Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Plaashek " deur UYS KRIGE
" Plaashek " deur UYS KRIGE [boodskap #88364] Wo, 17 Desember 2003 14:46 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uys Krige

Plaashek

Bloedrooi die aalwyn langs
die slingerpad.
Dis of daar vonke uit
elk vuurpyl spat.
Maar niks, niks roer nie . net
'n luggie wat
skrams aan die ritselende
grassate vat.

Daarbo die blou, blou lug,
daaronder die rivier
wat deur die boorde kronkel met
'n groene swier.
Niks stoor die yle swewende
bergstilte hier.

Ná al die jare maak ek weer
'n plaashek oop.
Waar het my paaie
tog nie geloop
om my hier by 'n hek te bring
van al my waan gestroop,
maar met my denke helder
en in my hart die hoop?

Die hek staan in die skad'wee van
'n kremetart.
Die stilte in my's volkome met
niks troebels, niks verward.
Ek lig die knip . Ek maak
'n hek oop in my hart.
Re: " Plaashek " deur UYS KRIGE [boodskap #88365 is 'n antwoord op boodskap #88364] Wo, 17 Desember 2003 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die eerste keer wat ek die ene lees - dankie.
"@rogers.com" wrote in message
news:U_ZDb.72402$NNW1.42278@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
> Uys Krige
>
> Plaashek
>
> Bloedrooi die aalwyn langs
> die slingerpad.
> Dis of daar vonke uit
> elk vuurpyl spat.
> Maar niks, niks roer nie . net
> 'n luggie wat
> skrams aan die ritselende
> grassate vat.
>
> Daarbo die blou, blou lug,
> daaronder die rivier
> wat deur die boorde kronkel met
> 'n groene swier.
> Niks stoor die yle swewende
> bergstilte hier.
>
> Ná al die jare maak ek weer
> 'n plaashek oop.
> Waar het my paaie
> tog nie geloop
> om my hier by 'n hek te bring
> van al my waan gestroop,
> maar met my denke helder
> en in my hart die hoop?
>
> Die hek staan in die skad'wee van
> 'n kremetart.
> Die stilte in my's volkome met
> niks troebels, niks verward.
> Ek lig die knip . Ek maak
> 'n hek oop in my hart.
>
Re: " Plaashek " deur UYS KRIGE [boodskap #88377 is 'n antwoord op boodskap #88364] Wo, 17 Desember 2003 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com schreef op Wed, 17 Dec 2003 14:46:12 GMT in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

> Uys Krige
>
> Plaashek
>
> Bloedrooi die aalwyn langs
> die slingerpad.
> Dis of daar vonke uit
> elk vuurpyl spat.
> Maar niks, niks roer nie . net
> 'n luggie wat
> skrams aan die ritselende
> grassate vat.
>
> Daarbo die blou, blou lug,
> daaronder die rivier
> wat deur die boorde kronkel met
> 'n groene swier.
> Niks stoor die yle swewende
> bergstilte hier.
>
> Ná al die jare maak ek weer
> 'n plaashek oop.
> Waar het my paaie
> tog nie geloop
> om my hier by 'n hek te bring
> van al my waan gestroop,
> maar met my denke helder
> en in my hart die hoop?
>
> Die hek staan in die skad'wee van
> 'n kremetart.
> Die stilte in my's volkome met
> niks troebels, niks verward.
> Ek lig die knip . Ek maak
> 'n hek oop in my hart.
>
>
>

Wat een mooi gedicht, Gloudina.

Er zijn drie of vier woorden die ik niet begrijp maar dat hoeft ook
niet om de sfeer van een gedicht volledig te kunnen begrijpen. De
vertaling van die paar woorden kan ik nog wel ergens vinden. Denk maar
aan volgende uitspraak van Ezra Pound:

"Another point miscomprehended by people who are clumsy at languages
"is that one does not need to learn a whole language in order to
"understand some one ore some dozen poems. It is often enough to
"understand thoroughly the poem, and every one of the few dozen or few
"hundred words that compose it.

Ook het gedicht van Elizabeth Eybers is bijzonder mooi. Een grote
dame!

Dank.

--
Groeten,
Michel.
Re: " Plaashek " deur UYS KRIGE [boodskap #88382 is 'n antwoord op boodskap #88377] Wo, 17 Desember 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens" wrote

> Er zijn drie of vier woorden die ik niet begrijp

Watter woorde begryp jy nie? Miskien
kan ons help.

Gloudina
Re: " Plaashek " deur UYS KRIGE [boodskap #88384 is 'n antwoord op boodskap #88382] Wo, 17 Desember 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com schreef op Wed, 17 Dec 2003 21:01:33 GMT in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

>
> "Michel Martens" wrote
>
>> Er zijn drie of vier woorden die ik niet begrijp
>
> Watter woorde begryp jy nie? Miskien
> kan ons help.
>
> Gloudina
>

Dat zou fijn zijn.
Het gaat om volgende woorden:

- Wat wordt bedoeld met 'plaashek'? Ik ken een hek, een afsluiting
maar wat er precies met *plaas*hek bedoeld wordt dat weet ik niet.

- Skrams

- Paaie

- Kremetart (= Ned. roomtaart/ Eng. cream pie?)

--
Groeten,
Michel.
Re: " Plaashek " deur UYS KRIGE [boodskap #88387 is 'n antwoord op boodskap #88384] Wo, 17 Desember 2003 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens" wrote

> - Wat wordt bedoeld met 'plaashek'? Ik ken een hek, een afsluiting
> maar wat er precies met *plaas*hek bedoeld wordt dat weet ik niet.

'n Plaashek is doodeenvoudig 'n hek ( gate) op 'n
plaas (farm.) Dit tower gewoonlik die beeld op van
'n tuisgemaakte hek wat mens self moet oop en toemaak
met 'n tuisgemaakte sluitingsmeganisme. Maar sommige
plaashekke kan ook 'n kontrapsie van rollers op die
grond hê wat dit vir diere onmoontlik maak om deur die
hek te gaan.

> - Skrams
grazing, not frontal, from the side
"Die klip het my skrams getref" ( the stone just grazed me)
Die son skyn skrams ( the sun touches you from the side)

> - Paaie
Dit is die meervoud van "pad" - dus doodgewoon "roads."

> - Kremetart (= Ned. roomtaart/ Eng. cream pie?)
Is "cream of tartar." As die woord kremetartboom
gebruik word, verwys dit na die baobab tree

Gloudina

.
Re: " Plaashek " deur UYS KRIGE [boodskap #88405 is 'n antwoord op boodskap #88387] Do, 18 Desember 2003 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com schreef op Wed, 17 Dec 2003 22:56:24 GMT in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

>
> "Michel Martens" wrote
>
>> - Wat wordt bedoeld met 'plaashek'? Ik ken een hek, een afsluiting
>> maar wat er precies met *plaas*hek bedoeld wordt dat weet ik niet.
>
> 'n Plaashek is doodeenvoudig 'n hek ( gate) op 'n
> plaas (farm.) Dit tower gewoonlik die beeld op van
> 'n tuisgemaakte hek wat mens self moet oop en toemaak
> met 'n tuisgemaakte sluitingsmeganisme. Maar sommige
> plaashekke kan ook 'n kontrapsie van rollers op die
> grond hê wat dit vir diere onmoontlik maak om deur die
> hek te gaan.

Ja, dat ken ik van in Engeland. 'Cattle grid' heet die constructie
daar en die is inderdaad veelal aangelegd in combinatie met een hek.
Maar ik heb begrepen dat een 'plaashek' gewoon een hek is dat toegang
geeft tot een 'farm', een 'estate', een bepaald domein.

>
>> - Skrams
> grazing, not frontal, from the side
> "Die klip het my skrams getref" ( the stone just grazed me)
> Die son skyn skrams ( the sun touches you from the side)

Ned. 'zijdelings', ook wel 'zijlings' Zoals een fietser (cyclist) die
de wind niet op kop heeft maar zijdelings. Heeft die de wind 'skrams'?

>
>> - Paaie
> Dit is die meervoud van "pad" - dus doodgewoon "roads."

Duidelijk. Ned.: pad/paden. Een pad betekent in het Nederlands ook nog
een 'toad'. Je weet wel, dat lelijke beest. Maar dan is het meervoud
'padden'.

>
>
>> - Kremetart (= Ned. roomtaart/ Eng. cream pie?)
> Is "cream of tartar." As die woord kremetartboom
> gebruik word, verwys dit na die baobab tree

Maar in het gedicht lees ik:

"Die hek staan in die skad'wee van
"'n kremetart.

Bedoeld de dichter dan een baoboab tree? Zelfs al schrijft hij niet
'kremetartboom'?

Dank je wel, Gloudina. Het zal me zeker helpen om dit mooie gedicht
helemaal naar waarde te kunnen schatten.
--
Groeten,
Michel.
Re: " Plaashek " deur UYS KRIGE [boodskap #88415 is 'n antwoord op boodskap #88405] Do, 18 Desember 2003 18:57 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens" wrote

> Bedoeld de dichter dan een baoboab tree? Zelfs al schrijft hij niet
> 'kremetartboom'?

Ja, 'n Kremetart word aangeneem as 'n boom.
As jy kremetart in jou kook gebruik, weet mens
dit is iets anders.

Gloudina
Vorige onderwerp: " Die Blinde se Geloof " deur UYS KRIGE
Volgende onderwerp: " kersdiens op Elim 1989 " deur ANTJIE KROG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:49:31 MGT 2024