| pisseleer [boodskap #88307] |
Ma., 15 Desember 2003 15:10  |
jan[9]
Boodskappe: 1 Geregistreer: Desember 2003
|
Junior Lid |
|
|
Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
> Iets pisseleer my geweldig.
Ek lees die woord pisseleer en in my
onkunde soek ek dit op in die vierde
uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
op pispot volg.
Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
raai ek dit is bedoel om die afrikaans
vir die Engelse "puzzle" te wees.
--
JBV
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: pisseleer [boodskap #88310 is 'n antwoord op boodskap #88307] |
Di., 16 Desember 2003 05:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is verstom dat die woord nie in die HAT is nie - ek gebruik dit tog
gereeld:))
--
Annette
"jan" wrote in
message news:brkvjq$adf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
>> Iets pisseleer my geweldig.
>
>
> Ek lees die woord pisseleer en in my
> onkunde soek ek dit op in die vierde
> uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
> op pispot volg.
>
> Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
> raai ek dit is bedoel om die afrikaans
> vir die Engelse "puzzle" te wees.
>
> --
> JBV
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: pisseleer [boodskap #88318 is 'n antwoord op boodskap #88316] |
Di., 16 Desember 2003 06:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik is daar so 'n woord - ek gebruik dit dan!! Moenie my vertel jy
laat jou beperk deur wat die geleerdes van die HAT jou vertel nie:))
--
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:K9xDb.30721$VV6.710950@news.xtra.co.nz...
> Nee wat Annette. Jy verbeel jou - daar's nie so 'n woord nie. Dalk is dit
> die spoke daar teen Tafelberg se hange wat met jou gepraat het.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:brm5vu$s5m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is verstom dat die woord nie in die HAT is nie - ek gebruik dit tog
>> gereeld:))
>> --
>> Annette
>> "jan" wrote in
>> message news:brkvjq$adf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette skryf in die draad "Saddam gevang":
>>>> Iets pisseleer my geweldig.
>>>
>>>
>>> Ek lees die woord pisseleer en in my
>>> onkunde soek ek dit op in die vierde
>>> uitgawe van die HAT (2000) waar pistasie
>>> op pispot volg.
>>>
>>> Is dit 'n nuwe woord? Uit die konteks
>>> raai ek dit is bedoel om die afrikaans
>>> vir die Engelse "puzzle" te wees.
>>>
>>> --
>>> JBV
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: pisseleer [boodskap #88324 is 'n antwoord op boodskap #88320] |
Di., 16 Desember 2003 08:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eerste keer wat ek daarvan hoor - dankie vir die wenk!:)
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:brmad0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
> mans kleedkamer doen nie.
>
> Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
> oorsee.
>
> Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
>> Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
>> daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: pisseleer [boodskap #88332 is 'n antwoord op boodskap #88328] |
Di., 16 Desember 2003 09:55   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 16 Dec 2003 21:44:11 +1300, "Spencer"
wrote:
> Nee, jy skiet beslis spek Norbert. Jy moet een of`ander Suid Afrikaanse
> konneksie he.
>
Inderdaad, ek ken 'n meisie in Suid-Afrika, maar sy praat nooit
Afrikaans met my nie ofskoon sy wel Afrikaans verstaan en self ook kan
praat. Moet verstaan sy is Franstalig en daarom is Afrikaans nie rêrig
sy sterkste kant nie. Sy skryf meestal sy e-pos in Engels of Frans.
Vir die res het ek inderdaad nog nooit in Suid-Afrika gewees nie en
die enigste mense waarmee ek gesels in Afrikaans is op hierdie
nuusgroep. Maar Afrikaans is natuurlik nie baie moeilik vir ons,
Vlaminge, nie: nog amper 90% van die woorde is dieselfde en die
spraakkuns is baie, baie eenvoudiger ofskoon Afrikaans ook se eie
valstrikke en tipiese konstruksies het. Nederlands en Vlaams is nog
steeds die ruggraat van die Afrikaans en daarom leer dit vir ons so
maklik. Ek het wel 'n paar woordeboeke, woordelyste, spelreëls en ook
'n Afrikaanse spreekwoordeboek. Ook die Afrikaanse spreekwoorde kom
teenwoordig nog bykans almal ooreen met die Vlaamse en Nederlandse
spreekwoorde en daarom het ek ook dáár geen probleme nie.
Groete uit Vlaandere,
Norbert
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: pisseleer [boodskap #88404 is 'n antwoord op boodskap #88401] |
Do., 18 Desember 2003 14:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sheeeezzzz!! Wat a chip dip!!:)))
--
Annette
news:3fe1b262.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Daai chips storie van jou? Nuut of gebruik?
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:OWTDb.261$hW7.38879303@hestia.telenet-ops.be...
>> Jy kan dit ook gebruik vir chips met mayonaise maar dan moenie aan nr 4
>> afknip
>> Kan ook als tregter dien vir olie in die motor te giet maar dan aan nr 4
>> bietjie meer afknip
>> Tenslotte:als aan nr 4 geen gaatjie is kan dit gebruik word in die motor in
>> die stad as jy met hoog water sit.
>> "TJ" schreef in bericht
>> news:brn8q3$ck0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette, (dankie Paul)
>>>
>>> Hierdie is die chip en dip karton/papier tregtertjie wat ek gesoek het:
>>>
>>> www.p-mate.com/eng/product.html
>>>
>>> Oulik, slim, eenvoudig - dink net hoe juffrou dit aan die kunsklas
>>> verduidelik - dis 'n ander soort skippie die, lyk meer soos Cinderella se
>>> pantoffel.
>>>
>>> Hoe het ons nou weer by die onderwerp uitgekom?!
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>>> news:RVBDb.1624$PV7.122700869@hebe.telenet-ops.be...
>>>> so 'n karton tregtertjie noem ons een PLASTUIT wat ek soms sal kunne
>>>> gebruik as dit hier baie koud is
>>>>
>>>> "TJ" schreef in bericht
>>>> news:brmad0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Beteken die woord nie wat dames met so 'n karton tregtertjie staande in die
>>>> > mans kleedkamer doen nie.
>>>> >
>>>> > Sien maar min van die tregtertjie se gebruik in SA, maar verstaan dis gewild
>>>> > oorsee.
>>>> >
>>>> > Die ding laat my altyd dink aan die papierskippies wat ek as kind gevou het.
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:FSxDb.30758$VV6.711587@news.xtra.co.nz...
>>>> > > Miskien pisseleer djulle da onner innie Kaap - Gloudina sal djou alles
>>>> > > daarvan kan vertel. Ag dis bog daardie woord.
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|