| Sang van Jaluka [boodskap #88572] |
Ma., 22 Desember 2003 21:45  |
lAbArYnth
Boodskappe: 3 Geregistreer: Desember 2003
|
Junior Lid |
|
|
Ek is op soek na n midi sang van Jaluka
nameliks... "Impi '
Sal een van julle musikante dit vir my stuur of vir my se vaar ek dit kan
kry
Dankie vooruit
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sang van Jaluka [boodskap #88594 is 'n antwoord op boodskap #88593] |
Di., 23 Desember 2003 20:40   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 23 Dec 2003 21:35:56 +0200, DD wrote:
> TJ, waarom antwoord jy dié vent wat nié eens die ordentliheid het
> om 'n noemnaam, hetsy watse naam, te gebruik nie.
> Net soos die bedelaars langs die straat, sonder om selfs te sê wie hy
> is.
>
> DD
>
Waar bemoei jy jou feitlik mee, Du Plessis? Waar haal jy die reg
vandaan om mense uit te foeter vir bedelaars van die straat sonder dat
jy hulle nie eers ken nie (kom, ek veronderstel jy ken daardie persoon
nie)? Soos ek dit sien doen jy dit so 'n bietjie met elkeen hier op
die nuusgroep. Mag ek jou met my groete 'n ongelikte beer noem? Is
hierdie nuusgroep dalk joune? Is jy die pous van Rome miskien? Is jy
die een wat hier die lakens uitdeel? Kom maar eens met jou foto hier
onder die mense sodat ek kan sien waar jou klote hang. Dis nuttig om
te weet waar ek jou by geleentheid 'n skop kan gee.
'n Ondertekening is waarskynlik nie nodig nie, nè? Jy ken my wel, nè?
|
|
|
|
| Re: Sang van Jaluka [boodskap #88601 is 'n antwoord op boodskap #88594] |
Wo., 24 Desember 2003 11:12  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die Dom Boks [DD] is so stupid dat hy werklik glo dat hy die ng beheer! Sy
hoogheiligheid strek verder op die ander ng......iets om van weg te bly!
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:pn7huvo2p6fem271db6ve252mk75cpboog@4ax.com...
> On Tue, 23 Dec 2003 21:35:56 +0200, DD wrote:
>
>> TJ, waarom antwoord jy dié vent wat nié eens die ordentliheid het
>> om 'n noemnaam, hetsy watse naam, te gebruik nie.
>> Net soos die bedelaars langs die straat, sonder om selfs te sê wie hy
>> is.
>>
>> DD
>>
>
> Waar bemoei jy jou feitlik mee, Du Plessis? Waar haal jy die reg
> vandaan om mense uit te foeter vir bedelaars van die straat sonder dat
> jy hulle nie eers ken nie (kom, ek veronderstel jy ken daardie persoon
> nie)? Soos ek dit sien doen jy dit so 'n bietjie met elkeen hier op
> die nuusgroep. Mag ek jou met my groete 'n ongelikte beer noem? Is
> hierdie nuusgroep dalk joune? Is jy die pous van Rome miskien? Is jy
> die een wat hier die lakens uitdeel? Kom maar eens met jou foto hier
> onder die mense sodat ek kan sien waar jou klote hang. Dis nuttig om
> te weet waar ek jou by geleentheid 'n skop kan gee.
>
> 'n Ondertekening is waarskynlik nie nodig nie, nê? Jy ken my wel, nê?
|
|
|
|