| Dodelike Tsunamis [boodskap #88059] |
Ma., 08 Desember 2003 11:54  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hier's vandag so 'n halfbladsy in die NZ Herald oor Tsunamis.
In 1703 is meer as 100 000 mense dood in japan
In 1993 - 200 mense dood in 'n 30 meter brander in Japan.
In 1998 - 6000 dood in Papua New Guinea (waar dit ookal mag wees)
Verbeel jou 'n brander van 60 meter bo seevlak tref 'n kusdorp. Waarheen
hardloop jy?
Nogal skrikwekkend.
|
|
|
|
|
|
| Re: Dodelike Tsunamis [boodskap #88068 is 'n antwoord op boodskap #88059] |
Ma., 08 Desember 2003 15:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net nou die dag op die ander ng is gemeld dat dit net 'n kwessie van tyd is
voordat 'n mega-tsunami Boston ( VSA) gaan tref, Die oorsprong gaan glo by
die Kanariese eilande wees, en die ding gaan so vinnig beweeg, dat dit die
VSA kus binne 2 uur gaan bereik, en almal binne 200km van die see af het 'n
kans om te verdrink as hule die hul watervlerkies aan het nie.
Janee - wat sal jy doen as jy weet hier kom 'n helse brander aan?
Gelukkig sit ek hier halfpad na die hemel toe teen die hange van Tafelberg,
en die kanse dat 'n tsunami Kaapstad sal tref is nul.
--
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:MxZAb.22759$VV6.515815@news.xtra.co.nz...
> Hier's vandag so 'n halfbladsy in die NZ Herald oor Tsunamis.
> In 1703 is meer as 100 000 mense dood in japan
> In 1993 - 200 mense dood in 'n 30 meter brander in Japan.
> In 1998 - 6000 dood in Papua New Guinea (waar dit ookal mag wees)
>
> Verbeel jou 'n brander van 60 meter bo seevlak tref 'n kusdorp. Waarheen
> hardloop jy?
> Nogal skrikwekkend.
>
|
|
|
|
| Re: Dodelike Tsunamis [boodskap #88069 is 'n antwoord op boodskap #88059] |
Ma., 08 Desember 2003 16:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek piepie my papnat van bangeit as ek so iets moet beleef.
--
Annette
"Werner" skryf in boodskap news:br1soc$gt7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die 3 fotos is nou nie van 'n Tsunami nie, maar ek is hel bly ek is nie een
> van daai branderplank ryers nie.
>
>
> Groete
>
>
> Werner
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dodelike Tsunamis [boodskap #88257 is 'n antwoord op boodskap #88241] |
So., 14 Desember 2003 07:10  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dis lekker om mens se eie geskrifte te lees man. Dis amper om soos in die
bad 'n wind te laat en dan na die borrels te hap.
Lekker common. Julle steek my aan.
Spencer
"DD" skryf in boodskap news:bhjmtvsop8qsvekhb0v0dq3m13qv8vs9fn@4ax.com...
> On Tue, 9 Dec 2003 16:54:23 +0200, "Suidwester" wrote:
>
>> Niemand sal kan sien of jy gepiepie het nie!
>
> ag jou doos, of jy as suidwester of as koos skryf,
> bly dit wat jy skryf steeds sinneloos. Jy skryf slegs
> om die siek manie om iets onder die belt te sê, te
> bevredig. En voel dan groot wanneer jy jou eie geskrif
> lees.
>
> DD
>
|
|
|
|