|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #88336 is 'n antwoord op boodskap #88194] |
Di., 16 Desember 2003 11:40   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
AIDS of VIGS is ontdekt bij de apen mummies in Egypte. Apen hebben nu de
ziekte nog maar krijgen hem niet ( resistente geworden)
grt emmy
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fd9c434.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het êrens gelees dat die ontstaan van die siekte onder chipanzees in
> midde-Afrika was? Of so vermoed hulle. Hoe sal mens ooit weet hoe ver
> terug was die mense wat doodgegaan het aan 'gewone' dinge soos
> longontsteking, swak hart, ens wel nie was oor 'n verswakte weerstand weens
> Vigs nie? Dat dit eers later naam gekry het. Ek weet van vele ou mense
> wat uigedroog het soos biltonge voor hulle dood is en doer op die plase het
> die mense maar sonder mediese hulp klaargekom. 'n Man het maar gesneuwel
> as sy tyd daar is en nie veel vrae gevra nie. Die dood was deel van die
> lewe. Nou word dit weer so en die makers van kiste kan nie voorbly op ons
> dorpe nie. Dis absoluut skrikwekkend om te dink wat nog kan gebeur as
> iemand nie vinnig met 'n plan kom nie. Ek stem saam met iemand hierbo dat
> ek simpatie het vir mense wat weens ongelukkige omstandighede die siekte
> optel [bloedoortappings, bloedstorting, ens.] Vir 'n man wat in 'n ander
> man se kringspier gaan rondkuier moet maar die moeilikheid vat soos dit kom
> en nie by my kom simpatie soek nie.
> "Elaine" wrote in message
> news:brcco6$or9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is nie seker van die 30's nie, maar ek het 'n boek gelees waar hulle in
>> die laat 60's bloed en navorsing van 'n 16-jarige seun gehou het omdat hulle
>> nie geweet het wat fout was met die arme laaitie nie. 20 jaar later onthou
>> 'n dokter van die saak en gaan grawe alles weer uit en daar kom hulle toe
>> agter die arme kind het VIGS gehad. So dit kan so ver terug soos die 60's
>> ge"trace" word.
>>
>> Moenie worry oor 20 jaar van nou af nie want daar gaan nagenoeg 18 miljoen
>> mense doodgaan in die volgende 5 jaar. Daar is blykbaar reeds iets soos 10
>> miljoen dood, maar ek sien nie 'n verskil in die bevolking nie, ons gaan dit
>> een van die dae begin voel wanneer al ons arbeid en geskoolde werkers begin
>> beswyk. Daar is klaar 'n groot krisis in Botswana omdat al hulle
>> onderwysers, dokters en prokureurs begin doodgaan. Botswana is nou gedwing
>> om dood a.g.v. VIGS in hulle jaarlikse begroting in te werk. Hulle is ook
>> die eerste Afrika land wat 'n ordentelike VIGS program het, met goeie medies
>> vir hulle mense wat MIV+ is.
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message news:3fd9b056.0@news1.mweb.co.za...
>>> Het Vigs nie al sy ontstaan in die Dertigs gehad nie? Dit was net
>>> aanvanklik dat die agtermekaarkêrels meer vatbaar was oor die modus operandi
>>> en die liefde vir die stinker sy van die lewe. Toe begin die bal rol en
>>> tel sneeu op. Daar is mense wat werklik glo dat Afrika binne die volgende
>>> 20 jaar maar effe leeg gaan lyk.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #88337 is 'n antwoord op boodskap #88194] |
Di., 16 Desember 2003 11:42  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
AIDS of VIGS is ook ontdekt bij apen mummies in Egypte. Apen hebben nu de