Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » looking for
looking for [boodskap #13806] Do, 09 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Christian Bock D.I.  is tans af-lyn  Christian Bock D.I.
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
I am looking for a girl whose name is Jonel van Heerden, hope that the
spelling is right
She lived in Georg

Christian
Re: looking for [boodskap #88159 is 'n antwoord op boodskap #13806] Do, 11 Desember 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die knaap is al lank op soek. Arme drommel. Hy's seker siek.
Re: looking for [boodskap #88161 is 'n antwoord op boodskap #88159] Do, 11 Desember 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Dec 2003 23:04:49 +1300, "Spencer" wrote:
> Die knaap is al lank op soek. Arme drommel. Hy's seker siek.

Siek? Miskien, ja.. Maar hy weet anders wel donners goed wat hy wil, nè?
..Hy wil 'n vetmeisie!

Norbert
Re: looking for [boodskap #88166 is 'n antwoord op boodskap #88161] Do, 11 Desember 2003 23:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee Norbert, ek weet nie of Volker 'n vettietjie soek nie. In die
Republiek is meeste egter vet van die lekker lewe. Ek dink iemand probeer
hierdie Duitser 'n streep trek. Arme Volker gaan allerhande foto's en
liefdesbriewe uit Afrika ontvang en sal nie 'n koekieng clue hê wat aangaan
nie.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:em1htvs9i7ibb43r726nslmkejc5qe2v3f@4ax.com...
> On Thu, 11 Dec 2003 23:04:49 +1300, "Spencer" wrote:
>
>> Die knaap is al lank op soek. Arme drommel. Hy's seker siek.
>
> Siek? Miskien, ja.. Maar hy weet anders wel donners goed wat hy wil, nè?
> ..Hy wil 'n vetmeisie!
>
> Norbert
>
Re: looking for [boodskap #88167 is 'n antwoord op boodskap #88166] Vr, 12 Desember 2003 00:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Dec 2003 12:52:16 +1300, "Spencer" wrote:
> Ja-nee Norbert, ek weet nie of Volker 'n vettietjie soek nie. In die
> Republiek is meeste egter vet van die lekker lewe. Ek dink iemand probeer
> hierdie Duitser 'n streep trek. Arme Volker gaan allerhande foto's en
> liefdesbriewe uit Afrika ontvang en sal nie 'n koekieng clue hê wat aangaan
> nie.

Waarskynlik is jy reg, Spencer, as ek die sake so besien.. Nou, dan is
sekere mense maar net jaloers van Volker omwille van sy salige
vrygesellelewe!
En nou gaan 'n klomp Afrikaanse meisies moet verder slaap sonder hoop.
'n Ryke Duitser was anders wel baie interessant gewees!

Norbert
Re: looking for [boodskap #88207 is 'n antwoord op boodskap #88166] Vr, 12 Desember 2003 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Dec 2003 12:52:16 +1300, "Spencer" wrote:
> Ja-nee Norbert, ek weet nie of Volker 'n vettietjie soek nie. In die
> Republiek is meeste egter vet van die lekker lewe. Ek dink iemand probeer
> hierdie Duitser 'n streep trek. Arme Volker gaan allerhande foto's en
> liefdesbriewe uit Afrika ontvang en sal nie 'n koekieng clue hê wat aangaan
> nie.

Hierdie Volker het wel deeglik die artikel bedoel soos hy dit geskryf
het, Volker. Ek het van hom 'n reaksie gekry wat aan die verbeelding
niks te wense oorlaat. Hy het vir my geskryf hy het meer as 40 briewe
gekryg uit SA. Hy het se eie daaroor gewonder dat daar so baie meisies
in SA is wat 'n groot kl.. hê en hy gaan hulle almal l..
Nou, eers jy en dan ek weer.
(Neen, ek het hom self nie geskryf nie!)

Norbert
Re: looking for [boodskap #88213 is 'n antwoord op boodskap #88207] Sa, 13 Desember 2003 04:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Heng Norbert, die Volker vent is dus ernstig. Ek dink ek gaan bietjie
vanaand met hom gekskeer.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:1lbktvociqtaahpsa9694u7gs7dbht60e7@4ax.com...
> On Fri, 12 Dec 2003 12:52:16 +1300, "Spencer" wrote:
>
>> Ja-nee Norbert, ek weet nie of Volker 'n vettietjie soek nie. In die
>> Republiek is meeste egter vet van die lekker lewe. Ek dink iemand probeer
>> hierdie Duitser 'n streep trek. Arme Volker gaan allerhande foto's en
>> liefdesbriewe uit Afrika ontvang en sal nie 'n koekieng clue hê wat aangaan
>> nie.
>
> Hierdie Volker het wel deeglik die artikel bedoel soos hy dit geskryf
> het, Volker. Ek het van hom 'n reaksie gekry wat aan die verbeelding
> niks te wense oorlaat. Hy het vir my geskryf hy het meer as 40 briewe
> gekryg uit SA. Hy het se eie daaroor gewonder dat daar so baie meisies
> in SA is wat 'n groot kl.. hê en hy gaan hulle almal l..
> Nou, eers jy en dan ek weer.
> (Neen, ek het hom self nie geskryf nie!)
>
> Norbert
Re: looking for [boodskap #88242 is 'n antwoord op boodskap #88213] Sa, 13 Desember 2003 17:45 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Dec 2003 17:17:18 +1300, "Spencer" wrote:
> Heng Norbert, die Volker vent is dus ernstig. Ek dink ek gaan bietjie
> vanaand met hom gekskeer.
>

Ons wil comeback hê, asseblief, Spencer! Ek dink dat dit Suidwester
is, maar nevermaaind of ek reg is of nie, gee comeback na jou
gekskeerdery:-)

DD
Vorige onderwerp: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie
Volgende onderwerp: Pretoria se naamsverandering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:57:20 MGT 2024