is 'n antwoord op boodskap #88859] Wo, 07 Januarie 2004 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit bevestig bloot 'n vermoede wat ons reeds vir eeue koester...
Re: Britse sperma is nie meer goed nie! [boodskap #88892 is 'n antwoord op boodskap #88889] Wo, 07 Januarie 2004 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert Matheuwezen  is tans af-lyn  Norbert Matheuwezen
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:btg8go$io9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit bevestig bloot 'n vermoede wat ons reeds vir eeue koester...

Grins

Groeten,
Norbert, voorsteller nl.regio.vlaanderen
stemming tot eind januari 2004
via CFV news:bt7oa9$s4h$1...@netlx020.civ.utwente.nl
Re: Britse sperma is nie meer goed nie! [boodskap #88893 is 'n antwoord op boodskap #88872] Wo, 07 Januarie 2004 08:07 Na vorige boodskap
Norbert Matheuwezen  is tans af-lyn  Norbert Matheuwezen
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:am2mvvkqokgl0lnarb4cm3b2rlbtl8jkft@4ax.com...
> On Tue, 06 Jan 2004 13:40:49 GMT, "Paul de Dilbeek"
> wrote:
>
>> Miskien daarem dat hier so baie homo's en jeannette rondloop daar die
>> manne te veel oestrogene het en die vroue te veel testosteron
>
> Wis jy dit kom deur vrouens wat antikonsepsiepille neem? Hulle piepie
> en dit kom op die land en dan via die voedingsplante terug by die
> mense. Ek het teenwoordig inderdaad die neiging om manne lastig te val
> as ek groentes geëet het.

Tsja! :-)

Groeten,
Norbert, voorsteller nl.regio.vlaanderen
stemming tot eind januari 2004
via CFV news:bt7oa9$s4h$1...@netlx020.civ.utwente.nl
Vorige onderwerp: Flinkdink
Volgende onderwerp: Nuwe Pad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:31:38 MGT 2024