| koud [boodskap #87993] |
So., 07 Desember 2003 07:49  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hier in Belgie is dit dees more baie koud -2°C en dit gaan heel die dag so
wees
Ek gaan my klaarmaak nou om te gaan fietsry met enkele vrinde
Ons Gaan waarskynlik geen kou he met aangepaste klere
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: koud [boodskap #87998 is 'n antwoord op boodskap #87995] |
So., 07 Desember 2003 09:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis vandag 'n regte somersdag in die Kaap. Wolkloos, effense briesie, en
warm. Die strande is vol. Die paadjies teen Tafelberg is besig, en ek gaan
nou langs die see stap en met vreemde mense se honde speel.
--
Annette
"DD" skryf in boodskap news:vrp5tvolkpjjs11p678eog7g81iilgplgm@4ax.com...
> On Sun, 07 Dec 2003 07:49:41 GMT, "Paul de Dilbeek"
> wrote:
>
>> Hier in Belgie is dit dees more baie koud -2°C en dit gaan heel die dag so
>> wees
>> Ek gaan my klaarmaak nou om te gaan fietsry met enkele vrinde
>> Ons Gaan waarskynlik geen kou he met aangepaste klere
>>
>
> Dankie Paul, vir 'n rede om Suid Afrika te waardeer:-)
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: koud [boodskap #88128 is 'n antwoord op boodskap #88123] |
Wo., 10 Desember 2003 07:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem nie saam met Norbert dat 'n droë koue warmer is as 'n nat koue nie.
Inteendeel. Gaan voel hoe voel 2C in Bloemfontein, in teenstelling met 2C in
Kaapstad.
Ek het nog steeds nie my elektriese kombers wat ek in Bloemfontein gedurende
die winter nie eers afgeskakel het nie, hier in die Kaap sedert 1979 uit die
doos gehaal nie .
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fd6b3c9.0@news1.mweb.co.za...
> Anti, as 'n oud-Kanaalaap sal jy weet wat hitte is want doer rondom die
> Oranjerivier ['skuus, Gariep] kan dit vrekwarm word, maar weereens is dit 'n
> droë hitte en eintlik 'goed' vir die mens....as mens dit so kan stel.
> Mits jy natuurlik nie sonsteek kry omdat jy nie jou kop bedek nie, maar die
> mense van daai wêreld word donners oud. Dis niks snaaks om 'n oue met by
> die 100 jaar op die klok in bv Kakamas te vind nie. Hier by ons in die
> woestyn is dieselfde ding aan die gang......voor jy siek word van iets dan
> sweet jy dit uit!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:vevBb.18864$3Eb1.16298@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "Sterrenkijker" wrote
>>
>>> Ja, inderdaad, ek verstaan dit eintlik nie hoekom dit kan so baie
>>> verskil maak..
>> Ofskoon dit dan maar net 25°C is dit net 'n tropiese
>>> warmte en 'n mens sweet se eie dood selfs as jy nie onder 'n kombers
>>> lê nie. Vogtigheid het meer invloed op die mense as suiwer hitte of
>>> kou.
>>
>> Ons het dieselfde probleem hier tussen die groot mere en die
>> groot riviere in die somer. Daar is soveel vogtigheid in die lug
>> dat mens net eenvoudig sterf van die hitte. Ek verkies die
>> winter hier in Ontario ver bokant die somer. En komende
>> van die Noord-Kaap wéét ek van hitte.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
| Re: koud [boodskap #88131 is 'n antwoord op boodskap #88128] |
Wo., 10 Desember 2003 08:34  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die wind speel natuurlik 'n moerse rol. By die kus kry jy oor die algemeen
nie daai snerpende koue van die binneland nie. In die binneland, as dit
ook nog natterig is, vries die water en as die spulletjie begin smelt, dan
word dit eers koud. In die woestyn, met sy min vog, word dit plokken koud
in die nag [onder vriespunt] en in die dag weer 40+. Dit is egter 'n
kortstondige koue want sodra die son opkom, dan sweet jy. Die Weskus se
see is egter nie so klam soos die oostekant nie en in die winter is Durban
se beste tyd.
"Annette" skryf in boodskap news:br6hh6$s9k$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem nie saam met Norbert dat 'n droë koue warmer is as 'n nat koue nie.
> Inteendeel. Gaan voel hoe voel 2C in Bloemfontein, in teenstelling met 2C in
> Kaapstad.
> Ek het nog steeds nie my elektriese kombers wat ek in Bloemfontein gedurende
> die winter nie eers afgeskakel het nie, hier in die Kaap sedert 1979 uit die
> doos gehaal nie .
> --
> Annette
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fd6b3c9.0@news1.mweb.co.za...
>> Anti, as 'n oud-Kanaalaap sal jy weet wat hitte is want doer rondom die
>> Oranjerivier ['skuus, Gariep] kan dit vrekwarm word, maar weereens is dit 'n
>> droë hitte en eintlik 'goed' vir die mens....as mens dit so kan stel.
>> Mits jy natuurlik nie sonsteek kry omdat jy nie jou kop bedek nie, maar die
>> mense van daai wêreld word donners oud. Dis niks snaaks om 'n oue met by
>> die 100 jaar op die klok in bv Kakamas te vind nie. Hier by ons in die
>> woestyn is dieselfde ding aan die gang......voor jy siek word van iets dan
>> sweet jy dit uit!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:vevBb.18864$3Eb1.16298@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>
>>> "Sterrenkijker" wrote
>>>
>>>> Ja, inderdaad, ek verstaan dit eintlik nie hoekom dit kan so baie
>>>> verskil maak..
>>> Ofskoon dit dan maar net 25°C is dit net 'n tropiese
>>>> warmte en 'n mens sweet se eie dood selfs as jy nie onder 'n kombers
>>>> lê nie. Vogtigheid het meer invloed op die mense as suiwer hitte of
>>>> kou.
>>>
>>> Ons het dieselfde probleem hier tussen die groot mere en die
>>> groot riviere in die somer. Daar is soveel vogtigheid in die lug
>>> dat mens net eenvoudig sterf van die hitte. Ek verkies die
>>> winter hier in Ontario ver bokant die somer. En komende
>>> van die Noord-Kaap wéét ek van hitte.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
|