Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KaZaa
KaZaa [boodskap #88212] Sa, 13 Desember 2003 03:11 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
Re: KaZaa [boodskap #88215 is 'n antwoord op boodskap #88212] Sa, 13 Desember 2003 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
Communication-related Information Act, No. 70 of 2002

ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
Telecommunications Service Provider (TSP).

No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
enabled or capable. (Section 30(1)(a)).

TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
data."

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za

"Spencer" skryf in boodskap news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
> Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
> Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
> programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
> hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
> cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
> Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>
Re: KaZaa [boodskap #88216 is 'n antwoord op boodskap #88215] Sa, 13 Desember 2003 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
TJ
Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?

"TJ" skryf in boodskap news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
> Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>
> ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
> Telecommunications Service Provider (TSP).
>
> No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
> monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
> enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>
> TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
> data."
>
>
> TJ
> Artslink.co.za ISP
> www.artslink.co.za
>
> "Spencer" wrote in message
> news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>> Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>> Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>> programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
>> hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>> cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
>> Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>
>
Re: KaZaa [boodskap #88221 is 'n antwoord op boodskap #88216] Sa, 13 Desember 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in MP3s.

Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" - ek bedryf
al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar het self nie
eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek nog 'n ou
radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).

Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met veilige-seks nie.
"Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met Suidwester. Met
veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies behoort jy nie
'n probleme te kry of soek nie.

:-)

TJ

"Spencer" skryf in boodskap news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
> TJ
> Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
>> Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>
>> ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
>> Telecommunications Service Provider (TSP).
>>
>> No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
>> monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
>> enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>
>> TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
>> data."
>>
>>
>> TJ
>> Artslink.co.za ISP
>> www.artslink.co.za
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>> Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>>> Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>>> programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
>>> hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>>> cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
>>> Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>
>>
>
Re: KaZaa [boodskap #88222 is 'n antwoord op boodskap #88221] Sa, 13 Desember 2003 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens Suidwester kan jy maak wat jy met wat jy wil, solank jy net jou eie
geld gebruik:)))
--
Annette
in message news:breir0$jmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in MP3s.
>
> Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" - ek bedryf
> al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
> Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar het self nie
> eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek nog 'n ou
> radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).
>
> Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met veilige-seks nie.
> "Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met Suidwester. Met
> veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies behoort jy nie
> 'n probleme te kry of soek nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
>> TJ
>> Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>>
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
>>> Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>>
>>> ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
>>> Telecommunications Service Provider (TSP).
>>>
>>> No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
>>> monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
>>> enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>>
>>> TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
>>> data."
>>>
>>>
>>> TJ
>>> Artslink.co.za ISP
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>>> Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>>>> Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>>>> programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
>>>> hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>>>> cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
>>>> Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: KaZaa [boodskap #88225 is 'n antwoord op boodskap #88221] Sa, 13 Desember 2003 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat het ek aan jou gedoen? Ek het net heel onskuldig gesê as 'n mens die
reg het tot vryheid van spraak, hoekom het jy nie die reg tot vrye keuse
nie? Of is dit in julle geval 'n kwessie van as dinge jou nie meer pas
nie, dan is dit nie meer vry nie? Hoe kan enigiemand so arrogant wees om
vir 'n ander voor te skryf wat hy eet, drink of steek as die ou dit op sy
eie verantwoordelikheid of koste doen? Ek sal darem graag wil by wees as
jy 'n ou op straat byloop en vir hom vertel dat hy mag byvoorbeeld nie 'n
BMW ry nie want jy hou nie van Duitse karre nie en boonop hoekom betaal hy
so baie vir 'n kar? Behalwe natuurlik dat die ou vir jou eerstens gaan vra
wat te donner het dit met jou te doen watter kar hy ry, gaan hy jou ook
duidelik in jou moer in stuur met as jy nie 'n duur kar kan bekostig nie,
gaan huil op 'n ander plek!
So vriend, ek hou vol dat as 'n ou 'n behoefte aan 'n vroumens het en hy
is in 'n land waar vryheid van keuse 'n reg is, dan kan hy mos self besluit
watter opsie wil hy vat. R1000 per uur; R100 per uur of R1 vir 'n
jaar.........die keuse is syne! Mits die vrou dit natuurlik aanbied.

"TJ" skryf in boodskap news:breir0$jmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in MP3s.
>
> Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" - ek bedryf
> al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
> Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar het self nie
> eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek nog 'n ou
> radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).
>
> Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met veilige-seks nie.
> "Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met Suidwester. Met
> veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies behoort jy nie
> 'n probleme te kry of soek nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
>> TJ
>> Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>>
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
>>> Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>>
>>> ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
>>> Telecommunications Service Provider (TSP).
>>>
>>> No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
>>> monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
>>> enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>>
>>> TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
>>> data."
>>>
>>>
>>> TJ
>>> Artslink.co.za ISP
>>> www.artslink.co.za
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>>> Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>>>> Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>>>> programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
>>>> hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>>>> cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
>>>> Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: KaZaa [boodskap #88226 is 'n antwoord op boodskap #88222] Sa, 13 Desember 2003 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Darem nou nie julle 'corporate' tipes wat alles doen op die baas se rekening
nie!

"Annette" skryf in boodskap news:brejeb$jul$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens Suidwester kan jy maak wat jy met wat jy wil, solank jy net jou eie
> geld gebruik:)))
> --
> Annette
> in message news:breir0$jmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in MP3s.
>>
>> Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" - ek bedryf
>> al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
>> Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar het self nie
>> eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek nog 'n ou
>> radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).
>>
>> Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met veilige-seks nie.
>> "Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met Suidwester. Met
>> veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies behoort jy nie
>> 'n probleme te kry of soek nie.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
>>> TJ
>>> Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>>>
>>>
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
>>>> Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>>>
>>>> ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
>>>> Telecommunications Service Provider (TSP).
>>>>
>>>> No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
>>>> monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
>>>> enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>>>
>>>> TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
>>>> data."
>>>>
>>>>
>>>> TJ
>>>> Artslink.co.za ISP
>>>> www.artslink.co.za
>>>>
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>>> > Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>>>> > Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>>>> > programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's
>>>> rekord
>>>> > hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>>>> > cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
>>>> > Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: KaZaa [boodskap #88231 is 'n antwoord op boodskap #88225] Sa, 13 Desember 2003 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

> So vriend, ek hou vol dat as 'n ou 'n behoefte aan 'n vroumens het en hy
> is in 'n land waar vryheid van keuse 'n reg is, dan kan hy mos self besluit
> watter opsie wil hy vat. R1000 per uur; R100 per uur of R1 vir 'n
> jaar.........die keuse is syne! Mits die vrou dit natuurlik aanbied.

Paul Kruger het met jou saamgestem. In die
ou Transvaalse Republiek was prostitusie
wettig en gereguleer.
In Frankryk was dit in die middel van die
twintigste eeu wettig en gereguleer.
Prostitute het hulle eie beats gehad, binneshuis
gewoonlik. Toe maak hulle dit onwettig. Nou
moet hulle orals skuil.
In Athene was die plan om 'n klomp meer
prostitute in te voer vir die komende Olimpiese
Spele, totdat daar besware geopper is van
buite. Daar was glo duisende der duisende
meer prostitute in Sydney as gewoonlik.

Gloudina
Re: KaZaa [boodskap #88233 is 'n antwoord op boodskap #88231] Sa, 13 Desember 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sien, ons kón saamstem? Ek kan net nie verstaan hoekom die mense nog tyd
mors met iets wat niemand kan keer nie. As die behoefde tussen twee mense
groot genoeg is, maak die omstandighede nie saak waar of hoe dit plaasvind
nie. Plaasvind, dié gaan dit. Die beste wat jy kan doen, is om dit reg
te reguleer tot voordeel van almal.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:9iFCb.44768$VEd1.44743@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Suidwester" wrote
>
>> So vriend, ek hou vol dat as 'n ou 'n behoefte aan 'n vroumens het en hy
>> is in 'n land waar vryheid van keuse 'n reg is, dan kan hy mos self besluit
>> watter opsie wil hy vat. R1000 per uur; R100 per uur of R1 vir 'n
>> jaar.........die keuse is syne! Mits die vrou dit natuurlik aanbied.
>
> Paul Kruger het met jou saamgestem. In die
> ou Transvaalse Republiek was prostitusie
> wettig en gereguleer.
> In Frankryk was dit in die middel van die
> twintigste eeu wettig en gereguleer.
> Prostitute het hulle eie beats gehad, binneshuis
> gewoonlik. Toe maak hulle dit onwettig. Nou
> moet hulle orals skuil.
> In Athene was die plan om 'n klomp meer
> prostitute in te voer vir die komende Olimpiese
> Spele, totdat daar besware geopper is van
> buite. Daar was glo duisende der duisende
> meer prostitute in Sydney as gewoonlik.
>
> Gloudina
>
Re: KaZaa [boodskap #88234 is 'n antwoord op boodskap #88233] Sa, 13 Desember 2003 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

> Sien, ons kón saamstem? Ek kan net nie verstaan hoekom die mense nog tyd
> mors met iets wat niemand kan keer nie. As die behoefde tussen twee mense
> groot genoeg is, maak die omstandighede nie saak waar of hoe dit plaasvind
> nie.

Moet asseblief nie vir my in jou kategorie
van opinie sit nie. As 'n vrou haar ware wil
bemark, behoort sy daarop te staan dat daar
voor betaal word. Maar ek kan om die dood
nie sien waarom mans wil betaal vir iets wat
hulle gratis om elke loop en draai kan kry nie.
Al wat ek kan dink, is dat alleen daardie mans,
wat weet dat hulle verwerp sal word deur die
deursnee vrou, prostitusie soek. Of as daar
geen vroumense in die omtrek is nie.

Tant Hessie van die Spergebied.
Re: KaZaa [boodskap #88239 is 'n antwoord op boodskap #88226] Sa, 13 Desember 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Misschien grappig om te downloaden via Kazaa

Nederlands cabaret uit ( liedjes) de jaren 70
Artiest Toon Hermans
Vader gaat op stap ( over een vader die naar eens naar een dame ging )
Tango van het blote kontje ( kontje is in NL boude) over een nudisten strand
24 rozen.. gewoon mooi liefdesliedje

Artiest Wim Sonneveld
Lieveling cynisch humoristisch liefdeslied.

Artieste Mathilde Santing
De Appels op de Tafelsprei tekst van Toon Hermans

ALLEMAAL zeer de moeite waard ;-))

grt emmy

V
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fdae54d.0@news1.mweb.co.za...
> Darem nou nie julle 'corporate' tipes wat alles doen op die baas se rekening
> nie!
> "Annette" wrote in message
> news:brejeb$jul$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens Suidwester kan jy maak wat jy met wat jy wil, solank jy net jou eie
>> geld gebruik:)))
>> --
>> Annette
>> in message news:breir0$jmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in MP3s.
>>>
>>> Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" - ek bedryf
>>> al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
>>> Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar het self nie
>>> eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek nog 'n ou
>>> radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).
>>>
>>> Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met veilige-seks nie.
>>> "Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met Suidwester. Met
>>> veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies behoort jy nie
>>> 'n probleme te kry of soek nie.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
>>>> TJ
>>>> Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
>>>> > Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>>> >
>>>> > ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
>>>> > Telecommunications Service Provider (TSP).
>>>> >
>>>> > No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
>>>> > monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
>>>> > enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>>> >
>>>> > TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
>>>> > data."
>>>> >
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> > Artslink.co.za ISP
>>>> > www.artslink.co.za
>>>> >
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>>> > > Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>>>> > > Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>>>> > > programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's
>>>> > rekord
>>>> > > hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>>>> > > cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar
>>>> > posseer.
>>>> > > Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: KaZaa [boodskap #88245 is 'n antwoord op boodskap #88234] Sa, 13 Desember 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Dec 2003 15:11:23 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Suidwester" wrote
>
>> Sien, ons kán saamstem? Ek kan net nie verstaan hoekom die mense nog tyd
>> mors met iets wat niemand kan keer nie. As die behoefde tussen twee
> mense
>> groot genoeg is, maak die omstandighede nie saak waar of hoe dit plaasvind
>> nie.
>
> Moet asseblief nie vir my in jou kategorie
> van opinie sit nie. As 'n vrou haar ware wil
> bemark, behoort sy daarop te staan dat daar
> voor betaal word. Maar ek kan om die dood
> nie sien waarom mans wil betaal vir iets wat
> hulle gratis om elke loop en draai kan kry nie.
> Al wat ek kan dink, is dat alleen daardie mans,
> wat weet dat hulle verwerp sal word deur die
> deursnee vrou, prostitusie soek. Of as daar
> geen vroumense in die omtrek is nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied.
>

Weer een van die kere wat ek teen wil en dank
besluit dat jy skerp geantwoord het.

Jou held (fan?)
Re: KaZaa [boodskap #88251 is 'n antwoord op boodskap #88239] So, 14 Desember 2003 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir daai 'boude' van julle sal hier by ons gebliksem word!

"Emmy" skryf in boodskap news:3fdb42d5$0$21396$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
> Misschien grappig om te downloaden via Kazaa
>
> Nederlands cabaret uit ( liedjes) de jaren 70
> Artiest Toon Hermans
> Vader gaat op stap ( over een vader die naar eens naar een dame ging )
> Tango van het blote kontje ( kontje is in NL boude) over een nudisten strand
> 24 rozen.. gewoon mooi liefdesliedje
>
> Artiest Wim Sonneveld
> Lieveling cynisch humoristisch liefdeslied.
>
> Artieste Mathilde Santing
> De Appels op de Tafelsprei tekst van Toon Hermans
>
> ALLEMAAL zeer de moeite waard ;-))
>
> grt emmy
>
> V
> "Suidwester" schreef in bericht
news:3fdae54d.0@news1.mweb.co.za...
>> Darem nou nie julle 'corporate' tipes wat alles doen op die baas se
> rekening
>> nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:brejeb$jul$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Volgens Suidwester kan jy maak wat jy met wat jy wil, solank jy net
jou
>> eie
>>> geld gebruik:)))
>>> --
>>> Annette
>>> in message news:breir0$jmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in MP3s.
>>>>
>>>> Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" - ek
>> bedryf
>>>> al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
>>>> Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar het
> self
>>> nie
>>>> eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek nog
> 'n
>> ou
>>>> radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).
>>>>
>>>> Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met veilige-seks
> nie.
>>>> "Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met Suidwester.
> Met
>>>> veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies behoort
jy
>> nie
>>>> 'n probleme te kry of soek nie.
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>>
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
>>>> > TJ
>>>> > Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > "TJ" wrote in message
>>>> > news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > "The Regulation of Interception of Communications and Provisions
> of
>>>> > > Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>>> > >
>>>> > > ISPs are explicitly included in the Act, under the general
>> definition
>>> of
>>>> a
>>>> > > Telecommunications Service Provider (TSP).
>>>> > >
>>>> > > No TSP can offer a telecommunication service that is not capable
> of
>>>> being
>>>> > > monitored. That is, all telecommunication services must be
>>> surveillance
>>>> > > enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>>> > >
>>>> > > TSP's including ISPs are required to store communication-related
>>>> (traffic)
>>>> > > data."
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > TJ
>>>> > > Artslink.co.za ISP
>>>> > > www.artslink.co.za
>>>> > >
>>>> > > "Spencer" wrote in message
>>>> > > news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>>> > > > Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet
>> gebruik.
>>>> > > > Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af
te
>> laai
>>>> op
>>>> > > > programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of
die
>>> ISP's
>>>> > > rekord
>>>> > > > hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos
>>>> MP3's,
>>>> > > > cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat
>> daar
>>>> > > posseer.
>>>> > > > Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: KaZaa [boodskap #88253 is 'n antwoord op boodskap #88234] So, 14 Desember 2003 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag OK! Ek dog toe net die dae van wonderwerke is nie verby nie, maar hoe
sal jy ooit verstandig kón raak, ou dier? Met die dat jy sê dat vroumense
moet betaling kry vir hul wares, stem jy duidelik saam dat alle vrou
prostitute in die een of ander vorm is? Wow! En ek dog ek maak grappe?
O, en Anti, dit mag vir jou as 'n skokkie kom, maar mans het een ding
nodig vir seks wat 'n vrou nie nodig het nie: Stimulasie. 'n Vrou kan
haar hele jaar se budget op haar rug lê en uitbeplan en die arme hygende man
sal heel moontlik niks wyser wees nie. Daai ou kan so lelik wees dat die
honde weghardloop, solank sy die koevert beskikbaar stel, sal hy dink hy's
welkom. Mans werk nie so nie. Sekerlik weet jy dit, of het jou telgies
oor die pos gekom? 'n Man moet 'n vrou aantreklik vind voor hy sy opstand
kan maak...........gaan kyk dus eerder by die huis wat staan dik en
difficult in krullers en pantoffels en besluit dan of die ou mal is of nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:v_FCb.45112$VEd1.31369@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Suidwester" wrote
>
>> Sien, ons kón saamstem? Ek kan net nie verstaan hoekom die mense nog tyd
>> mors met iets wat niemand kan keer nie. As die behoefde tussen twee
> mense
>> groot genoeg is, maak die omstandighede nie saak waar of hoe dit plaasvind
>> nie.
>
> Moet asseblief nie vir my in jou kategorie
> van opinie sit nie. As 'n vrou haar ware wil
> bemark, behoort sy daarop te staan dat daar
> voor betaal word. Maar ek kan om die dood
> nie sien waarom mans wil betaal vir iets wat
> hulle gratis om elke loop en draai kan kry nie.
> Al wat ek kan dink, is dat alleen daardie mans,
> wat weet dat hulle verwerp sal word deur die
> deursnee vrou, prostitusie soek. Of as daar
> geen vroumense in die omtrek is nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied.
>
Re: KaZaa [boodskap #88261 is 'n antwoord op boodskap #88245] So, 14 Desember 2003 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - dis is die Kers-seisoen - dan kan mens maar toegeeflik raak.
Maar onthou - dit is nie heeljaar Krismis nie .....;-)

"DD" skryf in boodskap news:9slmtvgo9c82sbgp3jq1lntpsq3f0esu58@4ax.com...
> On Sat, 13 Dec 2003 15:11:23 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> "Suidwester" wrote
>>
>>> Sien, ons kón saamstem? Ek kan net nie verstaan hoekom die mense nog tyd
>>> mors met iets wat niemand kan keer nie. As die behoefde tussen twee
>> mense
>>> groot genoeg is, maak die omstandighede nie saak waar of hoe dit plaasvind
>>> nie.
>>
>> Moet asseblief nie vir my in jou kategorie
>> van opinie sit nie. As 'n vrou haar ware wil
>> bemark, behoort sy daarop te staan dat daar
>> voor betaal word. Maar ek kan om die dood
>> nie sien waarom mans wil betaal vir iets wat
>> hulle gratis om elke loop en draai kan kry nie.
>> Al wat ek kan dink, is dat alleen daardie mans,
>> wat weet dat hulle verwerp sal word deur die
>> deursnee vrou, prostitusie soek. Of as daar
>> geen vroumense in die omtrek is nie.
>>
>> Tant Hessie van die Spergebied.
>>
>
>
> Weer een van die kere wat ek teen wil en dank
> besluit dat jy skerp geantwoord het.
>
> Jou held (fan?)
>
Re: KaZaa [boodskap #88263 is 'n antwoord op boodskap #88251] So, 14 Desember 2003 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fdbff03.0@news1.mweb.co.za...
> Vir daai 'boude' van julle sal hier by ons gebliksem word!

Het cabaret !! Grappig niks of ordinair... Je kan het je oma nog laten horen
;-))

Grt emmy

> "Emmy" wrote in message
> news:3fdb42d5$0$21396$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>> Misschien grappig om te downloaden via Kazaa
>>
>> Nederlands cabaret uit ( liedjes) de jaren 70
>> Artiest Toon Hermans
>> Vader gaat op stap ( over een vader die naar eens naar een dame ging )
>> Tango van het blote kontje ( kontje is in NL boude) over een nudisten
> strand
>> 24 rozen.. gewoon mooi liefdesliedje
>>
>> Artiest Wim Sonneveld
>> Lieveling cynisch humoristisch liefdeslied.
>>
>> Artieste Mathilde Santing
>> De Appels op de Tafelsprei tekst van Toon Hermans
>>
>> ALLEMAAL zeer de moeite waard ;-))
>>
>> grt emmy
>>
>> V
>> "Suidwester" schreef in bericht
> news:3fdae54d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Darem nou nie julle 'corporate' tipes wat alles doen op die baas se
>> rekening
>>> nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:brejeb$jul$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Volgens Suidwester kan jy maak wat jy met wat jy wil, solank jy net
> jou
>>> eie
>>>> geld gebruik:)))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> in message news:breir0$jmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in MP3s.
>>>> >
>>>> > Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" -
ek
>>> bedryf
>>>> > al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
>>>> > Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar
het
>> self
>>>> nie
>>>> > eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek
nog
>> 'n
>>> ou
>>>> > radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).
>>>> >
>>>> > Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met veilige-seks
>> nie.
>>>> > "Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met
Suidwester.
>> Met
>>>> > veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies
behoort
> jy
>>> nie
>>>> > 'n probleme te kry of soek nie.
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
>>>> > > TJ
>>>> > > Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "TJ" wrote in message
>>>> > > news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > "The Regulation of Interception of Communications and
Provisions
>> of
>>>> > > > Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>>> > > >
>>>> > > > ISPs are explicitly included in the Act, under the general
>>> definition
>>>> of
>>>> > a
>>>> > > > Telecommunications Service Provider (TSP).
>>>> > > >
>>>> > > > No TSP can offer a telecommunication service that is not
capable
>> of
>>>> > being
>>>> > > > monitored. That is, all telecommunication services must be
>>>> surveillance
>>>> > > > enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>>> > > >
>>>> > > > TSP's including ISPs are required to store communication-related
>>>> > (traffic)
>>>> > > > data."
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > TJ
>>>> > > > Artslink.co.za ISP
>>>> > > > www.artslink.co.za
>>>> > > >
>>>> > > > "Spencer" wrote in message
>>>> > > > news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>>> > > > > Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet
>>> gebruik.
>>>> > > > > Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af
> te
>>> laai
>>>> > op
>>>> > > > > programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of
> die
>>>> ISP's
>>>> > > > rekord
>>>> > > > > hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed
> soos
>>>> > MP3's,
>>>> > > > > cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee
wat
>>> daar
>>>> > > > posseer.
>>>> > > > > Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: KaZaa [boodskap #88264 is 'n antwoord op boodskap #88263] So, 14 Desember 2003 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Emmy" skryf in boodskap news:3fdc1bb3$0$134$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Suidwester" schreef in bericht
news:3fdbff03.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir daai 'boude' van julle sal hier by ons gebliksem word!
>
> Het cabaret !! Grappig niks of ordinair... Je kan het je oma nog laten
horen

Het is cabaret
Niks ordinair of vulgair
> ;-))
>
>
> Grt emmy
>
>
>> "Emmy" wrote in message
>> news:3fdb42d5$0$21396$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>>> Misschien grappig om te downloaden via Kazaa
>>>
>>> Nederlands cabaret uit ( liedjes) de jaren 70
>>> Artiest Toon Hermans
>>> Vader gaat op stap ( over een vader die naar eens naar een dame ging )
>>> Tango van het blote kontje ( kontje is in NL boude) over een nudisten
>> strand
>>> 24 rozen.. gewoon mooi liefdesliedje
>>>
>>> Artiest Wim Sonneveld
>>> Lieveling cynisch humoristisch liefdeslied.
>>>
>>> Artieste Mathilde Santing
>>> De Appels op de Tafelsprei tekst van Toon Hermans
>>>
>>> ALLEMAAL zeer de moeite waard ;-))
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>> V
>>> "Suidwester" schreef in bericht
>> news:3fdae54d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Darem nou nie julle 'corporate' tipes wat alles doen op die baas se
>>> rekening
>>>> nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:brejeb$jul$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Volgens Suidwester kan jy maak wat jy met wat jy wil, solank jy
net
>> jou
>>>> eie
>>>> > geld gebruik:)))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > in message news:breir0$jmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Nee, ek koop liewers die KS ("CD"), maar daar is baie lewe in
> MP3s.
>>>> > >
>>>> > > Met my is dit net 'n geval van "the plumbers taps always leak" -
> ek
>>>> bedryf
>>>> > > al vir baie jare 'n klank-maatskappy en ook die nuutste in
>>>> > > Internet-tegnologie DV vir my kliente wat dit wil gebruik, maar
> het
>>> self
>>>> > nie
>>>> > > eens 'n DVD of slegs 'n CD-speler in die huis nie. Iewers het ek
> nog
>>> 'n
>>>> ou
>>>> > > radio-kasset-speler (ek dink die huishulp gebruik dit).
>>>> > >
>>>> > > Terug na Kazaa - is die Internet nie vergelykbaar met
veilige-seks
>>> nie.
>>>> > > "Know your partner" en ook waar jy gaan uithang saam met
> Suidwester.
>>> Met
>>>> > > veilige-seks reels lateraal toegepas op jou Internet-aksies
> behoort
>> jy
>>>> nie
>>>> > > 'n probleme te kry of soek nie.
>>>> > >
>>>> > > :-)
>>>> > >
>>>> > > TJ
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Spencer" wrote in message
>>>> > > news:7fyCb.27768$VV6.646663@news.xtra.co.nz...
>>>> > > > TJ
>>>> > > > Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "TJ" wrote in message
>>>> > > > news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > "The Regulation of Interception of Communications and
> Provisions
>>> of
>>>> > > > > Communication-related Information Act, No. 70 of 2002
>>>> > > > >
>>>> > > > > ISPs are explicitly included in the Act, under the general
>>>> definition
>>>> > of
>>>> > > a
>>>> > > > > Telecommunications Service Provider (TSP).
>>>> > > > >
>>>> > > > > No TSP can offer a telecommunication service that is not
> capable
>>> of
>>>> > > being
>>>> > > > > monitored. That is, all telecommunication services must be
>>>> > surveillance
>>>> > > > > enabled or capable. (Section 30(1)(a)).
>>>> > > > >
>>>> > > > > TSP's including ISPs are required to store
> communication-related
>>>> > > (traffic)
>>>> > > > > data."
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > TJ
>>>> > > > > Artslink.co.za ISP
>>>> > > > > www.artslink.co.za
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Spencer" wrote in message
>>>> > > > > news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>>> > > > > > Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet
>>>> gebruik.
>>>> > > > > > Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware
af
>> te
>>>> laai
>>>> > > op
>>>> > > > > > programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook
of
>> die
>>>> > ISP's
>>>> > > > > rekord
>>>> > > > > > hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer
goed
>> soos
>>>> > > MP3's,
>>>> > > > > > cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee
> wat
>>>> daar
>>>> > > > > posseer.
>>>> > > > > > Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: KaZaa [boodskap #88273 is 'n antwoord op boodskap #88216] So, 14 Desember 2003 15:58 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beter as Kazaa is Kazaalite,dan kry jy nie die vervelende popups nie;
Egter ek weet nie of dit nog kan afgelaai word.

On Sat, 13 Dec 2003 19:30:06 +1300, "Spencer"
wrote:

> TJ
> Sal jy gereeld MP3's download vanaf Kazaa?
>
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:bre7el$fok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "The Regulation of Interception of Communications and Provisions of
>> Communication-related Information Act, No. 70 of 2002

>> ISPs are explicitly included in the Act, under the general definition of a
>> Telecommunications Service Provider (TSP).

>> No TSP can offer a telecommunication service that is not capable of being
>> monitored. That is, all telecommunication services must be surveillance
>> enabled or capable. (Section 30(1)(a)).

>> TSP's including ISPs are required to store communication-related (traffic)
>> data."


>> TJ
>> Artslink.co.za ISP
>> www.artslink.co.za

>> "Spencer" wrote in message
>> news:XkvCb.27634$VV6.644946@news.xtra.co.nz...
>>> Ek wonder baiekeer oor mens se privaatheid rakende internet gebruik.
>>> Weet iemand hoe veilig dit is om MP3's en selfs sagteware af te laai op
>>> programme soos Kazaa. Kan jy vervolg word? Ek wonder ook of die ISP's rekord
>>> hou van die webwerwe wat mens besoek. Ek soek baiekeer goed soos MP3's,
>>> cracks ens. en dan is daar gewoonlik ook 'n loslyf of twee wat daar posseer.
>>> Praat nie eers van die eposse wat ek ontvang nie.
>>>
>
Vorige onderwerp: Zimbabwe
Volgende onderwerp: **SO DAAL ONS STANDAARDE **
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 15:19:29 MGT 2024