Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » CF Misterie opgelos
CF Misterie opgelos [boodskap #88441] Vr, 19 Desember 2003 12:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier is dit nou, uit die perd se bek, omdat ek nie kon glo ons sit met
soveel gesteelde CF motors hier nie:))
Sedert Grahamstad EC registrasie is, kry Kuilsrivier nou die CF
registrasie - van no 30 000 en op.
Dus is net die CF motors met 'n nommer minder as 30 000 'n gesteelde
een.:)))
Almal ry egter ewe gevaarlik
--
Annette
Re: CF Misterie opgelos [boodskap #88455 is 'n antwoord op boodskap #88441] Vr, 19 Desember 2003 21:29 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Dec 2003 14:04:36 +0200, "Annette" wrote:

> Hier is dit nou, uit die perd se bek, omdat ek nie kon glo ons sit met
> soveel gesteelde CF motors hier nie:))
> Sedert Grahamstad EC registrasie is, kry Kuilsrivier nou die CF
> registrasie - van no 30 000 en op.
> Dus is net die CF motors met 'n nommer minder as 30 000 'n gesteelde
> een.:)))
> Almal ry egter ewe gevaarlik

Ek het jou gese mense in Jhb gee CA nommers baie spasie.
Vorige onderwerp: Skenk jou tyd
Volgende onderwerp: Polisie moord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:02:20 MGT 2024