Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Happy New Year - DINGUS
Happy New Year - DINGUS [boodskap #88652] Wo, 31 Desember 2003 08:52 na volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dear Dingus and other happy posters to this newsgroup - a very
happy and prosperous New Year.

Trusting that 2004 will be filled with joy.

My best...

Nude Raider
++++++++++
Dgo, reincarnated

- Vir daardie mense wat die lelike engelse taal verstaan -
voorspoedige nuwe jaar aan julle almal (behalwe die vertraagte
tannie in kanada)..
Re: Happy New Year - DINGUS [boodskap #88656 is 'n antwoord op boodskap #88652] Wo, 31 Desember 2003 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Solank jy besef dat swak maniere, selfs op die net, 'n refleksie is op die
opvoeding wat jy van jouma gekry het.
In elk geval - 'n gelukkige nuwejaar.
Re: Happy New Year - DINGUS [boodskap #88662 is 'n antwoord op boodskap #88652] Wo, 31 Desember 2003 21:49 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
.. en die selde aan jou Mnr. die Raider!
Alles van die beste in 2004.

En ook aan al die mense van hierdie en al die ander NG's.

Dit is nou 11h45 in hierdie land, en ek is nou strand toe - totsiens julle!

ASB: Moet nie vergeet nie, dat 'n Dingus is 'n wonderliKKe ding!

"Nude Raider" skryf in boodskap news:DY8Q3A5O37986.1198148148@anonymous.poster...
> Dear Dingus and other happy posters to this newsgroup - a very
> happy and prosperous New Year.
>
> Trusting that 2004 will be filled with joy.
>
> My best...
>
> Nude Raider
> ++++++++++
> Dgo, reincarnated
>
> - Vir daardie mense wat die lelike engelse taal verstaan -
> voorspoedige nuwe jaar aan julle almal (behalwe die vertraagte
> tannie in kanada)..
>
Vorige onderwerp: " Clean-up " deur ADAM SMALL
Volgende onderwerp: mure vol miere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:25:10 MGT 2024