Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opskrif in toekomstige koerant
Opskrif in toekomstige koerant [boodskap #88102] Tue, 09 December 2003 12:10 na volgende boodskap
Kerneels  is tans af-lyn  Kerneels
Boodskappe: 11
Geregistreer: June 2002
Karma: 0
Junior Lid
(Dis)Spenser omring homself met bobbel van kak!
Voel glo beter.

Loop gevaar om tot regse monument verklaar te word!

Kenners sê kak het moontlik reeds sy brein gepenetreer!
Re: Opskrif in toekomstige koerant [boodskap #88103 is 'n antwoord op boodskap #88102] Tue, 09 December 2003 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ter byvoeging tot jou nuwe biblioteek, Kerneels, beveel ek aan: "Ek kan
weer seksuele bevrediging ervaar" deur die NG Boekhandel.
Dit bied handige wenke om jou negatiewe denkpatrone te verbreek en om jou
fokus bietjie te verskuif.
En moet ook nie van so 'n Siener boekie of twee wegskram nie.
Intussen Kerneels - Onthou daardie Bobbel !!!!

"Kerneels" skryf in boodskap news:e70ce37c.0312090410.45d37b99@posting.google.com...
> (Dis)Spenser omring homself met bobbel van kak!
> Voel glo beter.
>
> Loop gevaar om tot regse monument verklaar te word!
>
> Kenners sê kak het moontlik reeds sy brein gepenetreer!
Re: Opskrif in toekomstige koerant [boodskap #88104 is 'n antwoord op boodskap #88102] Tue, 09 December 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Opskrif in toekomstige koerant

Snotneus matriek laaitie druip vir die 5 de keer. Hou hom besig om "3 liner"
boodskappe op nuusgroepe te pos. Kak in sy broek toe sy pa hom betrap en 'n
goeie snotklap gee.

En dit is geen kak storie nie

Kerneels skryf in boodskap news:e70ce37c.0312090410.45d37b99@posting.google.com...
> (Dis)Spenser omring homself met bobbel van kak!
> Voel glo beter.
>
> Loop gevaar om tot regse monument verklaar te word!
>
> Kenners sê kak het moontlik reeds sy brein gepenetreer!
Re: Opskrif in toekomstige koerant [boodskap #88118 is 'n antwoord op boodskap #88102] Tue, 09 December 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy  is tans af-lyn  Paddy
Boodskappe: 1
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Junior Lid
In Ierland het hulle 'n raak woord om Kerneelsie te beskryf.... 'n Gobsheit
Re: Opskrif in toekomstige koerant [boodskap #88237 is 'n antwoord op boodskap #88118] Sat, 13 December 2003 15:54 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Senior Lid
kerneels is vakdap

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.551 / Virus Database: 343 - Release Date: 11/12/2003
Vorige onderwerp: Karnaval
Volgende onderwerp: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:11:16 UTC 2025