Afrikaans midis [boodskap #88009] |
So., 07 Desember 2003 13:06  |
lAbArYnth
Boodskappe: 3 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is daar iemand wat sal weet war ek Afrikaanse midi musik kan vind of wat het
en vir my kan stuur asseblief
Ek soek speciaal na "Boesmanland" en " Ry Perd" midis
danke
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaans midis [boodskap #88058 is 'n antwoord op boodskap #88051] |
Ma., 08 Desember 2003 11:14   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja - en die oulike is dat 'n mens lang en komplekse verwerkings op 'n klein
stukkie geheue kan stoor, omdat dit as't ware net as bladmusiek (vir elke
instrument) vir die rekenaar gestoor word, nie komplekse, versyferde
musiekgolwe nie.
Dis nou my stokperdjie - jy kan lae musiek so noot vir noot aanmekaarsit en
later 'n hele simfonieorkes saamvoeg, sonder dat 'n enkele instrument
werklik hoef te speel. As 'n mens dan 'n goeie klankkaart het, speel dit die
note met versyferde klanke van die werklike instrument, soos beveel.
"TJ" skryf in boodskap news:br1jn7$ehr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Musical Instrument Digital Interface - MIDI"
>
> MIDI - a standard protocol for communication between electronic musical
> instruments and computers
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
> "Annette" wrote in message
> news:br1ho0$dmf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom word dit midi's genoem?
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:br1f19$d1u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Midi word noot vir noot geskryf deur 'n musiekverwerker - 'n mens betaal
>>> dus vir die tyd wat daarin gaan. 'n Mens kan self ook verder daaraan
>>> redigeer en het dus heelwat meer moontlikhede, hoewel dit bitter moeilik is
>>> om dit professioneel te laat klink. Ouens soos Johan van Rensburg en Christa
>>> Steyn het al wonderlike musiek daarmee gepleeg.
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:rpWAb.22616$VV6.498968@news.xtra.co.nz...
>>>> Die jafel is lekker in die bôl gepik as hy dink 'n midi is R40 werd. Ek weet
>>>> nie wat die voordeel van 'n midi bo 'n mp3 is nie, (bietjie onkundig op
>>>> daardie gebied) maar ek gebruik CDEX, wat gratis sagteware is om my klank
>>>> CD's na MP3 om te skakel. Vir R40 kan mens seker amper 'n volle CD by die CD
>>>> winkel koop?
>>>>
>>>> Daardie "Afrikaanse Volksliedjies" van Huisgenoot- drie CD's in een pakkie
>>>> is bobaas. My dame het myne weggegooi toe ons emmigreer het - ek sal haar
>>>> NOOIT vergewe nie. Glo "common" musiek gewees.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaans midis [boodskap #88177 is 'n antwoord op boodskap #88009] |
Vr., 12 Desember 2003 10:17  |
Andrew Taylor
Boodskappe: 42 Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 7 Dec 2003 15:06:12 +0200, "lAbArYnth" wrote:
> Is daar iemand wat sal weet war ek Afrikaanse midi musik kan vind of wat het
> en vir my kan stuur asseblief
>
> Ek soek speciaal na "Boesmanland" en " Ry Perd" midis
>
> danke
>
In Kazaa daar is honderds van SA musiek, die sleutel woorde is
"Afrikaans"
|
|
|