Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » pisseleer
pisseleer [boodskap #88307] Ma, 15 Desember 2003 15:10 na volgende boodskap
jan[9]  is tans af-lyn  jan[9]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
> Iets pisseleer my geweldig.

Ek lees die woord pisseleer en in my
onkunde soek ek dit op in die vierde
uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
op pispot volg.

Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
raai ek dit is bedoel om die afrikaans
vir die Engelse "puzzle" te wees.

--
JBV
Re: pisseleer [boodskap #88308 is 'n antwoord op boodskap #88307] Ma, 15 Desember 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Dec 2003 17:10:23 +0200, "jan" wrote:

> Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
>> Iets pisseleer my geweldig.
>
>
> Ek lees die woord pisseleer en in my
> onkunde soek ek dit op in die vierde
> uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
> op pispot volg.
>
> Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
> raai ek dit is bedoel om die afrikaans
> vir die Engelse "puzzle" te wees.

Ek het nog nooit in Suid-Afrika gewees nie en tog, ek weet nie hoekom,
het ek die gevoel die woord "pisseleer" is 'n woord wat slegs deur
Annette gebesig word...
Ek het ook die gevoel dis slegs vrouens wat pisseleer en nie manne
nie!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: pisseleer [boodskap #88309 is 'n antwoord op boodskap #88308] Di, 16 Desember 2003 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee Norbert, die woord ken ek ook nie. Ek dink nie die woord bestaan nie.
Waar het jy so goed leer Afrikaans praat?

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:ai6stvc5je4p76dl9nfmepqe46o0kqo2mq@4ax.com...
> On Mon, 15 Dec 2003 17:10:23 +0200, "jan"
> wrote:
>
>> Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
>>> Iets pisseleer my geweldig.
>>
>>
>> Ek lees die woord pisseleer en in my
>> onkunde soek ek dit op in die vierde
>> uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
>> op pispot volg.
>>
>> Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
>> raai ek dit is bedoel om die afrikaans
>> vir die Engelse "puzzle" te wees.
>
> Ek het nog nooit in Suid-Afrika gewees nie en tog, ek weet nie hoekom,
> het ek die gevoel die woord "pisseleer" is 'n woord wat slegs deur
> Annette gebesig word...
> Ek het ook die gevoel dis slegs vrouens wat pisseleer en nie manne
> nie!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: pisseleer [boodskap #88310 is 'n antwoord op boodskap #88307] Di, 16 Desember 2003 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is verstom dat die woord nie in die HAT is nie - ek gebruik dit tog
gereeld:))
--
Annette
"jan" wrote in
message news:brkvjq$adf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
>> Iets pisseleer my geweldig.
>
>
> Ek lees die woord pisseleer en in my
> onkunde soek ek dit op in die vierde
> uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
> op pispot volg.
>
> Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
> raai ek dit is bedoel om die afrikaans
> vir die Engelse "puzzle" te wees.
>
> --
> JBV
>
Re: pisseleer [boodskap #88311 is 'n antwoord op boodskap #88309] Di, 16 Desember 2003 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek klein was het ons ook altyd die woordeboeke nagegaan vir rioliese
uitdrukkings.

"Spencer" skryf in boodskap news:KlwDb.30673$VV6.710340@news.xtra.co.nz...
> Ja nee Norbert, die woord ken ek ook nie. Ek dink nie die woord bestaan nie.
> Waar het jy so goed leer Afrikaans praat?
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:ai6stvc5je4p76dl9nfmepqe46o0kqo2mq@4ax.com...
>> On Mon, 15 Dec 2003 17:10:23 +0200, "jan"
>> wrote:
>>
>>> Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
>>>> Iets pisseleer my geweldig.
>>>
>>>
>>> Ek lees die woord pisseleer en in my
>>> onkunde soek ek dit op in die vierde
>>> uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
>>> op pispot volg.
>>>
>>> Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
>>> raai ek dit is bedoel om die afrikaans
>>> vir die Engelse "puzzle" te wees.
>>
>> Ek het nog nooit in Suid-Afrika gewees nie en tog, ek weet nie hoekom,
>> het ek die gevoel die woord "pisseleer" is 'n woord wat slegs deur
>> Annette gebesig word...
>> Ek het ook die gevoel dis slegs vrouens wat pisseleer en nie manne
>> nie!
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: pisseleer [boodskap #88316 is 'n antwoord op boodskap #88310] Di, 16 Desember 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat Annette. Jy verbeel jou - daar's nie so 'n woord nie. Dalk is dit
die spoke daar teen Tafelberg se hange wat met jou gepraat het.

"Annette" skryf in boodskap news:brm5vu$s5m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is verstom dat die woord nie in die HAT is nie - ek gebruik dit tog
> gereeld:))
> --
> Annette
> "jan" wrote in
> message news:brkvjq$adf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
>>> Iets pisseleer my geweldig.
>>
>>
>> Ek lees die woord pisseleer en in my
>> onkunde soek ek dit op in die vierde
>> uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
>> op pispot volg.
>>
>> Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
>> raai ek dit is bedoel om die afrikaans
>> vir die Engelse "puzzle" te wees.
>>
>> --
>> JBV
>>
>
Re: pisseleer [boodskap #88318 is 'n antwoord op boodskap #88316] Di, 16 Desember 2003 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik is daar so 'n woord - ek gebruik dit dan!! Moenie my vertel jy
laat jou beperk deur wat die geleerdes van die HAT jou vertel nie:))
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:K9xDb.30721$VV6.710950@news.xtra.co.nz...
> Nee wat Annette. Jy verbeel jou - daar's nie so 'n woord nie. Dalk is dit
> die spoke daar teen Tafelberg se hange wat met jou gepraat het.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:brm5vu$s5m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is verstom dat die woord nie in die HAT is nie - ek gebruik dit tog
>> gereeld:))
>> --
>> Annette
>> "jan" wrote in
>> message news:brkvjq$adf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
>>>> Iets pisseleer my geweldig.
>>>
>>>
>>> Ek lees die woord pisseleer en in my
>>> onkunde soek ek dit op in die vierde
>>> uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
>>> op pispot volg.
>>>
>>> Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
>>> raai ek dit is bedoel om die afrikaans
>>> vir die Engelse "puzzle" te wees.
>>>
>>> --
>>> JBV
>>>
>>
>
Re: pisseleer [boodskap #88319 is 'n antwoord op boodskap #88318] Di, 16 Desember 2003 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
Re: pisseleer [boodskap #88320 is 'n antwoord op boodskap #88319] Di, 16 Desember 2003 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
mans kleedkamer doen nie.

Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
oorsee.

Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.

:-)

TJ

"Spencer" skryf in boodskap news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
> Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
> daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>
Re: pisseleer [boodskap #88321 is 'n antwoord op boodskap #88320] Di, 16 Desember 2003 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou my pa het jare gelede "verder studeer". Toe hy een van sy
geskrifte terug kry, is die woord "v-e-r-e-k-e-r-i-n-g" omkring en as
spelfout aangedui. Aangeheg was 'n nota van die lektor, waar hy verskoning
maak, en se dat v-e-r-e-k-e-r-i-n-g tog wel 'n erkende Afrikaans is. My pa
het maar net gelag, want hy het bedoel "versekering." Laat my wonder of
mens nie maar enige woord kan gebruik, en se dat dit 'n nuutskepping is nie.

Spencer
Re: pisseleer [boodskap #88322 is 'n antwoord op boodskap #88320] Di, 16 Desember 2003 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eerste woord wat ek van hierdie skippie hoor TJ. As ek 'n vrou was sou ek
beslis 'n voorraad aangeskaf het. Al ooit gesien hoe besig die
damestoillette pouses by 'n teater is? (Wonder net waarheen vaar die
skippie na die tyd)
Re: pisseleer [boodskap #88324 is 'n antwoord op boodskap #88320] Di, 16 Desember 2003 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eerste keer wat ek daarvan hoor - dankie vir die wenk!:)
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:brmad0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
> mans kleedkamer doen nie.
>
> Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
> oorsee.
>
> Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
>> Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
>> daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>>
>
Re: pisseleer [boodskap #88325 is 'n antwoord op boodskap #88309] Di, 16 Desember 2003 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Dec 2003 18:09:28 +1300, "Spencer"
wrote:

> Ja nee Norbert, die woord ken ek ook nie. Ek dink nie die woord bestaan nie.
> Waar het jy so goed leer Afrikaans praat?

Nou, hier op hierdie nuusgroep! En, glo my, ek leer nog steeds by!!

Norbert
Re: pisseleer [boodskap #88328 is 'n antwoord op boodskap #88325] Di, 16 Desember 2003 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, jy skiet beslis spek Norbert. Jy moet een of`ander Suid Afrikaanse
konneksie he.
Re: pisseleer [boodskap #88329 is 'n antwoord op boodskap #88324] Di, 16 Desember 2003 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hier's die moderne (plastiek) weergawe, maar 'n chip en dip koevertjie werk
net so goed:

www.travelmateinfo.com/page002.html

en nog 'n reeks oplossings:

www.restrooms.org/standing.html

en so bietjie toilethumor:

www.restrooms.org/page05r.html

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:brmfng$2qa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Eerste keer wat ek daarvan hoor - dankie vir die wenk!:)
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:brmad0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
>> mans kleedkamer doen nie.
>>
>> Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
>> oorsee.
>>
>> Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
>>> Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
>>> daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>>>
>>
>
Re: pisseleer [boodskap #88332 is 'n antwoord op boodskap #88328] Di, 16 Desember 2003 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Dec 2003 21:44:11 +1300, "Spencer"
wrote:

> Nee, jy skiet beslis spek Norbert. Jy moet een of`ander Suid Afrikaanse
> konneksie he.
>
Inderdaad, ek ken 'n meisie in Suid-Afrika, maar sy praat nooit
Afrikaans met my nie ofskoon sy wel Afrikaans verstaan en self ook kan
praat. Moet verstaan sy is Franstalig en daarom is Afrikaans nie rêrig
sy sterkste kant nie. Sy skryf meestal sy e-pos in Engels of Frans.
Vir die res het ek inderdaad nog nooit in Suid-Afrika gewees nie en
die enigste mense waarmee ek gesels in Afrikaans is op hierdie
nuusgroep. Maar Afrikaans is natuurlik nie baie moeilik vir ons,
Vlaminge, nie: nog amper 90% van die woorde is dieselfde en die
spraakkuns is baie, baie eenvoudiger ofskoon Afrikaans ook se eie
valstrikke en tipiese konstruksies het. Nederlands en Vlaams is nog
steeds die ruggraat van die Afrikaans en daarom leer dit vir ons so
maklik. Ek het wel 'n paar woordeboeke, woordelyste, spelreëls en ook
'n Afrikaanse spreekwoordeboek. Ook die Afrikaanse spreekwoorde kom
teenwoordig nog bykans almal ooreen met die Vlaamse en Nederlandse
spreekwoorde en daarom het ek ook dáár geen probleme nie.

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: pisseleer [boodskap #88333 is 'n antwoord op boodskap #88332] Di, 16 Desember 2003 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou wil ek weet, Norbert. Sal 'n Afrikaner makliker met 'n Vlaamse of met
Hollandse persoon kan kommunikeer?
Re: pisseleer [boodskap #88335 is 'n antwoord op boodskap #88320] Di, 16 Desember 2003 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
so 'n karton tregtertjie noem ons een PLASTUIT wat ek soms sal kunne
gebruik as dit hier baie koud is

"TJ" skryf in boodskap news:brmad0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
> mans kleedkamer doen nie.
>
> Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
> oorsee.
>
> Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
>> Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
>> daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>>
>
Re: pisseleer [boodskap #88338 is 'n antwoord op boodskap #88335] Di, 16 Desember 2003 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Dec 2003 11:22:25 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:

> so 'n karton tregtertjie noem ons een PLASTUIT wat ek soms sal kunne
> gebruik as dit hier baie koud is

Nou, ek het weer baie bygeleer van al hierdie artikels en die draad
wat daarby hoort. Die lewe is soms baie simpel, nè?
Maar.., hoekom het jy 'n plastuit nodig as die weer koud is, Paul?
Manne het tog geen plastuit nodig nie? Hulle het tog self 'n eie
plastuit?

Norbert
Re: pisseleer [boodskap #88339 is 'n antwoord op boodskap #88329] Di, 16 Desember 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Dec 2003 11:02:16 +0200, "TJ" wrote:

> Hier's die moderne (plastiek) weergawe, maar 'n chip en dip koevertjie werk
> net so goed:
>
> www.travelmateinfo.com/page002.html
>
> en nog 'n reeks oplossings:
>
> www.restrooms.org/standing.html
>
> en so bietjie toilethumor:
>
> www.restrooms.org/page05r.html
>
> :-)
>
> TJ
>
Nou, ek val bykans agteroor van wat ek hier almal leer! Ek het hierdie
self almal nie geweet nie! Ek het veral opgekyk van
www.restrooms.org/standing.html ! Nou, sou 'n man se eie nog gerus kan
voel in 'n toilet as daar vrouens binnekom en dieselfde doen as hom?
Ek weet seker hulle gaan oor die skutmuurtjie loer!

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: pisseleer [boodskap #88340 is 'n antwoord op boodskap #88338] Di, 16 Desember 2003 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! As dit koud is moet jy seker maar vinnig maak......eers vang en
dan...

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:4vsttv0cvpe9gr012f24b2svbueeh6hsk0@4ax.com...
> On Tue, 16 Dec 2003 11:22:25 GMT, "Paul de Dilbeek"
> wrote:
>
>> so 'n karton tregtertjie noem ons een PLASTUIT wat ek soms sal kunne
>> gebruik as dit hier baie koud is
>
> Nou, ek het weer baie bygeleer van al hierdie artikels en die draad
> wat daarby hoort. Die lewe is soms baie simpel, nê?
> Maar.., hoekom het jy 'n plastuit nodig as die weer koud is, Paul?
> Manne het tog geen plastuit nodig nie? Hulle het tog self 'n eie
> plastuit?
>
> Norbert
Re: pisseleer [boodskap #88341 is 'n antwoord op boodskap #88335] Di, 16 Desember 2003 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette, (dankie Paul)

Hierdie is die chip en dip karton/papier tregtertjie wat ek gesoek het:

www.p-mate.com/eng/product.html

Oulik, slim, eenvoudig - dink net hoe juffrou dit aan die kunsklas
verduidelik - dis 'n ander soort skippie die, lyk meer soos Cinderella se
pantoffel.

Hoe het ons nou weer by die onderwerp uitgekom?!

:-)

TJ

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:RVBDb.1624$PV7.122700869@hebe.telenet-ops.be...
> so 'n karton tregtertjie noem ons een PLASTUIT wat ek soms sal kunne
> gebruik as dit hier baie koud is
>
> "TJ" schreef in bericht
> news:brmad0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
>> mans kleedkamer doen nie.
>>
>> Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
>> oorsee.
>>
>> Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
>>> Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
>>> daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>>>
>>
>
Re: pisseleer [boodskap #88342 is 'n antwoord op boodskap #88340] Di, 16 Desember 2003 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Dec 2003 16:54:32 +0200, "Suidwester" wrote:

> He-he! As dit koud is moet jy seker maar vinnig maak......eers vang en
> dan...

Sjjjtt, Suidwester, laat Paul eers praat!..

Norbert
Re: pisseleer [boodskap #88343 is 'n antwoord op boodskap #88341] Di, 16 Desember 2003 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Dec 2003 17:36:32 +0200, "TJ" wrote:

> Annette, (dankie Paul)
>
> Hierdie is die chip en dip karton/papier tregtertjie wat ek gesoek het:
>
> www.p-mate.com/eng/product.html
>
> Oulik, slim, eenvoudig - dink net hoe juffrou dit aan die kunsklas
> verduidelik - dis 'n ander soort skippie die, lyk meer soos Cinderella se
> pantoffel.
>
> Hoe het ons nou weer by die onderwerp uitgekom?!
>
> :-)
>
> TJ
>

Nou, dis fantasties! Ek weet nie hoekom ek het self nie eerder so 'n
idee gehad om soiets te maak nie. Dis ongelooflik eenvoudig! En
vanselfsprekend sal dit nou onder 'n oktrooi sit! Moes ek dit 10 jaar
eerder aangevra het dan was ek nou ryk gewees!
Ek verstaan ook nie hoekom ons het nou by die onderwerp uitgekom?!
Ek dink hier is weer iemand wat aan hierdie draad 'n draai gegee het.

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: pisseleer [boodskap #88350 is 'n antwoord op boodskap #88341] Wo, 17 Desember 2003 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan dit ook gebruik vir chips met mayonaise maar dan moenie aan nr 4
afknip
Kan ook als tregter dien vir olie in die motor te giet maar dan aan nr 4
bietjie meer afknip
Tenslotte:als aan nr 4 geen gaatjie is kan dit gebruik word in die motor in
die stad as jy met hoog water sit.
"TJ" skryf in boodskap news:brn8q3$ck0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, (dankie Paul)
>
> Hierdie is die chip en dip karton/papier tregtertjie wat ek gesoek het:
>
> www.p-mate.com/eng/product.html
>
> Oulik, slim, eenvoudig - dink net hoe juffrou dit aan die kunsklas
> verduidelik - dis 'n ander soort skippie die, lyk meer soos Cinderella se
> pantoffel.
>
> Hoe het ons nou weer by die onderwerp uitgekom?!
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:RVBDb.1624$PV7.122700869@hebe.telenet-ops.be...
>> so 'n karton tregtertjie noem ons een PLASTUIT wat ek soms sal kunne
>> gebruik as dit hier baie koud is
>>
>> "TJ" schreef in bericht
>> news:brmad0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
>>> mans kleedkamer doen nie.
>>>
>>> Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
>>> oorsee.
>>>
>>> Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
>>>> Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
>>>> daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>>>>
>>>
>>
>
Re: pisseleer [boodskap #88401 is 'n antwoord op boodskap #88350] Do, 18 Desember 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Daai chips storie van jou? Nuut of gebruik?

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:OWTDb.261$hW7.38879303@hestia.telenet-ops.be...
> Jy kan dit ook gebruik vir chips met mayonaise maar dan moenie aan nr 4
> afknip
> Kan ook als tregter dien vir olie in die motor te giet maar dan aan nr 4
> bietjie meer afknip
> Tenslotte:als aan nr 4 geen gaatjie is kan dit gebruik word in die motor in
> die stad as jy met hoog water sit.
> "TJ" schreef in bericht
> news:brn8q3$ck0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette, (dankie Paul)
>>
>> Hierdie is die chip en dip karton/papier tregtertjie wat ek gesoek het:
>>
>> www.p-mate.com/eng/product.html
>>
>> Oulik, slim, eenvoudig - dink net hoe juffrou dit aan die kunsklas
>> verduidelik - dis 'n ander soort skippie die, lyk meer soos Cinderella se
>> pantoffel.
>>
>> Hoe het ons nou weer by die onderwerp uitgekom?!
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:RVBDb.1624$PV7.122700869@hebe.telenet-ops.be...
>>> so 'n karton tregtertjie noem ons een PLASTUIT wat ek soms sal kunne
>>> gebruik as dit hier baie koud is
>>>
>>> "TJ" schreef in bericht
>>> news:brmad0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
>>>> mans kleedkamer doen nie.
>>>>
>>>> Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
>>>> oorsee.
>>>>
>>>> Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>>
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
>>>> > Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
>>>> > daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: pisseleer [boodskap #88404 is 'n antwoord op boodskap #88401] Do, 18 Desember 2003 14:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sheeeezzzz!! Wat a chip dip!!:)))
--
Annette
news:3fe1b262.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Daai chips storie van jou? Nuut of gebruik?
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:OWTDb.261$hW7.38879303@hestia.telenet-ops.be...
>> Jy kan dit ook gebruik vir chips met mayonaise maar dan moenie aan nr 4
>> afknip
>> Kan ook als tregter dien vir olie in die motor te giet maar dan aan nr 4
>> bietjie meer afknip
>> Tenslotte:als aan nr 4 geen gaatjie is kan dit gebruik word in die motor in
>> die stad as jy met hoog water sit.
>> "TJ" schreef in bericht
>> news:brn8q3$ck0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette, (dankie Paul)
>>>
>>> Hierdie is die chip en dip karton/papier tregtertjie wat ek gesoek het:
>>>
>>> www.p-mate.com/eng/product.html
>>>
>>> Oulik, slim, eenvoudig - dink net hoe juffrou dit aan die kunsklas
>>> verduidelik - dis 'n ander soort skippie die, lyk meer soos Cinderella se
>>> pantoffel.
>>>
>>> Hoe het ons nou weer by die onderwerp uitgekom?!
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>>> news:RVBDb.1624$PV7.122700869@hebe.telenet-ops.be...
>>>> so 'n karton tregtertjie noem ons een PLASTUIT wat ek soms sal kunne
>>>> gebruik as dit hier baie koud is
>>>>
>>>> "TJ" schreef in bericht
>>>> news:brmad0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
>>>> > mans kleedkamer doen nie.
>>>> >
>>>> > Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
>>>> > oorsee.
>>>> >
>>>> > Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
>>>> > > Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
>>>> > > daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Sonnekering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:54:42 MGT 2024