Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vlaamse week op Stellenbosch
Vlaamse week op Stellenbosch [boodskap #8792] Wo, 12 Maart 1997 00:00
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In die koerante en ook op die internet is die Vlaamse Week
aangekondig - die wat foto's en iewat meer spesifieke inligting soek
kan by die houmpeitsj kom kyk:

http://www-jfd.its.uct.ac.za/

Daar is geen program inligting nie, anders word ek verantwoordelik
gehou vir foute en/of verouderde inligting!

Groetnis

Franz

--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
j...@its.uct.ac.za
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
_________________________________
Snoepie oor sy inkleurboek:
"Ek maak altyd die lug blou"
Vorige onderwerp: Re: couples wanted for very open-minded correspondence
Volgende onderwerp: Lieg-en-Bieg-Komissie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:05:43 MGT 2024