Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grote Gat
Grote Gat [boodskap #87883] Wo, 03 Desember 2003 12:48 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Groot Gat Godin almanakke is volgende week beskikbaar teen R100 stuk by
Exclusive Books en die fondse gaan vir die veg teen borskanker.

Die Groot Gat Godin se fotos is onlangs in Cullinan geneem en daar's ook 'n
manlike "hunk" in sommige van die maande.

Hulle gee nie die afmetings van die almanak nie, maar ek skat jy het groot
plek nodig om die een te hang aan 'n stewige spyker.

:-)

TJ
Re: Grote Gat [boodskap #87886 is 'n antwoord op boodskap #87883] Wo, 03 Desember 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Daai dames sal darem self 'n stewige een waardeer.........

"TJ" skryf in boodskap news:bqkm2u$73j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Groot Gat Godin almanakke is volgende week beskikbaar teen R100 stuk by
> Exclusive Books en die fondse gaan vir die veg teen borskanker.
>
> Die Groot Gat Godin se fotos is onlangs in Cullinan geneem en daar's ook 'n
> manlike "hunk" in sommige van die maande.
>
> Hulle gee nie die afmetings van die almanak nie, maar ek skat jy het groot
> plek nodig om die een te hang aan 'n stewige spyker.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Grote Gat [boodskap #87889 is 'n antwoord op boodskap #87886] Wo, 03 Desember 2003 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watse een? 'n Stewige spyker?:)))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bqkqtc$1iep$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> He-he! Daai dames sal darem self 'n stewige een waardeer.........
> "TJ" wrote in message
> news:bqkm2u$73j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Groot Gat Godin almanakke is volgende week beskikbaar teen R100 stuk by
>> Exclusive Books en die fondse gaan vir die veg teen borskanker.
>>
>> Die Groot Gat Godin se fotos is onlangs in Cullinan geneem en daar's ook 'n
>> manlike "hunk" in sommige van die maande.
>>
>> Hulle gee nie die afmetings van die almanak nie, maar ek skat jy het groot
>> plek nodig om die een te hang aan 'n stewige spyker.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Grote Gat [boodskap #87890 is 'n antwoord op boodskap #87883] Wo, 03 Desember 2003 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die kulturele dames van Knysna met die kaal borste se almanak kos net R50.
Nou moet die manne meer betaal vir die meer lap wat hulle sien:)
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bqkm2u$73j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Groot Gat Godin almanakke is volgende week beskikbaar teen R100 stuk by
> Exclusive Books en die fondse gaan vir die veg teen borskanker.
>
> Die Groot Gat Godin se fotos is onlangs in Cullinan geneem en daar's ook 'n
> manlike "hunk" in sommige van die maande.
>
> Hulle gee nie die afmetings van die almanak nie, maar ek skat jy het groot
> plek nodig om die een te hang aan 'n stewige spyker.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Grote Gat [boodskap #87914 is 'n antwoord op boodskap #87889] Do, 04 Desember 2003 08:03 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy moet dieper boor, moet jy groter gereedskap kry..........

"Annette" skryf in boodskap news:bqktsm$dcq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Watse een? 'n Stewige spyker?:)))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bqkqtc$1iep$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> He-he! Daai dames sal darem self 'n stewige een waardeer.........
>> "TJ" wrote in message
>> news:bqkm2u$73j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Groot Gat Godin almanakke is volgende week beskikbaar teen R100 stuk by
>>> Exclusive Books en die fondse gaan vir die veg teen borskanker.
>>>
>>> Die Groot Gat Godin se fotos is onlangs in Cullinan geneem en daar's ook 'n
>>> manlike "hunk" in sommige van die maande.
>>>
>>> Hulle gee nie die afmetings van die almanak nie, maar ek skat jy het groot
>>> plek nodig om die een te hang aan 'n stewige spyker.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: 'Race case' tests equity court
Volgende onderwerp: Verdere koerantopskrifte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 13:59:04 MGT 2024