Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verdere koerantopskrifte van die toekoms
Verdere koerantopskrifte van die toekoms [boodskap #87887] Wo, 03 Desember 2003 14:30 na volgende boodskap
Kerneels  is tans af-lyn  Kerneels
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Kak-dispenser uitgevind!

En

Frikkie Potgieter steeds toegekak!
Medici weier om kunsmatige asemhaling toe te pas - ruik glo te sleg!

DD loer onder hopie uit, soek leiding by Frikkie!

Elders is wederkoms afgehandel.
Re: Verdere koerantopskrifte van die toekoms [boodskap #87899 is 'n antwoord op boodskap #87887] Wo, 03 Desember 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Dec 2003 06:30:28 -0800, dorpj...@ananzi.co.za (Kerneels) wrote:

> Kak-dispenser uitgevind!
>
> En
>
> Frikkie Potgieter steeds toegekak!
> Medici weier om kunsmatige asemhaling toe te pas - ruik glo te sleg!
>
> DD loer onder hopie uit, soek leiding by Frikkie!
>
> Elders is wederkoms afgehandel.

Tot Spencer het al vir jou gesê
dat jy skuim is, Kerneels.
En dat jy dieselfde tipe kak as Frikkie en Koos
hier kwytraak. So, jy het nou met die grootmense
probeer gesels, en agtergekom dat jy geminag word.
Doen wat ek voorgestel het..., bly vir 3 jaar en ses maande en
sewentien minute stil,
en probeer dan met 'n ander naam. Die keer, met respek aan die
aangesprokenes.

DD
Re: Verdere koerantopskrifte van die toekoms [boodskap #87904 is 'n antwoord op boodskap #87899] Wo, 03 Desember 2003 19:53 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 03 Dec 2003 20:52:13 +0200, DD wrote:

> Tot Spencer het al vir jou gesê
> dat jy skuim is, Kerneels.
>
> DD
>
Toe nou, DD, sien jy dan nie die lewe in Suid-Afrika bruis?
Wat vandag nog skuim is is môre bier!

Norbert
Vorige onderwerp: Soek werk in London Engeland
Volgende onderwerp: Iere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 11:58:31 MGT 2024