Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Nuwejaarsdans " deur DONALD RIEKERT
" Nuwejaarsdans " deur DONALD RIEKERT [boodskap #88625] Sa, 27 Desember 2003 01:32
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
NUWEJAARSDANS
Donald Riekert

Die buitekerk se
orrel op Narries
laat ook 'n dansie waai
Die langbeenmeisies swaai
op die gemmerbierdans 'n
koeksister-draai Op die
wyksouderling se swartpak
wink 'n jonkmansblom
Vorige onderwerp: " 'n Paternoster vir Suid-Afrika " deur LINA SPIES
Volgende onderwerp: " Volkspele " deur LEON STRYDOM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:02:09 MGT 2024