Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Miss Belgie - missantw2[1].jpg (0/1)
Miss Belgie - missantw2[1].jpg (0/1) [boodskap #88230] Sa, 13 Desember 2003 12:35 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit is die nuwe miss Belgie,Ellen Petri
Links is die tweede eredame,Leen Hens van myn gemeente Dilbeek
Vir meer http://members.lycos.nl/ellenpetri/
Re: Miss Belgie - missantw2[1].jpg (0/1) [boodskap #88248 is 'n antwoord op boodskap #88230] Sa, 13 Desember 2003 18:35 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Dec 2003 12:35:46 GMT, Paul de dilbeek wrote:

> Dit is die nuwe miss Belgie,Ellen Petri
> Links is die tweede eredame,Leen Hens van myn gemeente Dilbeek
> Vir meer http://members.lycos.nl/ellenpetri/

As jy in Suid Afrika gewoon het, kon ons dalk gedink het dat jy 'n
predikant is.
Paul, as ek vriende soek, wat dekades gelede (en miskien steeds) in
Antwerpen woon, is daar erens 'n telefoonlys waar ek
Eddie (Eddy?) en Monique Van Goethem kan opspoor?
(Ons was bure, èn goeie vriende. Dit sal lekker wees om hulle weer te
kontak)

DD
Vorige onderwerp: Pretoria se naamsverandering
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 20:08:24 MGT 2024