Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vertel my daarvan
Vertel my daarvan [boodskap #87996] So, 07 Desember 2003 08:58 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf:
Gee vir elkeen 'n blommetjie wat bly is dat ons deel kan wees van die nuwe
wêreld wat oor 'n honderd jaar die supermoondheid gaan wees.
------------------------------------------------------------ ----------------
Vertel my meer hiervan. Ek neem aan jy praat van die "one vision - one
nation - one god - no right - no wrong - no white - no black" bollie
waarvan Queen sing.
Waar gaan jy jou 'n microchip laat inplant Annette?

Spencer
Re: Vertel my daarvan [boodskap #87997 is 'n antwoord op boodskap #87996] So, 07 Desember 2003 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - ek praat niks daarvan nie.
Ek praat van die Suid-Amerika/Suid Afrika/Indië/Sjina samewerking en
opkomende markte.
Ek is nogal nie teen die ingeboude chip nie - ten minste gaan daar dan nie
meer kinders wees wat wegraak nie.
Die gesin van die dronkie hoef nie meer bekommerd te wees oor waar hy is nie
en moeite te doen om hom by die huis te kry nie en deur 'n bepaalde
opeenvolgende aksies na te speur kan die verspreiders van dwelms gou
opgespoor word.
Aan die ander kant sal skelmpies ook ongelukkig gouer uitgevind word:
Ons sal nooit weer in rye hoef te staan om 'n kaartjie te koop en dan weer
om by 'n plek in te gaan nie - ons loop net deur en jou bankbalans word
minder:))
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:TYBAb.21598$VV6.479140@news.xtra.co.nz...
> Annette skryf:
> Gee vir elkeen 'n blommetjie wat bly is dat ons deel kan wees van die nuwe
> wêreld wat oor 'n honderd jaar die supermoondheid gaan wees.
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> Vertel my meer hiervan. Ek neem aan jy praat van die "one vision - one
> nation - one god - no right - no wrong - no white - no black" bollie
> waarvan Queen sing.
> Waar gaan jy jou 'n microchip laat inplant Annette?
>
> Spencer
>
Re: Vertel my daarvan [boodskap #88000 is 'n antwoord op boodskap #87997] So, 07 Desember 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nog steeds in die duister, Annette. Waarom nou juis Suid-Amerika, Suid
Afrika, Indië, China? Praat met my.

"Annette" skryf in boodskap news:bqurt0$csb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - ek praat niks daarvan nie.
> Ek praat van die Suid-Amerika/Suid Afrika/Indië/Sjina samewerking en
> opkomende markte.
> Ek is nogal nie teen die ingeboude chip nie - ten minste gaan daar dan nie
> meer kinders wees wat wegraak nie.
> Die gesin van die dronkie hoef nie meer bekommerd te wees oor waar hy is nie
> en moeite te doen om hom by die huis te kry nie en deur 'n bepaalde
> opeenvolgende aksies na te speur kan die verspreiders van dwelms gou
> opgespoor word.
> Aan die ander kant sal skelmpies ook ongelukkig gouer uitgevind word:
> Ons sal nooit weer in rye hoef te staan om 'n kaartjie te koop en dan weer
> om by 'n plek in te gaan nie - ons loop net deur en jou bankbalans word
> minder:))
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:TYBAb.21598$VV6.479140@news.xtra.co.nz...
>> Annette skryf:
>> Gee vir elkeen 'n blommetjie wat bly is dat ons deel kan wees van die nuwe
>> wêreld wat oor 'n honderd jaar die supermoondheid gaan wees.
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> --
>> Vertel my meer hiervan. Ek neem aan jy praat van die "one vision - one
>> nation - one god - no right - no wrong - no white - no black" bollie
>> waarvan Queen sing.
>> Waar gaan jy jou 'n microchip laat inplant Annette?
>>
>> Spencer
>>
>
Re: Vertel my daarvan [boodskap #88001 is 'n antwoord op boodskap #87997] So, 07 Desember 2003 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar's natuurlik 'n verskil tussen skelms en skelmpies. Verskaf asseblief
details.
Re: Vertel my daarvan [boodskap #88002 is 'n antwoord op boodskap #87996] So, 07 Desember 2003 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Dec 2003 21:58:39 +1300, "Spencer" wrote:

> Annette skryf:
> Gee vir elkeen 'n blommetjie wat bly is dat ons deel kan wees van die nuwe
> wêreld wat oor 'n honderd jaar die supermoondheid gaan wees.
> ------------------------------------------------------------ ----------------
> Vertel my meer hiervan. Ek neem aan jy praat van die "one vision - one
> nation - one god - no right - no wrong - no white - no black" bollie
> waarvan Queen sing.
> Waar gaan jy jou 'n microchip laat inplant Annette?
>
> Spencer
>

Grillerig, Spencer. Grillerig.
'one vision - one nation - one god' ... is dit
soos wanneer (selfveronderstelde) Christene
die vet beeld van Siddhartha Gautama op
hul koffietafel laat pryk, en steeds oorvol
van hulself, 'n Christenvolk aanval? Predik
Jesus-leer terwyl hulle vir budha wierook
brand?

DD
Re: Vertel my daarvan [boodskap #88003 is 'n antwoord op boodskap #88001] So, 07 Desember 2003 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Dec 2003 23:11:16 +1300, "Spencer" wrote:

> Daar's natuurlik 'n verskil tussen skelms en skelmpies. Verskaf asseblief
> details.
>

gededaileerd is dit soos in die feit dat
skelms karre skaak in Suid Afrika
terwyl Lorinda my skelmpie is.

DD
Re: Vertel my daarvan [boodskap #88037 is 'n antwoord op boodskap #87997] Ma, 08 Desember 2003 00:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Dec 2003 11:23:56 +0200, "Annette" wrote:

> Ons sal nooit weer in rye hoef te staan om 'n kaartjie te koop en dan weer
> om by 'n plek in te gaan nie - ons loop net deur en jou bankbalans word
> minder:))

Ha-ha-ha-ha-haaaaaaaaaaaaaa!!!!!!!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Vertel my daarvan [boodskap #88039 is 'n antwoord op boodskap #88000] Ma, 08 Desember 2003 03:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Di nou al amper 24 uur dat ek vir 'n verduideliking wag. Het die vreemde
mense se honde jou gevang Annette?
Re: Vertel my daarvan [boodskap #88048 is 'n antwoord op boodskap #88039] Ma, 08 Desember 2003 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waarvan praat jy mens?
Ek het die son en see gaan geniet.
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:C7SAb.22420$VV6.495152@news.xtra.co.nz...
> Di nou al amper 24 uur dat ek vir 'n verduideliking wag. Het die vreemde
> mense se honde jou gevang Annette?
>
Re: Vertel my daarvan [boodskap #88053 is 'n antwoord op boodskap #88048] Ma, 08 Desember 2003 10:56 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skuus, lyk my ek word kens. Ek het dit seker gedroom.

"Annette" skryf in boodskap news:br1f2d$d23$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarvan praat jy mens?
> Ek het die son en see gaan geniet.
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:C7SAb.22420$VV6.495152@news.xtra.co.nz...
>> Di nou al amper 24 uur dat ek vir 'n verduideliking wag. Het die vreemde
>> mense se honde jou gevang Annette?
>>
>
Vorige onderwerp: Oue - en iets wat manne nie sal verstaan nie:))
Volgende onderwerp: SA pryse willie wipplank ry nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 14:45:40 MGT 2024