Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toets jou mensekennis
Toets jou mensekennis [boodskap #87837] Di, 02 Desember 2003 07:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
http://www.malevole.com/mv/misc/killerquiz

--
Annette
Re: Toets jou mensekennis [boodskap #87840 is 'n antwoord op boodskap #87837] Di, 02 Desember 2003 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry 7/10

Sal maar nie aansoek doen vir daai Personeel
beampte joppie nie.
Re: Toets jou mensekennis [boodskap #87842 is 'n antwoord op boodskap #87840] Di, 02 Desember 2003 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wou jy te veel kriminele maak, of andersom?:))
--
Annette
message news:%AYyb.2425$Pw1.1335@bignews3.bellsouth.net...
> Ek kry 7/10
>
> Sal maar nie aansoek doen vir daai Personeel
> beampte joppie nie.
>
Re: Toets jou mensekennis [boodskap #87843 is 'n antwoord op boodskap #87842] Di, 02 Desember 2003 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andersom ek het van die kriminele aangesien as
progameerders.

Maar na 2 maande in Dominican Republic is my
oordeel seker ook nie meer dieselfde nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bqhlvo$8ei$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wou jy te veel kriminele maak, of andersom?:))
> --
> Annette
> message
news:%AYyb.2425$Pw1.1335@bignews3.bellsouth.net...
>> Ek kry 7/10
>>
>> Sal maar nie aansoek doen vir daai Personeel
>> beampte joppie nie.
>>
>
Re: Toets jou mensekennis [boodskap #87845 is 'n antwoord op boodskap #87843] Di, 02 Desember 2003 09:51 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 9/10 gekry, maar gekroek - sommige foto's het net gelyk soos
polisiefoto's.

"Glücklich" skryf in boodskap news:k3Zyb.1989$Y6.1691@bignews2.bellsouth.net...
> Andersom ek het van die kriminele aangesien as
> progameerders.
>
> Maar na 2 maande in Dominican Republic is my
> oordeel seker ook nie meer dieselfde nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bqhlvo$8ei$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wou jy te veel kriminele maak, of andersom?:))
>> --
>> Annette
>> message
> news:%AYyb.2425$Pw1.1335@bignews3.bellsouth.net...
>>> Ek kry 7/10
>>>
>>> Sal maar nie aansoek doen vir daai Personeel
>>> beampte joppie nie.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Dra by
Volgende onderwerp: Mening oor SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 12:16:02 MGT 2024