Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Winskopie
Winskopie [boodskap #88746] Sa, 03 Januarie 2004 16:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kry vandag by KanaalStap 'n winkel wat boeke verkoop - en daar is toe
stapel boeke getiteld: Die Groot Afrikaanse Sinoniemwoordeboek. - nogal
dikkerig - en daar is selfs sinonieme in vir woorde wat met "q" begin.
R40 ( veertig rand) - die wat wil hê, laat my weet - julle hoef net vir die
boek en posgeld te betaal - die petrolgeld en my tyd is my krismisdoos aan
julle vir die volgende dekade:)
--
Annette
Re: Winskopie [boodskap #88751 is 'n antwoord op boodskap #88746] Sa, 03 Januarie 2004 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat sal jy met so n boek maak Annette? Gee vir my drie woorde, en ek sal
vir jou (sonder n woordeboek) n sinoniem of twee kan gee :-))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bt6tj5$q8t$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kry vandag by KanaalStap 'n winkel wat boeke verkoop - en daar is toe
> stapel boeke getiteld: Die Groot Afrikaanse Sinoniemwoordeboek. - nogal
> dikkerig - en daar is selfs sinonieme in vir woorde wat met "q" begin.
> R40 ( veertig rand) - die wat wil hê, laat my weet - julle hoef net vir die
> boek en posgeld te betaal - die petrolgeld en my tyd is my krismisdoos aan
> julle vir die volgende dekade:)
> --
> Annette
>
Re: Winskopie [boodskap #88756 is 'n antwoord op boodskap #88751] Sa, 03 Januarie 2004 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is dit 'n uitdaging?

1) merostoom
2) meskal
3) mesomorf

( boek het oopgeslaan by bladsy 201 - en ek het die 3 woorde gekry in die
middelste kolom, in die laaste derde van die kolom)

Daar is 476 bladsye - hier is vir jou een ( as bonus) op bladsy 476, laaste
kolom: zoempie
--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:fSDJb.22217$IM3.8745@newsread3.news.atl.earthlink.net.. .
> Wat sal jy met so n boek maak Annette? Gee vir my drie woorde, en ek sal
> vir jou (sonder n woordeboek) n sinoniem of twee kan gee :-))
>
> E
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bt6tj5$q8t$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kry vandag by KanaalStap 'n winkel wat boeke verkoop - en daar is toe
>> stapel boeke getiteld: Die Groot Afrikaanse Sinoniemwoordeboek. - nogal
>> dikkerig - en daar is selfs sinonieme in vir woorde wat met "q" begin.
>> R40 ( veertig rand) - die wat wil hê, laat my weet - julle hoef net vir die
>> boek en posgeld te betaal - die petrolgeld en my tyd is my krismisdoos aan
>> julle vir die volgende dekade:)
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Winskopie [boodskap #88759 is 'n antwoord op boodskap #88756] Sa, 03 Januarie 2004 23:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
1) merostoom - plankton

2) meskal - kaktus
> 3) mesomorf - sering (Petunia)

zoempie - blou duiker (bok)
Re: Winskopie [boodskap #88766 is 'n antwoord op boodskap #88759] So, 04 Januarie 2004 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>
> 1) merostoom - plankton
A: perdeskoenkrap

>
> 2) meskal - kaktus
reg

>> 3) mesomorf - sering (Petunia)
A: Atleties, seningrig, spierkragtig.

>
> zoempie - blou duiker (bok)
reg - bloubok, blouduiker, vaalduiker.

Hier is nog :
dinges - ding, affêre
galvaniseer - versink
gaip - agtervelder, ambraal, asgat, bog, brekebeen, buffel, deugniet,
drommel, (duine) boef, fielt, filistyn, gawie, ghwar, (gom)tor, hierjy, jaap
jafel, Jan Pampoen, jansalie, jantoet, javel, jek, kêrel, knopkop, kwajong,
lobbes, lomperd, lummel, misbaksel, mislukking, misoes, nikswerd, onnut,
pampoenkop, peskop, proleet, rekel, rouriem, sielepoot, skarminkel,
skimmelbrood, stakker, stommeling, stommerik, stront, sukkelaar, swaap,
vark, vent.

Annette
Re: Winskopie [boodskap #88776 is 'n antwoord op boodskap #88766] So, 04 Januarie 2004 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier in Belgie is na nuwejaar in die(skoen en klere) winkels soldes,ttz.
uitverkoop aan laer pryse,-30 tot -50%
Bastaan by jullie ook so iets?

"Annette" skryf in boodskap news:bt87t2$j22$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
>>
>> 1) merostoom - plankton
> A: perdeskoenkrap
>
>>
>> 2) meskal - kaktus
> reg
>
>>> 3) mesomorf - sering (Petunia)
> A: Atleties, seningrig, spierkragtig.
>
>>
>> zoempie - blou duiker (bok)
> reg - bloubok, blouduiker, vaalduiker.
>
> Hier is nog :
> dinges - ding, affêre
> galvaniseer - versink
> gaip - agtervelder, ambraal, asgat, bog, brekebeen, buffel, deugniet,
> drommel, (duine) boef, fielt, filistyn, gawie, ghwar, (gom)tor, hierjy, jaap
> jafel, Jan Pampoen, jansalie, jantoet, javel, jek, kêrel, knopkop, kwajong,
> lobbes, lomperd, lummel, misbaksel, mislukking, misoes, nikswerd, onnut,
> pampoenkop, peskop, proleet, rekel, rouriem, sielepoot, skarminkel,
> skimmelbrood, stakker, stommeling, stommerik, stront, sukkelaar, swaap,
> vark, vent.
>
> Annette
>
Re: Winskopie [boodskap #88783 is 'n antwoord op boodskap #88776] So, 04 Januarie 2004 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nie 'n algemene ding nie - maar ek sien Stuttafords het 'n tot 50%
uitverkoping aan die gang.
--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:ikYJb.2078$Ox.167676190@hestia.telenet-ops.be...
> Hier in Belgie is na nuwejaar in die(skoen en klere) winkels soldes,ttz.
> uitverkoop aan laer pryse,-30 tot -50%
> Bastaan by jullie ook so iets?
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bt87t2$j22$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>
>>>
>>> 1) merostoom - plankton
>> A: perdeskoenkrap
>>
>>>
>>> 2) meskal - kaktus
>> reg
>>
>>>> 3) mesomorf - sering (Petunia)
>> A: Atleties, seningrig, spierkragtig.
>>
>>>
>>> zoempie - blou duiker (bok)
>> reg - bloubok, blouduiker, vaalduiker.
>>
>> Hier is nog :
>> dinges - ding, affêre
>> galvaniseer - versink
>> gaip - agtervelder, ambraal, asgat, bog, brekebeen, buffel, deugniet,
>> drommel, (duine) boef, fielt, filistyn, gawie, ghwar, (gom)tor, hierjy, jaap
>> jafel, Jan Pampoen, jansalie, jantoet, javel, jek, kêrel, knopkop, kwajong,
>> lobbes, lomperd, lummel, misbaksel, mislukking, misoes, nikswerd, onnut,
>> pampoenkop, peskop, proleet, rekel, rouriem, sielepoot, skarminkel,
>> skimmelbrood, stakker, stommeling, stommerik, stront, sukkelaar, swaap,
>> vark, vent.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Winskopie [boodskap #88786 is 'n antwoord op boodskap #88783] So, 04 Januarie 2004 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Onthou jy nog vir Stuttafords toe hulle nog in St. George's straat was
Annette? Daar het so n bedelaar met geen bene altyd by die voordeur gesit,
en toe later jare het ek gehoor die ou was skatryk, al daardie Black Sash
dames met handskoene wat by Stuffafords inkopies gedoen het, het mildelik
bygedra tot sy bankrekening. Dit het my goed laat voel.

"Annette" skryf in boodskap news:bt9og0$etg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nie 'n algemene ding nie - maar ek sien Stuttafords het 'n tot 50%
> uitverkoping aan die gang.
> --
> Annette
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:ikYJb.2078$Ox.167676190@hestia.telenet-ops.be...
>> Hier in Belgie is na nuwejaar in die(skoen en klere) winkels soldes,ttz.
>> uitverkoop aan laer pryse,-30 tot -50%
>> Bastaan by jullie ook so iets?
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:bt87t2$j22$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>>
>>>>
>>>> 1) merostoom - plankton
>>> A: perdeskoenkrap
>>>
>>>>
>>>> 2) meskal - kaktus
>>> reg
>>>
>>>> > 3) mesomorf - sering (Petunia)
>>> A: Atleties, seningrig, spierkragtig.
>>>
>>>>
>>>> zoempie - blou duiker (bok)
>>> reg - bloubok, blouduiker, vaalduiker.
>>>
>>> Hier is nog :
>>> dinges - ding, affêre
>>> galvaniseer - versink
>>> gaip - agtervelder, ambraal, asgat, bog, brekebeen, buffel, deugniet,
>>> drommel, (duine) boef, fielt, filistyn, gawie, ghwar, (gom)tor, hierjy, jaap
>>> jafel, Jan Pampoen, jansalie, jantoet, javel, jek, kêrel, knopkop, kwajong,
>>> lobbes, lomperd, lummel, misbaksel, mislukking, misoes, nikswerd, onnut,
>>> pampoenkop, peskop, proleet, rekel, rouriem, sielepoot, skarminkel,
>>> skimmelbrood, stakker, stommeling, stommerik, stront, sukkelaar, swaap,
>>> vark, vent.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Winskopie [boodskap #88794 is 'n antwoord op boodskap #88786] Ma, 05 Januarie 2004 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is hierdie 'bedelaar wat skatryk is'-storie nie net 'n mite nie. 'n Storie
wat rondvertel en sterte kry soos wat hy gaan. Ek onthou in Pretoria was
daar ook so 'n beenlose ou en die mense het vertel die ou besit al 'n paar
plase. Nou vra logika: Hoekom sal 'n mens op straat sit, vuil en
verslons en bedel, as hy reeds gerieflik kan lewe? Dit maak net nie sin
nie!

"Ellie" skryf in boodskap news:oq%Jb.8253$6B.316@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Onthou jy nog vir Stuttafords toe hulle nog in St. George's straat was
> Annette? Daar het so n bedelaar met geen bene altyd by die voordeur gesit,
> en toe later jare het ek gehoor die ou was skatryk, al daardie Black Sash
> dames met handskoene wat by Stuffafords inkopies gedoen het, het mildelik
> bygedra tot sy bankrekening. Dit het my goed laat voel.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bt9og0$etg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nie 'n algemene ding nie - maar ek sien Stuttafords het 'n tot 50%
>> uitverkoping aan die gang.
>> --
>> Annette
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:ikYJb.2078$Ox.167676190@hestia.telenet-ops.be...
>>> Hier in Belgie is na nuwejaar in die(skoen en klere) winkels soldes,ttz.
>>> uitverkoop aan laer pryse,-30 tot -50%
>>> Bastaan by jullie ook so iets?
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:bt87t2$j22$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> > 1) merostoom - plankton
>>>> A: perdeskoenkrap
>>>>
>>>> >
>>>> > 2) meskal - kaktus
>>>> reg
>>>>
>>>> > > 3) mesomorf - sering (Petunia)
>>>> A: Atleties, seningrig, spierkragtig.
>>>>
>>>> >
>>>> > zoempie - blou duiker (bok)
>>>> reg - bloubok, blouduiker, vaalduiker.
>>>>
>>>> Hier is nog :
>>>> dinges - ding, affêre
>>>> galvaniseer - versink
>>>> gaip - agtervelder, ambraal, asgat, bog, brekebeen, buffel, deugniet,
>>>> drommel, (duine) boef, fielt, filistyn, gawie, ghwar, (gom)tor, hierjy, jaap
>>>> jafel, Jan Pampoen, jansalie, jantoet, javel, jek, kêrel, knopkop, kwajong,
>>>> lobbes, lomperd, lummel, misbaksel, mislukking, misoes, nikswerd, onnut,
>>>> pampoenkop, peskop, proleet, rekel, rouriem, sielepoot, skarminkel,
>>>> skimmelbrood, stakker, stommeling, stommerik, stront, sukkelaar, swaap,
>>>> vark, vent.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Winskopie [boodskap #88798 is 'n antwoord op boodskap #88794] Ma, 05 Januarie 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dis 'n parodie op die bekende Sir Arthur Conan Doyle storie - in een
van sy Sherlock Holmes stories was daar mos die geval van die skatryk
bedelaar.
--
Annette
news:3ff8fbe3.0@news1.mweb.co.za...
> Is hierdie 'bedelaar wat skatryk is'-storie nie net 'n mite nie. 'n Storie
> wat rondvertel en sterte kry soos wat hy gaan. Ek onthou in Pretoria was
> daar ook so 'n beenlose ou en die mense het vertel die ou besit al 'n paar
> plase. Nou vra logika: Hoekom sal 'n mens op straat sit, vuil en
> verslons en bedel, as hy reeds gerieflik kan lewe? Dit maak net nie sin
> nie!
> "Ellie" wrote in message
> news:oq%Jb.8253$6B.316@newsread1.news.atl.earthlink.net...
>> Onthou jy nog vir Stuttafords toe hulle nog in St. George's straat was
>> Annette? Daar het so n bedelaar met geen bene altyd by die voordeur gesit,
>> en toe later jare het ek gehoor die ou was skatryk, al daardie Black Sash
>> dames met handskoene wat by Stuffafords inkopies gedoen het, het mildelik
>> bygedra tot sy bankrekening. Dit het my goed laat voel.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bt9og0$etg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nie 'n algemene ding nie - maar ek sien Stuttafords het 'n tot 50%
>>> uitverkoping aan die gang.
>>> --
>>> Annette
>>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>>> news:ikYJb.2078$Ox.167676190@hestia.telenet-ops.be...
>>>> Hier in Belgie is na nuwejaar in die(skoen en klere) winkels soldes,ttz.
>>>> uitverkoop aan laer pryse,-30 tot -50%
>>>> Bastaan by jullie ook so iets?
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:bt87t2$j22$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > > 1) merostoom - plankton
>>>> > A: perdeskoenkrap
>>>> >
>>>> > >
>>>> > > 2) meskal - kaktus
>>>> > reg
>>>> >
>>>> > > > 3) mesomorf - sering (Petunia)
>>>> > A: Atleties, seningrig, spierkragtig.
>>>> >
>>>> > >
>>>> > > zoempie - blou duiker (bok)
>>>> > reg - bloubok, blouduiker, vaalduiker.
>>>> >
>>>> > Hier is nog :
>>>> > dinges - ding, affêre
>>>> > galvaniseer - versink
>>>> > gaip - agtervelder, ambraal, asgat, bog, brekebeen, buffel, deugniet,
>>>> > drommel, (duine) boef, fielt, filistyn, gawie, ghwar, (gom)tor, hierjy, jaap
>>>> > jafel, Jan Pampoen, jansalie, jantoet, javel, jek, kêrel, knopkop, kwajong,
>>>> > lobbes, lomperd, lummel, misbaksel, mislukking, misoes, nikswerd, onnut,
>>>> > pampoenkop, peskop, proleet, rekel, rouriem, sielepoot, skarminkel,
>>>> > skimmelbrood, stakker, stommeling, stommerik, stront, sukkelaar, swaap,
>>>> > vark, vent.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Winskopie [boodskap #88799 is 'n antwoord op boodskap #88786] Ma, 05 Januarie 2004 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Anne, ek kan nie die boemelaar onthou nie - maar mense wat ek baie goed
onthou wat ek elke liewe dag gesien het was die broer en suster wat in klere
van sak loop en fluit speel het in Adderleystraat. Hulle twee het net van
die aarde verdwyn, en was die laaste 10 jaar glad nie te sien nie.
--
Annette

"Ellie" skryf in boodskap news:oq%Jb.8253$6B.316@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Onthou jy nog vir Stuttafords toe hulle nog in St. George's straat was
> Annette? Daar het so n bedelaar met geen bene altyd by die voordeur gesit,
> en toe later jare het ek gehoor die ou was skatryk, al daardie Black Sash
> dames met handskoene wat by Stuffafords inkopies gedoen het, het mildelik
> bygedra tot sy bankrekening. Dit het my goed laat voel.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bt9og0$etg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nie 'n algemene ding nie - maar ek sien Stuttafords het 'n tot 50%
>> uitverkoping aan die gang.
>> --
>> Annette
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:ikYJb.2078$Ox.167676190@hestia.telenet-ops.be...
>>> Hier in Belgie is na nuwejaar in die(skoen en klere) winkels soldes,ttz.
>>> uitverkoop aan laer pryse,-30 tot -50%
>>> Bastaan by jullie ook so iets?
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:bt87t2$j22$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> > 1) merostoom - plankton
>>>> A: perdeskoenkrap
>>>>
>>>> >
>>>> > 2) meskal - kaktus
>>>> reg
>>>>
>>>> > > 3) mesomorf - sering (Petunia)
>>>> A: Atleties, seningrig, spierkragtig.
>>>>
>>>> >
>>>> > zoempie - blou duiker (bok)
>>>> reg - bloubok, blouduiker, vaalduiker.
>>>>
>>>> Hier is nog :
>>>> dinges - ding, affêre
>>>> galvaniseer - versink
>>>> gaip - agtervelder, ambraal, asgat, bog, brekebeen, buffel, deugniet,
>>>> drommel, (duine) boef, fielt, filistyn, gawie, ghwar, (gom)tor, hierjy, jaap
>>>> jafel, Jan Pampoen, jansalie, jantoet, javel, jek, kêrel, knopkop, kwajong,
>>>> lobbes, lomperd, lummel, misbaksel, mislukking, misoes, nikswerd, onnut,
>>>> pampoenkop, peskop, proleet, rekel, rouriem, sielepoot, skarminkel,
>>>> skimmelbrood, stakker, stommeling, stommerik, stront, sukkelaar, swaap,
>>>> vark, vent.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Winskopie [boodskap #88806 is 'n antwoord op boodskap #88799] Ma, 05 Januarie 2004 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle speel nou fluit op die Meir in Antwerpen(lol)

"Annette" skryf in boodskap news:btb0jb$2p8$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anne, ek kan nie die boemelaar onthou nie - maar mense wat ek baie goed
> onthou wat ek elke liewe dag gesien het was die broer en suster wat in klere
> van sak loop en fluit speel het in Adderleystraat. Hulle twee het net van
> die aarde verdwyn, en was die laaste 10 jaar glad nie te sien nie.
> --
> Annette
> "Ellie" wrote in message
> news:oq%Jb.8253$6B.316@newsread1.news.atl.earthlink.net...
>> Onthou jy nog vir Stuttafords toe hulle nog in St. George's straat was
>> Annette? Daar het so n bedelaar met geen bene altyd by die voordeur gesit,
>> en toe later jare het ek gehoor die ou was skatryk, al daardie Black Sash
>> dames met handskoene wat by Stuffafords inkopies gedoen het, het mildelik
>> bygedra tot sy bankrekening. Dit het my goed laat voel.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bt9og0$etg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nie 'n algemene ding nie - maar ek sien Stuttafords het 'n tot 50%
>>> uitverkoping aan die gang.
>>> --
>>> Annette
>>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>>> news:ikYJb.2078$Ox.167676190@hestia.telenet-ops.be...
>>>> Hier in Belgie is na nuwejaar in die(skoen en klere) winkels soldes,ttz.
>>>> uitverkoop aan laer pryse,-30 tot -50%
>>>> Bastaan by jullie ook so iets?
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:bt87t2$j22$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > > 1) merostoom - plankton
>>>> > A: perdeskoenkrap
>>>> >
>>>> > >
>>>> > > 2) meskal - kaktus
>>>> > reg
>>>> >
>>>> > > > 3) mesomorf - sering (Petunia)
>>>> > A: Atleties, seningrig, spierkragtig.
>>>> >
>>>> > >
>>>> > > zoempie - blou duiker (bok)
>>>> > reg - bloubok, blouduiker, vaalduiker.
>>>> >
>>>> > Hier is nog :
>>>> > dinges - ding, affêre
>>>> > galvaniseer - versink
>>>> > gaip - agtervelder, ambraal, asgat, bog, brekebeen, buffel, deugniet,
>>>> > drommel, (duine) boef, fielt, filistyn, gawie, ghwar, (gom)tor, hierjy, jaap
>>>> > jafel, Jan Pampoen, jansalie, jantoet, javel, jek, kêrel, knopkop, kwajong,
>>>> > lobbes, lomperd, lummel, misbaksel, mislukking, misoes, nikswerd, onnut,
>>>> > pampoenkop, peskop, proleet, rekel, rouriem, sielepoot, skarminkel,
>>>> > skimmelbrood, stakker, stommeling, stommerik, stront, sukkelaar, swaap,
>>>> > vark, vent.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Winskopie [boodskap #88879 is 'n antwoord op boodskap #88794] Wo, 07 Januarie 2004 00:18 Na vorige boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan wees, maar ek dink dit was so, die ou het net n paar uur per dag daar
gesit, en mense het hom geken, dalk was dit sy sosiale uurtjie vir die dag.
En jy moet daardie ryk dames gesien het om te dink hulle sou die ou goed
instop met geld.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ff8fbe3.0@news1.mweb.co.za...
> Is hierdie 'bedelaar wat skatryk is'-storie nie net 'n mite nie. 'n Storie
> wat rondvertel en sterte kry soos wat hy gaan. Ek onthou in Pretoria was
> daar ook so 'n beenlose ou en die mense het vertel die ou besit al 'n paar
> plase. Nou vra logika: Hoekom sal 'n mens op straat sit, vuil en
> verslons en bedel, as hy reeds gerieflik kan lewe? Dit maak net nie sin
> nie!
> "Ellie" wrote in message
> news:oq%Jb.8253$6B.316@newsread1.news.atl.earthlink.net...
>> Onthou jy nog vir Stuttafords toe hulle nog in St. George's straat was
>> Annette? Daar het so n bedelaar met geen bene altyd by die voordeur gesit,
>> en toe later jare het ek gehoor die ou was skatryk, al daardie Black Sash
>> dames met handskoene wat by Stuffafords inkopies gedoen het, het mildelik
>> bygedra tot sy bankrekening. Dit het my goed laat voel.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bt9og0$etg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nie 'n algemene ding nie - maar ek sien Stuttafords het 'n tot 50%
>>> uitverkoping aan die gang.
>>> --
>>> Annette
>>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>>> news:ikYJb.2078$Ox.167676190@hestia.telenet-ops.be...
>>>> Hier in Belgie is na nuwejaar in die(skoen en klere) winkels soldes,ttz.
>>>> uitverkoop aan laer pryse,-30 tot -50%
>>>> Bastaan by jullie ook so iets?
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:bt87t2$j22$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > > 1) merostoom - plankton
>>>> > A: perdeskoenkrap
>>>> >
>>>> > >
>>>> > > 2) meskal - kaktus
>>>> > reg
>>>> >
>>>> > > > 3) mesomorf - sering (Petunia)
>>>> > A: Atleties, seningrig, spierkragtig.
>>>> >
>>>> > >
>>>> > > zoempie - blou duiker (bok)
>>>> > reg - bloubok, blouduiker, vaalduiker.
>>>> >
>>>> > Hier is nog :
>>>> > dinges - ding, affêre
>>>> > galvaniseer - versink
>>>> > gaip - agtervelder, ambraal, asgat, bog, brekebeen, buffel, deugniet,
>>>> > drommel, (duine) boef, fielt, filistyn, gawie, ghwar, (gom)tor, hierjy, jaap
>>>> > jafel, Jan Pampoen, jansalie, jantoet, javel, jek, kêrel, knopkop, kwajong,
>>>> > lobbes, lomperd, lummel, misbaksel, mislukking, misoes, nikswerd, onnut,
>>>> > pampoenkop, peskop, proleet, rekel, rouriem, sielepoot, skarminkel,
>>>> > skimmelbrood, stakker, stommeling, stommerik, stront, sukkelaar, swaap,
>>>> > vark, vent.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Plastiekgeld
Volgende onderwerp: Re: SA's Poor IT Infrastructure
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 06:23:03 MGT 2024