| Olimpiese Spele [boodskap #88801] |
Ma., 05 Januarie 2004 06:35  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
weer leliewit gaan wees.
:))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Olimpiese Spele [boodskap #88847 is 'n antwoord op boodskap #88845] |
Di., 06 Januarie 2004 09:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skuus my !! Hang seker af waar jy lees en met wie jy praat - wat ek ervaar
het was 'n helse gesamentlike sug van verligting dat ons nie suksesvol was
nie.
Ons sou ons gatte gesien het, want ons was kennelik nog nie reg om so iets
te kon hanteer nie.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)
"Max" skryf in boodskap news:3ffa7542$0$322$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ja, dit sou hierdie jaar in die Kaap gewees het... Ek onthou nog die
> teleurstelling toe hulle Athene aankondig...
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:btb0jc$2p8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
>> weer leliewit gaan wees.
>> :))
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Olimpiese Spele [boodskap #88915 is 'n antwoord op boodskap #88904] |
Wo., 07 Januarie 2004 14:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik betaal misdaad!!
Die hele veiligheidshek en vensterbeveiligignsbedryf,
korttermynversekeringsbedryf en sekuriteitsfirmabedryf sou op hul knieë
gewees het as dit nie vir misdaad was nie - nou is bg drie bedrywe onder die
finansieel sterkstes in die land, en bring miljoene in BTW in vir die staat.
--
Annette
"Glucklich" skryf in boodskap news:LqSKb.2$pk6.1@bignews6.bellsouth.net...
>
>> Snaaks, maar ek het weer gelees dat die inbrake in beide Australië en Kanada
>> hoër is as in Suid-Afrika? Wat moorde aanbetref is SA wel voor.....miskien
>> kan ons 'n paar van die oorstuur om die ex-pats wat in hul eie nes sit en
>> skeit te gaan gas gee?
>
> Kannie dit glo nie! Ek wonder maar net hoeveel die SA Polisie jok as hulle
> die syfers bereken.
>
> Ek kan onthou van een Desember wat hulle 4 huise in my straat in
> Doringkloof Verwoerdburg (Centurion) geplunder het. En dit was 'n kort
> straat, sowat 16 huise in die straat. Daarna het ons nie weer gewaag om op
> vakansie te gaan nie. "What a life????"
>
> My beste helfte het vir die polisie in SA gewerk en het die kook van daardie
> syfers eerstehands beleef. So het ek ook baie vriende in die Polisie gehad
> in SA. Een van hierdie vriende se taak was om inbrake te ondersoek. Op
> daardie stadium al het hy gesê dis 'n hopelose saak, die "Dockets" kom
> vinniger in as wat hy kan slagoffers ondervra, "never mind" ondersoek
> instel. Met ander woorde geen sake word ooit eers regtig ondersoek nie. As
> hulle op gesteelde goed afkom tydens een of ander patrolie of so iets kry
> hulle dalk ietsie terug, maar dis 'n druppel in die emmer.
>
> As ek so na hierdie goeters kyk dink ek SA is besig om die gesegde "Crime
> doesn't pay" verkeerd te bewys.
>
|
|
|
|
| Re: Olimpiese Spele [boodskap #88944 is 'n antwoord op boodskap #88915] |
Do., 08 Januarie 2004 05:41  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Om nie eers te praat van die motorbedryf nie!
"Annette" skryf in boodskap news:bth4l3$1j8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik betaal misdaad!!
> Die hele veiligheidshek en vensterbeveiligignsbedryf,
> korttermynversekeringsbedryf en sekuriteitsfirmabedryf sou op hul knieë
> gewees het as dit nie vir misdaad was nie - nou is bg drie bedrywe onder die
> finansieel sterkstes in die land, en bring miljoene in BTW in vir die staat.
>
> --
> Annette
> "Glucklich" wrote in message
> news:LqSKb.2$pk6.1@bignews6.bellsouth.net...
>>
>>> Snaaks, maar ek het weer gelees dat die inbrake in beide Australië en Kanada
>>> hoër is as in Suid-Afrika? Wat moorde aanbetref is SA wel voor.....miskien
>>> kan ons 'n paar van die oorstuur om die ex-pats wat in hul eie nes sit en
>>> skeit te gaan gas gee?
>>
>> Kannie dit glo nie! Ek wonder maar net hoeveel die SA Polisie jok as hulle
>> die syfers bereken.
>>
>> Ek kan onthou van een Desember wat hulle 4 huise in my straat in
>> Doringkloof Verwoerdburg (Centurion) geplunder het. En dit was 'n kort
>> straat, sowat 16 huise in die straat. Daarna het ons nie weer gewaag om op
>> vakansie te gaan nie. "What a life????"
>>
>> My beste helfte het vir die polisie in SA gewerk en het die kook van daardie
>> syfers eerstehands beleef. So het ek ook baie vriende in die Polisie gehad
>> in SA. Een van hierdie vriende se taak was om inbrake te ondersoek. Op
>> daardie stadium al het hy gesê dis 'n hopelose saak, die "Dockets" kom
>> vinniger in as wat hy kan slagoffers ondervra, "never mind" ondersoek
>> instel. Met ander woorde geen sake word ooit eers regtig ondersoek nie. As
>> hulle op gesteelde goed afkom tydens een of ander patrolie of so iets kry
>> hulle dalk ietsie terug, maar dis 'n druppel in die emmer.
>>
>> As ek so na hierdie goeters kyk dink ek SA is besig om die gesegde "Crime
>> doesn't pay" verkeerd te bewys.
>>
>
|
|
|
|