Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blou Berge
Blou Berge [boodskap #88645] Wo, 31 Desember 2003 03:48 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... deur - H.P Krige 1841

Ooooo!
Die lieflike Blou berge,
my hart is suur vir hulle.

Ooooo!
Daardie Blou Berge,
my poephol is vol wind.

Ooooo!
Ek ry met die trein
beep beep bap bap,
na die Blou Berge.

Ooooo!
Die wind, die lug, die mense,
hulle is soo lekker in the Blou Berge,
net soos my gat.

Ooooo!
... Oo!
.. O!
.... ens.
Re: Blou Berge [boodskap #88651 is 'n antwoord op boodskap #88645] Wo, 31 Desember 2003 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dingus - is miskien 'n wonnerlike ding. Maar jou geskiedkundige feite is
vals. Probeer weer - verander die datum.
Volgende keer kan jy ook probeer om die rioliese onderbou aan te spreek -
daar is mos genoeg openbare toiletgeriewe vir daardie soort ding?
RE: Blou Berge - Pragtig [boodskap #88653 is 'n antwoord op boodskap #88645] Wo, 31 Desember 2003 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Man my out maat maar hierdie gediggie is pragtig .. 'n kunswerk!

Ek't hom uitgeprint en oppie muur geplak.

Baie Dankie.

Nude Raider (Mnr De Kok asb.)
++++++++++++
dng, Bak-at-ya ... one more time!!
RE: Blou Berge - Pragtig [boodskap #88658 is 'n antwoord op boodskap #88645] Wo, 31 Desember 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nude Raider  is tans af-lyn  Nude Raider
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Man my out maat maar hierdie gediggie is pragtig .. 'n kunswerk!

Ek't hom uitgeprint en oppie muur geplak.

Baie Dankie.

Nude Raider
++++++++++++
Frl, Bak-at-ya
RE: Blou Berge - Wonderwerkie [boodskap #88660 is 'n antwoord op boodskap #88645] Wo, 31 Desember 2003 15:49 Na vorige boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
As minister van kuns en ander goed van die Repibliek Van Suid
Afrika, ek wil new vir Meneer dankie se dat jy so n kulturele
werk aan die mense van hierdie land geskenk het.

Ek het jou naam voor gestel aan die raad ... om 'n groot
aankondiging te kry.

Baie Dankie.

Mnr Jabu Simoza
(Vir Baas Raider)
++++++++++++
IT, Guvmint rulez - vowt for Ay-En-See in nex lekshin.

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
Vorige onderwerp: Re: Addo Park Sux Big Time
Volgende onderwerp: " Clean-up " deur ADAM SMALL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 13:43:16 MGT 2024