Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mbeki besoek 200 jarigig verlostes.
Mbeki besoek 200 jarigig verlostes. [boodskap #88694] Vr, 02 Januarie 2004 12:01
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja beste wense vir hierdie jaar, dit sal nog onveiliger word en nog meer
werkloosheid, nog meer moeilikheid. Misskien wel 200% slaagpersentasie let
maar op, hierdie wiskundige Asmal sal dit bewys.
Nou het "ons" (nie die myne nie) president n besoekie van n hele paar
miljoen rand gebring aan Haiti. Hierdie Haiti is al 200 jaar, ja regtig
tweehonderd jaar los van blanke uitbuitery en oorheersing. Mbeki het ken
sien wat die resultaat is van n' demooncrazy land. Pragtig resultaat van hoe
om iets op te donder. Ja mnr Mbeki en ander bekwame anc leiers, hou vol.
Hierdie land is reeds n' welvaartstaat maar dan wel vir kriminele. As alles
opgemors is sal die soort NP leier sonder ruggraat wel weer saamstem dat
alles te laat gedoen is. Maar vat maar as voorbeeld Haiti, reeds 200 jaar n
gesukkel en dat sal nog 2000 jaar so angaan. Suid Afrika sal volg.
Vorige onderwerp: ...'n befokte Nuwejaarsdag!...
Volgende onderwerp: eKaartjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:13:49 MGT 2024