Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KaZaa
| KaZaa [boodskap #88212] |
Sa., 13 Desember 2003 03:11  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: KaZaa [boodskap #88222 is 'n antwoord op boodskap #88221] |
Sa., 13 Desember 2003 08:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens Suidwester kan jy maak wat jy met wat jy wil, solank jy net jou eie
geld gebruik:)))
--
Annette
in message news:breir0$jmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in MP3s.
>
> Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" - ek bedryf
> al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
> Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar het self nie
> eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek nog 'n ou
> radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).
>
> Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met veilige-seks nie.
> "Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met Suidwester. Met
> veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies behoort jy nie
> 'n probleme te kry of soek nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
>> TJ
>> Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>>
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
>>> Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>>
>>> ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
>>> Telecommunications Service Provider (TSP).
>>>
>>> No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
>>> monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
>>> enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>>
>>> TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
>>> data."
>>>
>>>
>>> TJ
>>> Artslink.co.za ISP
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>>> Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>>>> Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>>>> programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
>>>> hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>>>> cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
>>>> Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: KaZaa [boodskap #88225 is 'n antwoord op boodskap #88221] |
Sa., 13 Desember 2003 10:08   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wat het ek aan jou gedoen? Ek het net heel onskuldig gesê as 'n mens die
reg het tot vryheid van spraak, hoekom het jy nie die reg tot vrye keuse
nie? Of is dit in julle geval 'n kwessie van as dinge jou nie meer pas
nie, dan is dit nie meer vry nie? Hoe kan enigiemand so arrogant wees om
vir 'n ander voor te skryf wat hy eet, drink of steek as die ou dit op sy
eie verantwoordelikheid of koste doen? Ek sal darem graag wil by wees as
jy 'n ou op straat byloop en vir hom vertel dat hy mag byvoorbeeld nie 'n
BMW ry nie want jy hou nie van Duitse karre nie en boonop hoekom betaal hy
so baie vir 'n kar? Behalwe natuurlik dat die ou vir jou eerstens gaan vra
wat te donner het dit met jou te doen watter kar hy ry, gaan hy jou ook
duidelik in jou moer in stuur met as jy nie 'n duur kar kan bekostig nie,
gaan huil op 'n ander plek!
So vriend, ek hou vol dat as 'n ou 'n behoefte aan 'n vroumens het en hy
is in 'n land waar vryheid van keuse 'n reg is, dan kan hy mos self besluit
watter opsie wil hy vat. R1000 per uur; R100 per uur of R1 vir 'n
jaar.........die keuse is syne! Mits die vrou dit natuurlik aanbied.
"TJ" skryf in boodskap news:breir0$jmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in MP3s.
>
> Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" - ek bedryf
> al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
> Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar het self nie
> eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek nog 'n ou
> radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).
>
> Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met veilige-seks nie.
> "Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met Suidwester. Met
> veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies behoort jy nie
> 'n probleme te kry of soek nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
>> TJ
>> Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>>
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
>>> Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>>
>>> ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
>>> Telecommunications Service Provider (TSP).
>>>
>>> No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
>>> monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
>>> enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>>
>>> TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
>>> data."
>>>
>>>
>>> TJ
>>> Artslink.co.za ISP
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>>> Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>>>> Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>>>> programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
>>>> hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>>>> cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
>>>> Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: KaZaa [boodskap #88253 is 'n antwoord op boodskap #88234] |
So., 14 Desember 2003 06:18   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ag OK! Ek dog toe net die dae van wonderwerke is nie verby nie, maar hoe
sal jy ooit verstandig kón raak, ou dier? Met die dat jy sê dat vroumense
moet betaling kry vir hul wares, stem jy duidelik saam dat alle vrou
prostitute in die een of ander vorm is? Wow! En ek dog ek maak grappe?
O, en Anti, dit mag vir jou as 'n skokkie kom, maar mans het een ding
nodig vir seks wat 'n vrou nie nodig het nie: Stimulasie. 'n Vrou kan
haar hele jaar se budget op haar rug lê en uitbeplan en die arme hygende man
sal heel moontlik niks wyser wees nie. Daai ou kan so lelik wees dat die
honde weghardloop, solank sy die koevert beskikbaar stel, sal hy dink hy's
welkom. Mans werk nie so nie. Sekerlik weet jy dit, of het jou telgies
oor die pos gekom? 'n Man moet 'n vrou aantreklik vind voor hy sy opstand
kan maak...........gaan kyk dus eerder by die huis wat staan dik en
difficult in krullers en pantoffels en besluit dan of die ou mal is of nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:v_FCb.45112$VEd1.31369@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Suidwester" wrote
>
>> Sien, ons kón saamstem? Ek kan net nie verstaan hoekom die mense nog tyd
>> mors met iets wat niemand kan keer nie. As die behoefde tussen twee
> mense
>> groot genoeg is, maak die omstandighede nie saak waar of hoe dit plaasvind
>> nie.
>
> Moet asseblief nie vir my in jou kategorie
> van opinie sit nie. As 'n vrou haar ware wil
> bemark, behoort sy daarop te staan dat daar
> voor betaal word. Maar ek kan om die dood
> nie sien waarom mans wil betaal vir iets wat
> hulle gratis om elke loop en draai kan kry nie.
> Al wat ek kan dink, is dat alleen daardie mans,
> wat weet dat hulle verwerp sal word deur die
> deursnee vrou, prostitusie soek. Of as daar
> geen vroumense in die omtrek is nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: KaZaa [boodskap #88273 is 'n antwoord op boodskap #88216] |
So., 14 Desember 2003 15:58  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Beter as Kazaa is Kazaalite,dan kry jy nie die vervelende popups nie;
Egter ek weet nie of dit nog kan afgelaai word.
On Sat, 13 Dec 2003 19:30:06 +1300, "Spencer"
wrote:
> TJ
> Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
>> Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>> ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
>> Telecommunications Service Provider (TSP).
>> No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
>> monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
>> enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>> TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
>> data."
>> TJ
>> Artslink.co.za ISP
>> www.artslink.co.za
>> "Spencer" wrote in message
>> news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>> Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>>> Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>>> programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
>>> hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>>> cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
>>> Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 03:03:45 UTC 2026
|