Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep)
alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep) [boodskap #88490] Sa, 20 Desember 2003 23:00 na volgende boodskap
Vet Hollander  is tans af-lyn  Vet Hollander
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
'n Nuwe nuusgroep, wat eintlik al maande dood was, het terug
heropgebloei! Soek asseblief almal "alt.languages.afrikaans" in julle
lys en teken in. Daar is baie ou bekendes in daardie nuusgroep en die
taal wat daar gebesig word is net so pikant as hier!
Katryn, Lorinda, DD en baie andere... Hulle is almal daar!

Die vet Hollander
Re: alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep) [boodskap #88500 is 'n antwoord op boodskap #88490] So, 21 Desember 2003 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Dec 2003 00:00:01 +0100, Vet Hollander
wrote:

> 'n Nuwe nuusgroep, wat eintlik al maande dood was, het terug
> heropgebloei! Soek asseblief almal "alt.languages.afrikaans" in julle
> lys en teken in. Daar is baie ou bekendes in daardie nuusgroep en die
> taal wat daar gebesig word is net so pikant as hier!
> Katryn, Lorinda, DD en baie andere... Hulle is almal daar!
>
> Die vet Hollander

Mense in Suid Afrika is gewoonlik goed genoeg opgevoed, Norbert,
om aan 'n deur te klop, en as hulle nie ingenooi word nie, buite te
bly. Die wat instap, is inbrekers. Agtertang se mense soos jy.

Ook het ek 'n idee dat jy een van die mín dommes is, wat nie van
ons kuierplek weet nie. Die res weet laaankal daarvan, maar het
meer maniere as jy.

DD
Re: alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep) [boodskap #88501 is 'n antwoord op boodskap #88500] So, 21 Desember 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As dit 'n usenet nuusgroep is, bestaan daar nie iets soos uitnodigings en
inbrekers nie. Enigiemand wat wil kan daar lees en deelneem.
--
Annette
>> 'n Nuwe nuusgroep, wat eintlik al maande dood was, het terug
>> heropgebloei! Soek asseblief almal "alt.languages.afrikaans" in julle
>> lys en teken in. Daar is baie ou bekendes in daardie nuusgroep en die
>> taal wat daar gebesig word is net so pikant as hier!
>> Katryn, Lorinda, DD en baie andere... Hulle is almal daar!
>>
>> Die vet Hollander
>
> Mense in Suid Afrika is gewoonlik goed genoeg opgevoed, Norbert,
> om aan 'n deur te klop, en as hulle nie ingenooi word nie, buite te
> bly. Die wat instap, is inbrekers. Agtertang se mense soos jy.
>
> Ook het ek 'n idee dat jy een van die mín dommes is, wat nie van
> ons kuierplek weet nie. Die res weet laaankal daarvan, maar het
> meer maniere as jy.
>
> DD
>
Re: alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep) [boodskap #88503 is 'n antwoord op boodskap #88500] So, 21 Desember 2003 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vetten hollander,dit wordt je niet in dank afgenomen en met reden,nah

"DD" skryf in boodskap news:e3eauvsgl4hreuva5n9vcs1qua6n468f2b@4ax.com...
> On Sun, 21 Dec 2003 00:00:01 +0100, Vet Hollander
> wrote:
>
>> 'n Nuwe nuusgroep, wat eintlik al maande dood was, het terug
>> heropgebloei! Soek asseblief almal "alt.languages.afrikaans" in julle
>> lys en teken in. Daar is baie ou bekendes in daardie nuusgroep en die
>> taal wat daar gebesig word is net so pikant as hier!
>> Katryn, Lorinda, DD en baie andere... Hulle is almal daar!
>>
>> Die vet Hollander
>
> Mense in Suid Afrika is gewoonlik goed genoeg opgevoed, Norbert,
> om aan 'n deur te klop, en as hulle nie ingenooi word nie, buite te
> bly. Die wat instap, is inbrekers. Agtertang se mense soos jy.
>
> Ook het ek 'n idee dat jy een van die mín dommes is, wat nie van
> ons kuierplek weet nie. Die res weet laaankal daarvan, maar het
> meer maniere as jy.
>
> DD
>
Re: alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep) [boodskap #88510 is 'n antwoord op boodskap #88501] So, 21 Desember 2003 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
'Nette, gaan kyk wie is almal daar en jy sal verstaan!

"Annette" skryf in boodskap news:bs4b0f$s3v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As dit 'n usenet nuusgroep is, bestaan daar nie iets soos uitnodigings en
> inbrekers nie. Enigiemand wat wil kan daar lees en deelneem.
> --
> Annette
>>> 'n Nuwe nuusgroep, wat eintlik al maande dood was, het terug
>>> heropgebloei! Soek asseblief almal "alt.languages.afrikaans" in julle
>>> lys en teken in. Daar is baie ou bekendes in daardie nuusgroep en die
>>> taal wat daar gebesig word is net so pikant as hier!
>>> Katryn, Lorinda, DD en baie andere... Hulle is almal daar!
>>>
>>> Die vet Hollander
>>
>> Mense in Suid Afrika is gewoonlik goed genoeg opgevoed, Norbert,
>> om aan 'n deur te klop, en as hulle nie ingenooi word nie, buite te
>> bly. Die wat instap, is inbrekers. Agtertang se mense soos jy.
>>
>> Ook het ek 'n idee dat jy een van die mín dommes is, wat nie van
>> ons kuierplek weet nie. Die res weet laaankal daarvan, maar het
>> meer maniere as jy.
>>
>> DD
>>
>
Re: alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep) [boodskap #88514 is 'n antwoord op boodskap #88510] So, 21 Desember 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wou nogal voorstel dat ons saamgaan kuier en die paartie interessant
maak:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fe5b9b9.0@news1.mweb.co.za...
> 'Nette, gaan kyk wie is almal daar en jy sal verstaan!
> "Annette" wrote in message
> news:bs4b0f$s3v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As dit 'n usenet nuusgroep is, bestaan daar nie iets soos uitnodigings en
>> inbrekers nie. Enigiemand wat wil kan daar lees en deelneem.
>> --
>> Annette
>>>> 'n Nuwe nuusgroep, wat eintlik al maande dood was, het terug
>>>> heropgebloei! Soek asseblief almal "alt.languages.afrikaans" in julle
>>>> lys en teken in. Daar is baie ou bekendes in daardie nuusgroep en die
>>>> taal wat daar gebesig word is net so pikant as hier!
>>>> Katryn, Lorinda, DD en baie andere... Hulle is almal daar!
>>>>
>>>> Die vet Hollander
>>>
>>> Mense in Suid Afrika is gewoonlik goed genoeg opgevoed, Norbert,
>>> om aan 'n deur te klop, en as hulle nie ingenooi word nie, buite te
>>> bly. Die wat instap, is inbrekers. Agtertang se mense soos jy.
>>>
>>> Ook het ek 'n idee dat jy een van die mín dommes is, wat nie van
>>> ons kuierplek weet nie. Die res weet laaankal daarvan, maar het
>>> meer maniere as jy.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep) [boodskap #88527 is 'n antwoord op boodskap #88514] So, 21 Desember 2003 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert Matheuwezen  is tans af-lyn  Norbert Matheuwezen
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bs4la4$5e3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wou nogal voorstel dat ons saamgaan kuier en die paartie interessant
> maak:))

LOL !

Groete uit Vlaandere

Norbert
Re: alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep) [boodskap #88534 is 'n antwoord op boodskap #88500] Ma, 22 Desember 2003 00:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Dec 2003 08:12:06 +0200, DD wrote:

> Mense in Suid Afrika is gewoonlik goed genoeg opgevoed, Norbert,
> om aan 'n deur te klop, en as hulle nie ingenooi word nie, buite te
> bly. Die wat instap, is inbrekers. Agtertang se mense soos jy.

Ek twyfel daar nie aan nie dat mense in Suid-Afrika goed opgevoed is,
DD, maar party het 'n hoë bloeddruk, verloor hulle kalmte en verval
gemaklik in skeldpartye, soos jy.
>
> Ook het ek 'n idee dat jy een van die mín dommes is, wat nie van
> ons kuierplek weet nie. Die res weet laaankal daarvan, maar het
> meer maniere as jy.
>
> DD
>
Ek sien self ook al lank daardie nuusgroep, DD, maar ek sien daar
nooit 'n artikel nie. Die eerste artikel wat ek daar sien is van 26
November 2003, dis nog van geen vier weke gelede. Ek sien in Google
daardie nuusgroep bestaan inderdaad al lanker maar ek het vóór 26
November 2003 van my eie nuusleser nooit enig artikel op daardie
nuusgroep moet lees nie. Dis inderdaad wel moontlik. Nuusservers neem
nie steeds alle artikels oor nie; daar bestaan groot verskille tussen
nuusservers en dis baie moontlik dat my eie nuusserver die artikels
slegs begin opneem het vanaf 26 November. Wellig het ek daardeur
gedink party mense van hierdie nuusgroep het 'n ander kuierplek
opgesoek waar hulle vroeër nooit kom nie. Sien nou hoekom 'n storing
kan ontstaan in die kommunikasie.
Maar kom, ek weet nou tenminste jy dink ek is 'n vet Hollander. Dis
nie waar nie: ek is 'n vet Belg!

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep) [boodskap #88541 is 'n antwoord op boodskap #88514] Ma, 22 Desember 2003 06:59 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tussen DD en die Strepiemuis?

"Annette" skryf in boodskap news:bs4la4$5e3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wou nogal voorstel dat ons saamgaan kuier en die paartie interessant
> maak:))
> --
> Annette
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fe5b9b9.0@news1.mweb.co.za...
>> 'Nette, gaan kyk wie is almal daar en jy sal verstaan!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bs4b0f$s3v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As dit 'n usenet nuusgroep is, bestaan daar nie iets soos uitnodigings en
>>> inbrekers nie. Enigiemand wat wil kan daar lees en deelneem.
>>> --
>>> Annette
>>>> >'n Nuwe nuusgroep, wat eintlik al maande dood was, het terug
>>>> >heropgebloei! Soek asseblief almal "alt.languages.afrikaans" in julle
>>>> >lys en teken in. Daar is baie ou bekendes in daardie nuusgroep en die
>>>> >taal wat daar gebesig word is net so pikant as hier!
>>>> >Katryn, Lorinda, DD en baie andere... Hulle is almal daar!
>>>> >
>>>> >Die vet Hollander
>>>>
>>>> Mense in Suid Afrika is gewoonlik goed genoeg opgevoed, Norbert,
>>>> om aan 'n deur te klop, en as hulle nie ingenooi word nie, buite te
>>>> bly. Die wat instap, is inbrekers. Agtertang se mense soos jy.
>>>>
>>>> Ook het ek 'n idee dat jy een van die mín dommes is, wat nie van
>>>> ons kuierplek weet nie. Die res weet laaankal daarvan, maar het
>>>> meer maniere as jy.
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: SunEden (was Re: Gadaffi verraad terroristische maatje ...
Volgende onderwerp: aktiviste groep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 06:25:41 MGT 2024