Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mens is nooit te oud nie!
Mens is nooit te oud nie! [boodskap #88587] Di, 23 Desember 2003 09:38 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan nie stry nie dat ek 'n chauvenis is nie en ek is heel gelukkig
daarmee, maar ek het so pas 'n skokkie op my sisteem gehad wat ek moet
erken, 'n man sal nie maklik kan beter nie. Sy's klein, blond en mooi en
'n siviele ingenieur. Ons het 'n lang gesprek gehad so 'n paar dae gelede
toe sy my vertel het dat die mans nie 'n probleem het om haar in die
padkonstruksie te aanvaar as 'n ingenieur nie.....sodra hulle eers vasgetel
het sy weet wat sy doen. Haar grootste probleem is dat sy daagliks met
nuwe kontakte, haarself eers moet bewys aan die spul mans. Ken hulle haar,
dan weet hulle sy's goed en het sy geen drama nie.
OK, so sy's jonk en mooi en slim....hoe gelukkig kan een mens dan nou
ook wees? Vanoggend kom wys sy vir my 'n koedoevel wat sy met 'n penvlam
gebrandskilder het van twee Arabiere [perde] en ek moet sê dis die beste
leerbrandwerk wat ek nog ooit gesien het. Hoeveel talent kan een mens dan
nou hê?
Ek's heel gelukkig om te erken ek weet ten minste van een vrou wat 99%
van alle mans se meerdere is..........
Re: Mens is nooit te oud nie! [boodskap #88588 is 'n antwoord op boodskap #88587] Di, 23 Desember 2003 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Suidwester

Sorry my maat maar nou praat jy suiwer stront. As dit jou kriteria is
waarvolgens mense andere se MEERDERE is of nie, is ek bevrees jou stelsel
suig.

Ek dink die meisie veroorsaak dalk maar net so lastige horny gevoel by jou
wat jou met ander oë na haar laat kyk. --- en met die verkeerde kop laat
dink.

OK, so sy's jonk en mooi en slim....hoe gelukkig kan een mens dan nou
ook wees? Vanoggend kom wys sy vir my 'n koedoevel wat sy met 'n penvlam
gebrandskilder het van twee Arabiere [perde] en ek moet sê dis die beste
leerbrandwerk wat ek nog ooit gesien het. Hoeveel talent kan een mens dan
nou hê?

Ek's heel gelukkig om te erken ek weet ten minste van een vrou wat 99%
van alle mans se meerdere is..........
Re: Mens is nooit te oud nie! [boodskap #88589 is 'n antwoord op boodskap #88588] Di, 23 Desember 2003 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet jy verduidelik? Wat maak een mens 'n andere se meerdere?
Hoër IK, beter looks, beter common sense, meer talent....wat? Uh, sêl jy
weet? Of wag, jy's een van daai selftroosters wat glo alle mense is gelyk?
Dis nou 'n strontstorie!

"Werner" skryf in boodskap news:bs9d8m$ndr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester
>
> Sorry my maat maar nou praat jy suiwer stront. As dit jou kriteria is
> waarvolgens mense andere se MEERDERE is of nie, is ek bevrees jou stelsel
> suig.
>
> Ek dink die meisie veroorsaak dalk maar net so lastige horny gevoel by jou
> wat jou met ander oë na haar laat kyk. --- en met die verkeerde kop laat
> dink.
>
>
> OK, so sy's jonk en mooi en slim....hoe gelukkig kan een mens dan nou
> ook wees? Vanoggend kom wys sy vir my 'n koedoevel wat sy met 'n penvlam
> gebrandskilder het van twee Arabiere [perde] en ek moet sê dis die beste
> leerbrandwerk wat ek nog ooit gesien het. Hoeveel talent kan een mens dan
> nou hê?
>
> Ek's heel gelukkig om te erken ek weet ten minste van een vrou wat 99%
> van alle mans se meerdere is..........
>
Re: Mens is nooit te oud nie! [boodskap #88599 is 'n antwoord op boodskap #88589] Wo, 24 Desember 2003 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Met graagte sal ek verduidelik.

Uiterlike skoonheid val uit die bus uit want ek ken baie mooi mense wat se
persoonlikhede hulle baie "lelik" maak.

Hoë IK val uit die bus uit want om 'n gebalenseerde samelewing te hê, het
mens mense nodig wat die "harde arbeiders tipe werk" sal verrig. -- Wat ek
hier probeer sê is dat jy maar te bly is on 'n loodgieter met sy St8 te sien
werk aan jou riool pyp voordat jou grasperk vol stront is.

Talente val uit die bus uit want almal het minstens een. Een persoon kan
dalk mooi teken, 'n ander kan 'n lapa se grasdak lê, wie is nou die beter
een van die twee

Nee ek glo nie almal is gelyk nie, ek dink net nie die hele samelewing kan
dieselfde wees nie. Die verskille in mekaar is juis nodig om balans te
handhaaf en daarom dink ek nie die een is noodwendig die ander se meerdere
nie.

Ek verstaan van die skrywe hier op die NG jy is 'n man wat 'n paar besighede
besit. Hoe behandel jy jou mense wat vir jou werk, is jy hulle "meerdere"
net omdat dit jou besigheid is?

As ek na jou argumente lees op die NG, veral jou belaglike fight met DD oor
'n motor se hoofligte, soutpaaie, ens dan kom jy nogal voor as 'n persoon
wat dink sy opinie is die enigste een wat reg is en dat jou gat nie stink
nie.

So by the way, jy weet ek dink ek is JOU meerdere, vir die eenvoudige rede
net jou arogansie is groter as jou opgeblaaste ego.

Miskien moet jy verduidelik? Wat maak een mens 'n andere se meerdere?
Hoër IK, beter looks, beter common sense, meer talent....wat? Uh, sêl jy
weet? Of wag, jy's een van daai selftroosters wat glo alle mense is gelyk?
Dis nou 'n strontstorie!
Re: Mens is nooit te oud nie! [boodskap #88600 is 'n antwoord op boodskap #88599] Wo, 24 Desember 2003 10:13 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wow! Natuurlik redeneer jy soos iemand in st.5 maar ek sal geduld met jou
hê.

"Werner" skryf in boodskap news:bsbb30$jvf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>
> Uiterlike skoonheid val uit die bus uit want ek ken baie mooi mense wat se
> persoonlikhede hulle baie "lelik" maak. ....en as die persoon 'n mooi persoonlikheid het en mooi is?
>
> Hoë IK val uit die bus uit want om 'n gebalenseerde samelewing te hê, het
> mens mense nodig wat die "harde arbeiders tipe werk" sal verrig. -- Wat ek
> hier probeer sê is dat jy maar te bly is on 'n loodgieter met sy St8 te sien
> werk aan jou riool pyp voordat jou grasperk vol stront is.
.....steeds praat jy strooi want niemand het iets gesê dat daar iets
verkeerd is met die ambagte nie en 'n dom ou is ook nie noodwendig 'n
ambagsman nie.....JY sê so! Baie slim mense behaal ook nie grade nie
meerendeels omdat hulle dalk nie weet hoe om te studeer of hoe om te
konsentreer nie, of het dalk nie geleenthede gehad nie. Maar, skei die kaf
van die koring, dan is 'n persoon wat gestudeer het tot op die vlak van 'n
ingenieur 99,9% meer ontwikkel en daarom gewoonlik 'n mens wat beter is as
die gewone ou siele. Definitief jy ook!
>
> Talente val uit die bus uit want almal het minstens een. Een persoon kan
> dalk mooi teken, 'n ander kan 'n lapa se grasdak lê, wie is nou die beter
> een van die twee
.......nog stront want wil jy vir my sê 'n met 3 talente is nie beter as 'n
ou met slegs een nie?
>
> Nee ek glo nie almal is gelyk nie, ek dink net nie die hele samelewing kan
> dieselfde wees nie. Die verskille in mekaar is juis nodig om balans te
> handhaaf en daarom dink ek nie die een is noodwendig die ander se meerdere
> nie. .....nou het jy jou hele argument in sy moer in geblaas.
>
>
> Ek verstaan van die skrywe hier op die NG jy is 'n man wat 'n paar besighede
> besit. Hoe behandel jy jou mense wat vir jou werk, is jy hulle "meerdere"
> net omdat dit jou besigheid is?
......natuurlik is ek die baas en verpligtend hul meerdere. Die ou wat nie
daarvan hou nie, kan vir hom 'n ander werk gaan soek. Wie betaal sy
salaris? Dit alleen maak my sy meerdere.
>
> As ek na jou argumente lees op die NG, veral jou belaglike fight met DD oor
> 'n motor se hoofligte, soutpaaie, ens dan kom jy nogal voor as 'n persoon
> wat dink sy opinie is die enigste een wat reg is en dat jou gat nie stink
> nie.
.......ou vriend, nou is jy stupid verby....nes DD wat 'n klomp kakstories
skryf oor Namibië asof hy glo hier sou gebly het en die plek ken. Keer op
keer vang ek hom uit op sy liegstories en dan staan sy haartjies regop en
begin hy beledigend raak....soos jy! Jy's nie dalk sy seun of sy lover
nie? Verlang jy dalk na 'n stinkende gat?
>
> So by the way, jy weet ek dink ek is JOU meerdere, vir die eenvoudige rede
> net jou arogansie is groter as jou opgeblaaste ego.
.....He-he-hie-hie-haaaa!!! Ek het nie 'n probleem dat jy dink jy's my
meerdere nie. Jy is welkom! Maar.....net die feit dat jy persoonlik raak
as jy die argument verloor beteken dat jy nou nie eintlik
meerderheidswaardig is nie. Miskien moet jy en DD doer op die ander ng
mekaar se dinge opblaas? Julle EIE, persoonlike gat....................
>
>
>
>
>
> Miskien moet jy verduidelik? Wat maak een mens 'n andere se meerdere?
> Hoër IK, beter looks, beter common sense, meer talent....wat? Uh, sêl jy
> weet? Of wag, jy's een van daai selftroosters wat glo alle mense is gelyk?
> Dis nou 'n strontstorie!
>
Vorige onderwerp: Geseende Kersfees en vrede op die ng
Volgende onderwerp: Sang van Jaluka
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 07:17:05 MGT 2024