Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Waarvoor na Australië?
Waarvoor na Australië? [boodskap #87577] Wo, 26 November 2003 13:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry hierdie by iemand:

http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_car_the_cap

Hiervolgens is Oz heel bo aan motordiefstal per kapita.
Ons is "slegs" 18de op die lys.
--
Annette
Re: Waarvoor na Australië? [boodskap #87591 is 'n antwoord op boodskap #87577] Wo, 26 November 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
News  is tans af-lyn  News
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Beantwoord dit jou vraag, of soek jy self verder?

http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_rap_cap
http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_rap
http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_mur_wit_fir

"Annette" skryf in boodskap news:bq2ah9$anp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry hierdie by iemand:
>
> http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_car_the_cap
>
> Hiervolgens is Oz heel bo aan motordiefstal per kapita.
> Ons is "slegs" 18de op die lys.
> --
> Annette
>
Re: Waarvoor na Australië? [boodskap #87601 is 'n antwoord op boodskap #87577] Do, 27 November 2003 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons sal ons pogings moet verskerp.
Of, is die vergelyking gegrond op SAPD- statistieke? Hoeveel Ossies is
vermoor tydens die motordiefstalle?

"Annette" skryf in boodskap news:bq2ah9$anp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry hierdie by iemand:
>
> http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_car_the_cap
>
> Hiervolgens is Oz heel bo aan motordiefstal per kapita.
> Ons is "slegs" 18de op die lys.
> --
> Annette
>
Re: Waarvoor na Australië? [boodskap #87617 is 'n antwoord op boodskap #87601] Do, 27 November 2003 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat beteken "per kapita"?

Ek dink die statistieke sal anders lyk as jy dit per voertuig neem, ipv per
persoon, sêveel mense in SA het glad nie karre nie...

Max____________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:bq3t8o$9jh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons sal ons pogings moet verskerp.
> Of, is die vergelyking gegrond op SAPD- statistieke? Hoeveel Ossies is
> vermoor tydens die motordiefstalle?
> "Annette" wrote in message
> news:bq2ah9$anp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kry hierdie by iemand:
>>
>> http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_car_the_cap
>>
>> Hiervolgens is Oz heel bo aan motordiefstal per kapita.
>> Ons is "slegs" 18de op die lys.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Waarvoor na Australië? [boodskap #87624 is 'n antwoord op boodskap #87577] Do, 27 November 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ja maar onse mense kannie tel nie ....

"Annette" skryf in boodskap news:bq2ah9$anp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry hierdie by iemand:
>
> http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_car_the_cap
>
> Hiervolgens is Oz heel bo aan motordiefstal per kapita.
> Ons is "slegs" 18de op die lys.
> --
> Annette
>
Re: Waarvoor na Australië? [boodskap #87873 is 'n antwoord op boodskap #87577] Wo, 03 Desember 2003 01:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarvoor sinnelose vrae vra?

Dink...

"Annette" skryf in boodskap news:bq2ah9$anp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry hierdie by iemand:
>
> http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_car_the_cap
>
> Hiervolgens is Oz heel bo aan motordiefstal per kapita.
> Ons is "slegs" 18de op die lys.
> --
> Annette
>
Re: Waarvoor na Australië? [boodskap #87885 is 'n antwoord op boodskap #87873] Wo, 03 Desember 2003 14:09 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier in ons geweste is daar kenisse van ons wat besluit het dis nie meer die
moeite werd om aan te gaan in Namibië nie want alhoewel hulle 'n groot plaas
gehad het tussen Kalkrand en Mariental [Stofbakkies] het die praktiese
probleme in die nuwe Namibië vir hulle net te veel geword. Hulle was
maklik 80km van die nasste groot sentrum af waar die kinders moet skoolgaan,
in die wwek in die koshuis moet bly en elke naweek huistoe moet kom en
Sondae weer terug. Verder was die plaas teenaan die hoofpad en as die
skaap naby die pad kom in die nag, is die kanse goed dat daarvan gesteel
gaan word. Soveel so dat hulle sommige maande tot 100 skaap verloor het.
Dan is die plaas nog in die suide van die land en met beste tye baie droog,
maar van droogtehulp vir kommersiële boere vanaf die staat is daar g'n
sprake meer nie.
Toe kry hy 'n koper.......en hulle trek Australië toe. Volgens wat on
slaas gehoor het, bly hulle baie gelukkig daar in die platteland. Hy
bestuur 'n paar plase en sy gee onderwys. Blykbaar is misdaad daar waar
hulle bly nie 'n groot kwessie nie en hulle kinders kry 'n wonderlike
skoolopvoeding. Ja, hulle verlang terug na ou Suidwes en sê 'n kangaroo
sal nooit 'n springbok wees nie, maar hulle sê daar's g'n manier wat hulle
na die drama van die swart politiek van Afrika sal terugkeer nie. Waar hul
kinders in Nam weens hul blanke velle eintlik geen werklike toekoms het nie,
is Australië iets heel anders.
Laat mens wonder!!

"basjan" skryf in boodskap news:bqjffr$f2v$1@solaris.cc.vt.edu...
> Waarvoor sinnelose vrae vra?
>
> Dink...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bq2ah9$anp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kry hierdie by iemand:
>>
>> http://www.nationmaster.com/graph-T/cri_car_the_cap
>>
>> Hiervolgens is Oz heel bo aan motordiefstal per kapita.
>> Ons is "slegs" 18de op die lys.
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Kiesreg vir die SA's in die buiteland
Volgende onderwerp: Afrikaners in Engeland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:46:24 MGT 2024