| Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88153] |
Do., 11 Desember 2003 09:09  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA polisie
prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike konstabels
en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n straathoek geplaas,
waar hulle hulself nou adverteer.
As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee motelkamer. Sodra
die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom met sy
hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik dan sy lus vir
ewig weg.
Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir iemand so 'n
slagyster nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88196 is 'n antwoord op boodskap #88158] |
Vr., 12 Desember 2003 14:47   |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
IDVs sal moet kyk (jou privaatheid inklim?) om te bevestig dis pornografie
("censor") en in die geval van kinderpornografie - is dit onwettig om te
besit of te bekyk en dus sal die IDV 'n misdryf pleeg in die blokproses.
Ons probeer SPAM verminder en sommige mense beskou dit as "censorship", want
hulle wil die groter, langer, beter en vinniger goed kan bestel! "One just
can't please them all", maar dis 'n demokratiese reg om dit self te doen en
self te besluit wat is goed en reg, solank die metodiek toegepas kan word
gemeet teen (wie se) standaarde?
Die hoender of die eier?
Het ons nog privaatheid? Edgars het vir my 'n rekening oopgemaak, ENB het
vir my 'n Makro kaart gestuur en Foschini wil ook dat ek kom koop - ek was
nie naby enige van die vier nie, maar hulle ken al my besonderhede! Edgars
het vinnig die rekening gekanselleer, ENB wil dat ek Makro to moet gaan om
die kaart te kanselleer en RCS (Foschini se mense) antwoord nog nie die foon
nie!
:-)
TJ
"Spencer" skryf in boodskap news:cYWBb.25939$VV6.600298@news.xtra.co.nz...
> Dieselfe met internet pornografie. Waarom blok die ISP's nie pornografiese
> materiaal nie. Nou laat hulle dit deurgaan en skroef die swakkelinge wat
> daarna kyk op. Oorsaak --> Gevolg. Hulle hammer op die gevolge maar is self
> deel van die oorsaak.
>
>
> "Paul de dilbeek" wrote in message
> news:v7dgtv4lca5k4r7hv5cjotrs8ea5f3d9iu@4ax.com...
>>
>> Vir my is dit die wêreld op sy kop
>>
>> On Thu, 11 Dec 2003 22:09:15 +1300, "Spencer"
>> wrote:
>>
>>> Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA polisie
>>> prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike konstabels
>>> en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n straathoek geplaas,
>>> waar hulle hulself nou adverteer.
>>> As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee motelkamer. Sodra
>>> die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom met sy
>>> hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik dan sy lus vir
>>> ewig weg.
>>> Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir iemand so 'n
>>> slagyster nie?
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|