Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Noudat Saddam gevang is
Noudat Saddam gevang is [boodskap #88317] Di, 16 Desember 2003 06:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet ons begin regmaak vir 'n VSA inval via ons kus om Bob Mugabe beet te
kry? Of is daar iemand anders wat die Amerikaners eerder wil vang, net om
die vind van Osama op die agtergrond te skuif?

--
Annette
Re: Noudat Saddam gevang is [boodskap #88344 is 'n antwoord op boodskap #88317] Di, 16 Desember 2003 22:13 Na vorige boodskap
BigBadJoe  is tans af-lyn  BigBadJoe
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Nee wat, Bob het nie olie nie, hulle sal hom los

Joe

"Annette" skryf in boodskap news:brm7vr$sv6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moet ons begin regmaak vir 'n VSA inval via ons kus om Bob Mugabe beet te
> kry? Of is daar iemand anders wat die Amerikaners eerder wil vang, net om
> die vind van Osama op die agtergrond te skuif?
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: is dit so?
Volgende onderwerp: Sadam gevang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 11:51:28 MGT 2024