Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Saddam gevang
Saddam gevang [boodskap #88282] Ma, 15 Desember 2003 05:45 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en Soutieland dat
Saddam uiteindelik gevang is?
Re: Saddam gevang [boodskap #88284 is 'n antwoord op boodskap #88282] Ma, 15 Desember 2003 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, volgens wat ek op TV gesien het, het hulle intensief vir die WMD's in sy
mond gesoek:))
--
Annette
news:3fdd4a86.0@news1.mweb.co.za...
> Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en Soutieland dat
> Saddam uiteindelik gevang is?
>
Re: Saddam gevang [boodskap #88288 is 'n antwoord op boodskap #88282] Ma, 15 Desember 2003 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hier uit Soutieland NZ is daar blydskap. Maar baie reken ook Georgie Boy
is die duiwel self.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3fdd4a86.0@news1.mweb.co.za...
> Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en Soutieland dat
> Saddam uiteindelik gevang is?
>
Re: Saddam gevang - 1.jpg (0/1) [boodskap #88289 is 'n antwoord op boodskap #88288] Ma, 15 Desember 2003 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Dec 2003 21:52:47 +1300, "Spencer" wrote:
> Ja, hier uit Soutieland NZ is daar blydskap. Maar baie reken ook Georgie Boy
> is die duiwel self.
>
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fdd4a86.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en Soutieland dat
>> Saddam uiteindelik gevang is?
>
Re: Saddam gevang - 1.jpg (0/1) [boodskap #88297 is 'n antwoord op boodskap #88289] Ma, 15 Desember 2003 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slimme uit Oz - Dit lyk asof Saddam 'n Ba'ath nodig het:))
--
Annette

"Paul de dilbeek" skryf in boodskap news:iltqtv0r6n3i1q6u49rjopq6tasvljl7ol@4ax.com...
>
>
>
> On Mon, 15 Dec 2003 21:52:47 +1300, "Spencer"
> wrote:
>
>> Ja, hier uit Soutieland NZ is daar blydskap. Maar baie reken ook Georgie Boy
>> is die duiwel self.
>>
>>
>> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fdd4a86.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en Soutieland dat
>>> Saddam uiteindelik gevang is?
>
>
>>
>
Re: Saddam gevang - 1.jpg (0/1) [boodskap #88299 is 'n antwoord op boodskap #88297] Ma, 15 Desember 2003 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir my het dit gelyk of die ou luise het.....kan ook nie seker anders nie,
so in sy gat op sy eie.

"Annette" skryf in boodskap news:brk11k$p56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Slimme uit Oz - Dit lyk asof Saddam 'n Ba'ath nodig het:))
> --
> Annette
> "Paul de dilbeek" wrote in message
> news:iltqtv0r6n3i1q6u49rjopq6tasvljl7ol@4ax.com...
>>
>>
>>
>> On Mon, 15 Dec 2003 21:52:47 +1300, "Spencer"
>> wrote:
>>
>>> Ja, hier uit Soutieland NZ is daar blydskap. Maar baie reken ook Georgie Boy
>>> is die duiwel self.
>>>
>>>
>>> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fdd4a86.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en Soutieland dat
>>>> Saddam uiteindelik gevang is?
>>
>>
>>>
>>
>
Re: Saddam gevang - 1.jpg (0/1) [boodskap #88300 is 'n antwoord op boodskap #88299] Ma, 15 Desember 2003 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit wil nogal gedoen wees om in April met 'n biljoen dollar te vlug, en agt
maande later met slegs 750 000 dollar te sit en nog so sleg te lyk ook.
Iets pisseleer my geweldig.
1) Op die foto van Burger se plakkaat is hy skaars herkenbaar met ingedoke
wange en erge dranksakkies onder die oë.
2) Op 'n foto in Cape Times, wat volgens hulle geneem is net nadat hy
geskeer is en sy hare geknip en gekam is, is die wange merkbaar meer vol
soos wat sy foto's voorheen was, en die dopsakkies onder die oë is ook amper
heeltemal weg.
Dit lyk nou, ten spyte van 'n rekord DNA toets ( sy kinders se DNA het 'n
week geneem om te bevestig) het hy ook 'n kits plastiese snykunde operasie
ondergaan.

--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fdd88eb.0@news1.mweb.co.za...
> Vir my het dit gelyk of die ou luise het.....kan ook nie seker anders nie,
> so in sy gat op sy eie.
> "Annette" wrote in message
> news:brk11k$p56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Slimme uit Oz - Dit lyk asof Saddam 'n Ba'ath nodig het:))
>> --
>> Annette
>> "Paul de dilbeek" wrote in message
>> news:iltqtv0r6n3i1q6u49rjopq6tasvljl7ol@4ax.com...
>>>
>>>
>>>
>>> On Mon, 15 Dec 2003 21:52:47 +1300, "Spencer"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ja, hier uit Soutieland NZ is daar blydskap. Maar baie reken ook
> Georgie
>> Boy
>>>> is die duiwel self.
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
> news:3fdd4a86.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en Soutieland
> dat
>>>> > Saddam uiteindelik gevang is?
>>>
>>>
>>>>
>>>
>>
>
Re: Saddam gevang - 1.jpg (0/1) [boodskap #88301 is 'n antwoord op boodskap #88300] Ma, 15 Desember 2003 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seker al wat hy onder in daai gat kon doen? Suip!

"Annette" skryf in boodskap news:brk2er$pnd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit wil nogal gedoen wees om in April met 'n biljoen dollar te vlug, en agt
> maande later met slegs 750 000 dollar te sit en nog so sleg te lyk ook.
> Iets pisseleer my geweldig.
> 1) Op die foto van Burger se plakkaat is hy skaars herkenbaar met ingedoke
> wange en erge dranksakkies onder die oë.
> 2) Op 'n foto in Cape Times, wat volgens hulle geneem is net nadat hy
> geskeer is en sy hare geknip en gekam is, is die wange merkbaar meer vol
> soos wat sy foto's voorheen was, en die dopsakkies onder die oë is ook amper
> heeltemal weg.
> Dit lyk nou, ten spyte van 'n rekord DNA toets ( sy kinders se DNA het 'n
> week geneem om te bevestig) het hy ook 'n kits plastiese snykunde operasie
> ondergaan.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fdd88eb.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir my het dit gelyk of die ou luise het.....kan ook nie seker anders nie,
>> so in sy gat op sy eie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:brk11k$p56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Slimme uit Oz - Dit lyk asof Saddam 'n Ba'ath nodig het:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Paul de dilbeek" wrote in message
>>> news:iltqtv0r6n3i1q6u49rjopq6tasvljl7ol@4ax.com...
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> On Mon, 15 Dec 2003 21:52:47 +1300, "Spencer"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Ja, hier uit Soutieland NZ is daar blydskap. Maar baie reken ook
>> Georgie
>>> Boy
>>>> >is die duiwel self.
>>>> >
>>>> >
>>>> >"Suidwester" wrote in message
>> news:3fdd4a86.0@news1.mweb.co.za...
>>>> >> Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en
Soutieland
>> dat
>>>> >> Saddam uiteindelik gevang is?
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Saddam gevang - 1.jpg (0/1) [boodskap #88302 is 'n antwoord op boodskap #88301] Ma, 15 Desember 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daai gaatjie lyk so klein, ek dink nie daar was eers plek om sy elmboog te
lig nie.:)
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fdd9feb.0@news1.mweb.co.za...
> Seker al wat hy onder in daai gat kon doen? Suip!
> "Annette" wrote in message
> news:brk2er$pnd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit wil nogal gedoen wees om in April met 'n biljoen dollar te vlug, en
> agt
>> maande later met slegs 750 000 dollar te sit en nog so sleg te lyk ook.
>> Iets pisseleer my geweldig.
>> 1) Op die foto van Burger se plakkaat is hy skaars herkenbaar met ingedoke
>> wange en erge dranksakkies onder die oë.
>> 2) Op 'n foto in Cape Times, wat volgens hulle geneem is net nadat hy
>> geskeer is en sy hare geknip en gekam is, is die wange merkbaar meer vol
>> soos wat sy foto's voorheen was, en die dopsakkies onder die oë is ook
> amper
>> heeltemal weg.
>> Dit lyk nou, ten spyte van 'n rekord DNA toets ( sy kinders se DNA het 'n
>> week geneem om te bevestig) het hy ook 'n kits plastiese snykunde operasie
>> ondergaan.
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
news:3fdd88eb.0@news1.mweb.co.za...
>>> Vir my het dit gelyk of die ou luise het.....kan ook nie seker anders
> nie,
>>> so in sy gat op sy eie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:brk11k$p56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Slimme uit Oz - Dit lyk asof Saddam 'n Ba'ath nodig het:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Paul de dilbeek" wrote in message
>>>> news:iltqtv0r6n3i1q6u49rjopq6tasvljl7ol@4ax.com...
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > On Mon, 15 Dec 2003 21:52:47 +1300, "Spencer"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Ja, hier uit Soutieland NZ is daar blydskap. Maar baie reken ook
>>> Georgie
>>>> Boy
>>>> > >is die duiwel self.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >"Suidwester" wrote in message
>>> news:3fdd4a86.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > >> Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en
> Soutieland
>>> dat
>>>> > >> Saddam uiteindelik gevang is?
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Saddam gevang - 1.jpg (0/1) [boodskap #88304 is 'n antwoord op boodskap #88302] Ma, 15 Desember 2003 13:52 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk het hy net met die bottel in die bek gelê? Die gat gaan darem verder
as net regaf.

"Annette" skryf in boodskap news:brkbaq$4o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daai gaatjie lyk so klein, ek dink nie daar was eers plek om sy elmboog te
> lig nie.:)
> --
> Annette
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fdd9feb.0@news1.mweb.co.za...
>> Seker al wat hy onder in daai gat kon doen? Suip!
>> "Annette" wrote in message
>> news:brk2er$pnd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit wil nogal gedoen wees om in April met 'n biljoen dollar te vlug,
en
>> agt
>>> maande later met slegs 750 000 dollar te sit en nog so sleg te lyk ook.
>>> Iets pisseleer my geweldig.
>>> 1) Op die foto van Burger se plakkaat is hy skaars herkenbaar met
> ingedoke
>>> wange en erge dranksakkies onder die oë.
>>> 2) Op 'n foto in Cape Times, wat volgens hulle geneem is net nadat hy
>>> geskeer is en sy hare geknip en gekam is, is die wange merkbaar meer vol
>>> soos wat sy foto's voorheen was, en die dopsakkies onder die oë is ook
>> amper
>>> heeltemal weg.
>>> Dit lyk nou, ten spyte van 'n rekord DNA toets ( sy kinders se DNA het
> 'n
>>> week geneem om te bevestig) het hy ook 'n kits plastiese snykunde
> operasie
>>> ondergaan.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
> news:3fdd88eb.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Vir my het dit gelyk of die ou luise het.....kan ook nie seker
anders
>> nie,
>>>> so in sy gat op sy eie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:brk11k$p56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Slimme uit Oz - Dit lyk asof Saddam 'n Ba'ath nodig het:))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Paul de dilbeek" wrote in message
>>>> > news:iltqtv0r6n3i1q6u49rjopq6tasvljl7ol@4ax.com...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > On Mon, 15 Dec 2003 21:52:47 +1300, "Spencer"
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >Ja, hier uit Soutieland NZ is daar blydskap. Maar baie reken ook
>>>> Georgie
>>>> > Boy
>>>> > > >is die duiwel self.
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >"Suidwester" wrote in message
>>>> news:3fdd4a86.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > >> Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en
>> Soutieland
>>>> dat
>>>> > > >> Saddam uiteindelik gevang is?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: VS Senator
Volgende onderwerp: 16 Desember
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 03:19:00 MGT 2024