Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Chester vir Afrigter!!
Chester vir Afrigter!! [boodskap #87971] Sa, 06 Desember 2003 11:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar wen ons sewes span toe die Dubai Sevens , en hulle was nie eers gekeur
nie!
Het vir die eerste gekeurde Engeland, daarna Fiji en toe vir NZ in die
finaal geklop - alles binne 24 uur.

--
Annette
Re: Chester vir Afrigter!! [boodskap #87974 is 'n antwoord op boodskap #87971] Sa, 06 Desember 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rugby! Rugby! Rugby! - so irriterend. Het jy geweet rugbyspelers het
leerballe?
Re: Chester vir Afrigter!! [boodskap #87977 is 'n antwoord op boodskap #87974] Sa, 06 Desember 2003 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net een.:)
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:0rjAb.20726$VV6.459191@news.xtra.co.nz...
> Rugby! Rugby! Rugby! - so irriterend. Het jy geweet rugbyspelers het
> leerballe?
>
Re: Chester vir Afrigter!! [boodskap #87982 is 'n antwoord op boodskap #87977] Sa, 06 Desember 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, die meervoud is rugby spelers en leerballe. Al geruik hoe stink so 'n
leerbal na 'n strawwe nat wedstryd? Op skool moes ek soms die balle in so 'n
klein kamertjie gaan bêre na die wedstryd. Dit bring onaangename
herinneringe mee.

"Annette" skryf in boodskap news:bqt77l$ndc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net een.:)
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:0rjAb.20726$VV6.459191@news.xtra.co.nz...
>> Rugby! Rugby! Rugby! - so irriterend. Het jy geweet rugbyspelers het
>> leerballe?
>>
>
Re: Chester vir Afrigter!! [boodskap #87986 is 'n antwoord op boodskap #87971] So, 07 Desember 2003 03:08 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat - nie Chester nie - hy's te gebalanseerd.
"He's got a chip on every shoulder..."

"Annette" skryf in boodskap news:bqsevq$a91$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar wen ons sewes span toe die Dubai Sevens , en hulle was nie eers gekeur
> nie!
> Het vir die eerste gekeurde Engeland, daarna Fiji en toe vir NZ in die
> finaal geklop - alles binne 24 uur.
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Toets 2
Volgende onderwerp: Re: REPENT OR PERISH YOU WHITE FOOLS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 18:33:51 MGT 2024