Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Brian Van Rooyen
Brian Van Rooyen [boodskap #88018] So, 07 Desember 2003 17:45 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, julle bal aanhangers:-)))
Daar sê Brian Van Rooyen - nuwe President SARVU
hoe hy voel oor hierdie dinge.
My eie mening natuurlik is dat hy die blanke handeklap wil hê
(en hy het nog nie agtergekom hoe poog jy, Annette, vir bouwer
se handeklap nie:-))) maar wat dink julle van ide man,
behalwe, dat hy blêddie goeie Afrikaans praat.

DD
Re: Brian Van Rooyen [boodskap #88023 is 'n antwoord op boodskap #88018] So, 07 Desember 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy adjunk Stofile praat selfs beter en suiwerder Afrikaans.
Dis hoog tyd dat iemand met 'n goeie, tradisionele Afrikaanse naam nou die
sweep slaan in rugby.
Chester moet nou net sy van na Willemse verander:))
--
Annette

"DD" skryf in boodskap news:bhp6tvgdnqckbnlrv6ptg6j1bdtj6h06ei@4ax.com...
>
>
> Ja, julle bal aanhangers:-)))
> Daar sê Brian Van Rooyen - nuwe President SARVU
> hoe hy voel oor hierdie dinge.
> My eie mening natuurlik is dat hy die blanke handeklap wil hê
> (en hy het nog nie agtergekom hoe poog jy, Annette, vir bouwer
> se handeklap nie:-))) maar wat dink julle van ide man,
> behalwe, dat hy blêddie goeie Afrikaans praat.
>
> DD
>
Re: Brian Van Rooyen [boodskap #88025 is 'n antwoord op boodskap #88023] So, 07 Desember 2003 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Dec 2003 20:07:53 +0200, "Annette" wrote:

> Sy adjunk Stofile praat selfs beter en suiwerder Afrikaans.
> Dis hoog tyd dat iemand met 'n goeie, tradisionele Afrikaanse naam nou die
> sweep slaan in rugby.
> Chester moet nou net sy van na Willemse verander:))

Toegegee Annette, ek het ook al Stofile se Afrikaans waardeer:-)
Wonder of daar nie tussen hulle gesê word (iets soos), ons kry nie die
Boere se sport geskaak nie, 'if you can't beat em. join em' of so
iets... "so, wanner djy oppie tv gàn prat, check djou Afrikaans..."

kay, o'kay..., ek wiet hille gooi 'n lekka Afrikaans...

DD
Re: Brian Van Rooyen [boodskap #88040 is 'n antwoord op boodskap #88025] Ma, 08 Desember 2003 03:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wag vir die ontmoeting(s) tussen Van Rooyen en Balfour. Luyt het
waarskynlik vir Van Rooyen ondersteun aangesien "Van" nie van rassisme
beskuldig sal kan word nie.
Persoonlik glo ek nie dat Chester as afrigter sal slaag nie. Sy
blootstelling as rugby-afrigter is rede nommer een - die tweede is dat ek
glo hy nie die persoonlikheid het nie.

"DD" skryf in boodskap news:e6s6tv41vnk1mvf4h5lmplv7o5v4pq7n0b@4ax.com...
> On Sun, 7 Dec 2003 20:07:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sy adjunk Stofile praat selfs beter en suiwerder Afrikaans.
>> Dis hoog tyd dat iemand met 'n goeie, tradisionele Afrikaanse naam nou die
>> sweep slaan in rugby.
>> Chester moet nou net sy van na Willemse verander:))
>
>
> Toegegee Annette, ek het ook al Stofile se Afrikaans waardeer:-)
> Wonder of daar nie tussen hulle gesê word (iets soos), ons kry nie die
> Boere se sport geskaak nie, 'if you can't beat em. join em' of so
> iets... "so, wanner djy oppie tv g'n prat, check djou Afrikaans..."
>
> kay, o'kay..., ek wiet hille gooi 'n lekka Afrikaans...
>
> DD
>
Re: Brian Van Rooyen [boodskap #88064 is 'n antwoord op boodskap #88040] Ma, 08 Desember 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink natuurlik dat al hierdie gefladder in die hoenderhok net maar net
nog 'n geleentheid is vir ander mense om die beheer oor te vat en die geld
verdien wat daarmee saamgaan. Sal maar sien hoe die nuwe besems wegtrek en
hoe lank daai nuwe vee reg bly, sal net die tyd leer. Die 'bottom line' is
egter dat die standaard van rugby in Suider-Afrika heelwat laer is as wat
dit in Australië, NZ, ens is en die vraag is natuurlik wat is die rede
daarvoor? Dis seker OK om die bestuur te blaas en die Bok afrigter te
blaas en terwyl ons besig is, sommer die kaptein ook, maar gaan dit die
algemene standaard van rugby lig? Ek dink nie so nie, want die
kompetisies en struktuur van rugby in SA is verkeerd. Kan dit reggestel
word? Die buiteland het vir ons ore aangesit met die bepalings van die
Super 12 en hierin lê die groot probleem. Die spelers word so rondgegooi
en getrek dat hulle in baie gevalle 'maar net hulle werk gaan doen' in 'n
ander gebiedspan, maar van passie is daar g'n sprake nie. Hoe kan 'n ou
Curriebeker vir bv. die Leeus speel en dan entoesiasites betrokke raak by
die Stormers en dan weer later terug Katte toe? Sekerlik professioneel ja,
maar met blindelingse entoesiasme, nie maklik nie.
Chester as afrigter? Mag verkeerd wees, maar hy lyk en klink vir my al
te 'Harry-rig'.....te sag.

"Jonas" skryf in boodskap news:br0scr$82n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wag vir die ontmoeting(s) tussen Van Rooyen en Balfour. Luyt het
> waarskynlik vir Van Rooyen ondersteun aangesien "Van" nie van rassisme
> beskuldig sal kan word nie.
> Persoonlik glo ek nie dat Chester as afrigter sal slaag nie. Sy
> blootstelling as rugby-afrigter is rede nommer een - die tweede is dat ek
> glo hy nie die persoonlikheid het nie.
> "DD" wrote in message
> news:e6s6tv41vnk1mvf4h5lmplv7o5v4pq7n0b@4ax.com...
>> On Sun, 7 Dec 2003 20:07:53 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Sy adjunk Stofile praat selfs beter en suiwerder Afrikaans.
>>> Dis hoog tyd dat iemand met 'n goeie, tradisionele Afrikaanse naam nou
> die
>>> sweep slaan in rugby.
>>> Chester moet nou net sy van na Willemse verander:))
>>
>>
>> Toegegee Annette, ek het ook al Stofile se Afrikaans waardeer:-)
>> Wonder of daar nie tussen hulle gesê word (iets soos), ons kry nie die
>> Boere se sport geskaak nie, 'if you can't beat em. join em' of so
>> iets... "so, wanner djy oppie tv g'n prat, check djou Afrikaans..."
>>
>> kay, o'kay..., ek wiet hille gooi 'n lekka Afrikaans...
>>
>> DD
>>
>
Re: Brian Van Rooyen [boodskap #88065 is 'n antwoord op boodskap #88064] Ma, 08 Desember 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Dec 2003 15:59:55 +0200, "Suidwester" wrote:

Chester as afrigter? Mag verkeerd wees, maar hy lyk en klink
vir my al
> te 'Harry-rig'.....te sag.

Onthou net hy is m,eer as 'n jaar reeds die nasionale afrigting van
die 7's en hy doen nogal goed met hulle.
Re: Brian Van Rooyen [boodskap #88071 is 'n antwoord op boodskap #88065] Ma, 08 Desember 2003 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - jy mag bewus wees dat daar 15 spelers in 'n rugbyspan is, in
sewes is daar net 7. (Maar ek verstaan dat rekeningkunde nie jou sterk punt
op skool of daarna was nie - daarom dat jy 'n duimsuig "koerantmannetjie"
is.)
Chester het nie ondervinding as rugbyafrigter nie - en hy het nie die
persoonlikheid nie. Wel die velkleur ....

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:fu29tvckpe632oge552mgmm8emllc8o417@4ax.com...
> On Mon, 8 Dec 2003 15:59:55 +0200, "Suidwester" wrote:
>
> vir my al
>> te 'Harry-rig'.....te sag.
>
> Onthou net hy is m,eer as 'n jaar reeds die nasionale afrigting van
> die 7's en hy doen nogal goed met hulle.
>
Re: Brian Van Rooyen [boodskap #88105 is 'n antwoord op boodskap #88065] Di, 09 Desember 2003 13:35 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kyk, hy lyk vir my na 'n gawe ou, maar afrigters moet nie gawe ouens wees
nie. Ek weet baie mense veroordeel Streuli oor sy militaristiese
benadering, maar uiteindelik gaan dit die ou wat dissipline kan handhaaf,
wees wat met 'n groot groep spelers sal kan werk. Ek is nie so seker die
7's is werklik 'n maatstaf nie want dis almal manne wat opkomend is en
probeer naammaak. Jy hoef hulle nie te soebat of te bliksem tot hulle
voluit speel nie. Ek dink die Bokke en die Provinsiale manne is te veilig
in hul poste by die unies en in die nasionale spanne. Vat daai sekerheid
in 'n groot mate weg en die manne sal weer 'n rede kry om vinger te trek.
Iets soos: R5 000 per wedstryd. Plus R10 thou vir 'n wen en minus R2
thou vir 'n verloor. As 'n man sy nuwe 4x4 so oor die bulte sien verdwyn
saam met die balju kan ek jou waarborg hol hy dwarsdeur 'n muur! In die ou
dae het hulle dit kaffersielkunde genoem....

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:fu29tvckpe632oge552mgmm8emllc8o417@4ax.com...
> On Mon, 8 Dec 2003 15:59:55 +0200, "Suidwester" wrote:
>
> vir my al
>> te 'Harry-rig'.....te sag.
>
> Onthou net hy is m,eer as 'n jaar reeds die nasionale afrigting van
> die 7's en hy doen nogal goed met hulle.
>
Vorige onderwerp: Heuning
Volgende onderwerp: " Kontras - Kersmis 1914 " deur A.D. KEET
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 17:38:12 MGT 2024