Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog voorstelle?
Nog voorstelle? [boodskap #87972] |
Sa., 06 Desember 2003 11:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die gespot en die gevolge van Kamp Staaldraad slaan steeds orals uit.
Gerhard Griesel, wat weekliks grappe versprei, het 'n klomp oulikes hieroor.
Enkeles is:
* Kamp skroefdraad - vir ouens wat 'n skroef los het
* Kamp garingdraad - naaldwerkkursus
* Kamp lugdraad - vir radio-amateurs
* Kamp leidraad - polisie-opleidingskamp vir speurders
* Kamp telefoondraad - spesiaal vir tienerdogters
* Kamp grensdraad - vir bure
* Kamp hoogspanningsdraad aanbeveel dat vrouens dit maandeliks bywoon
* Kamp jakkalsdraad - vir jong politici
|
|
|
|
|
Re: Nog voorstelle? [boodskap #87979 is 'n antwoord op boodskap #87976] |
Sa., 06 Desember 2003 15:58  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kamp lemmetjiesdraad vir rugbyafrigters:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bqslfi$dok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En as Kamp Draadtrek van Kamp Staaldraad
> en Kamp Fynwol van Kamp Draadloos
> saam kamp by Kamp Skuurwol
> kry jy 'n kamp vol kortsluitings.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "TJ" wrote in message
> news:bqsl6t$diu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kamp awol
>>
>> Kamp fynwol
>>
>> Kamp staalwol
>>
>> Kamp skuurwol
>>
>> Kamp draadloos
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bqsf5j$aae$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die gespot en die gevolge van Kamp Staaldraad slaan steeds orals uit.
>>>
>>> Gerhard Griesel, wat weekliks grappe versprei, het 'n klomp oulikes hieroor.
>>> Enkeles is:
>>>
>>> * Kamp skroefdraad - vir ouens wat 'n skroef los het
>>>
>>> * Kamp garingdraad - naaldwerkkursus
>>>
>>> * Kamp lugdraad - vir radio-amateurs
>>>
>>> * Kamp leidraad - polisie-opleidingskamp vir speurders
>>>
>>> * Kamp telefoondraad - spesiaal vir tienerdogters
>>>
>>> * Kamp grensdraad - vir bure
>>>
>>> * Kamp hoogspanningsdraad aanbeveel dat vrouens dit maandeliks bywoon
>>>
>>> * Kamp jakkalsdraad - vir jong politici
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 16:00:16 UTC 2025
|