Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » St Lucia
St Lucia [boodskap #87838] Di, 02 Desember 2003 08:22 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die werklike storie ivm 'n ontwikkeling van 'n hotel/lodge vir rykes
in die gebied binne 'n beskermingsgebied waarvan niemand plaaslik veel weet
nie? Blykbaar weet die Minister alles van die storie af....hy verbied
strandry om die gebied te beskerm, maar laat so iets toe wat veel erger
skade aan die omgewing gaan bring as strandry.
Re: St Lucia [boodskap #87839 is 'n antwoord op boodskap #87838] Di, 02 Desember 2003 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy praat seker nie van dieselfde St Lucia wat ek
ken nie.

Ek gaan gereeld St Lucia toe, dis een van die Wes
Indiese eilande. Sekerlik ook nie naastenby so
mooi soos die gebied waarvan jy praat nie.

Dan moet jy ook nie dom vrae vra nie. Waste
"Kick-back" sal die ministertjie nou vannaf 'n
klomp strand ryers kry?

> Wat is die werklike storie ivm 'n ontwikkeling van 'n hotel/lodge vir rykes
> in die gebied binne 'n beskermingsgebied waarvan niemand plaaslik veel weet
> nie? Blykbaar weet die Minister alles van die storie af....hy verbied
> strandry om die gebied te beskerm, maar laat so iets toe wat veel erger
> skade aan die omgewing gaan bring as strandry.
>
Re: St Lucia [boodskap #87841 is 'n antwoord op boodskap #87838] Di, 02 Desember 2003 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laas toe ek gehoor het was die aansoek teengestaan deur 'n klomp
natuur-belanghebbendes. Die wortel wat voor die plaaslike inwoners se neus
geswaai word is werkskepping.
Die Marais/Malatsi saak in George sal 'n presedent skep, waar alle
toekeening aan ontwikkeling in sensitiewe gebiede deeglik ondersoek sal
word.

Van werkskepping gepraat - met die Koega projek was hulle mos vreeslik
haastig om te begin teen die wense en aanbeveling van 'n klomp mense. Nou is
die projek tydelik van die baan nadat die brug ingestort het - so waar is
die werkskepping nou?

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bqhi49$2v1t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wat is die werklike storie ivm 'n ontwikkeling van 'n hotel/lodge vir rykes
> in die gebied binne 'n beskermingsgebied waarvan niemand plaaslik veel weet
> nie? Blykbaar weet die Minister alles van die storie af....hy verbied
> strandry om die gebied te beskerm, maar laat so iets toe wat veel erger
> skade aan die omgewing gaan bring as strandry.
>
Re: St Lucia [boodskap #87844 is 'n antwoord op boodskap #87841] Di, 02 Desember 2003 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Onder die brug.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bqhlvo$8ei$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Laas toe ek gehoor het was die aansoek teengestaan deur 'n klomp
> natuur-belanghebbendes. Die wortel wat voor die plaaslike inwoners se neus
> geswaai word is werkskepping.
> Die Marais/Malatsi saak in George sal 'n presedent skep, waar alle
> toekeening aan ontwikkeling in sensitiewe gebiede deeglik ondersoek sal
> word.
>
> Van werkskepping gepraat - met die Koega projek was hulle mos vreeslik
> haastig om te begin teen die wense en aanbeveling van 'n klomp mense. Nou is
> die projek tydelik van die baan nadat die brug ingestort het - so waar is
> die werkskepping nou?
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bqhi49$2v1t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Wat is die werklike storie ivm 'n ontwikkeling van 'n hotel/lodge vir
> rykes
>> in die gebied binne 'n beskermingsgebied waarvan niemand plaaslik veel
> weet
>> nie? Blykbaar weet die Minister alles van die storie af....hy verbied
>> strandry om die gebied te beskerm, maar laat so iets toe wat veel erger
>> skade aan die omgewing gaan bring as strandry.
>>
>
Re: St Lucia [boodskap #87846 is 'n antwoord op boodskap #87841] Di, 02 Desember 2003 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Van werkskepping gepraat - met die Koega projek was hulle mos vreeslik
> haastig om te begin teen die wense en aanbeveling van 'n klomp mense. Nou is
> die projek tydelik van die baan nadat die brug ingestort het - so waar is
> die werkskepping nou?

Issie, hulle bou nog vir 'n vale.
Re: St Lucia [boodskap #87847 is 'n antwoord op boodskap #87839] Di, 02 Desember 2003 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek die storie verstaan gaan die hotel/lodge ontwikkel word so half
verby die gemeenskap verby en nou's die spul so effe die moer in....nie dat
dit in Afrika sal help nie. Die klaers is soos gewoonlik blankes en die
wat 'score' die politici.....

"Glücklich" skryf in boodskap news:UqYyb.2346$Pw1.1125@bignews3.bellsouth.net...
> Jy praat seker nie van dieselfde St Lucia wat ek
> ken nie.
>
> Ek gaan gereeld St Lucia toe, dis een van die Wes
> Indiese eilande. Sekerlik ook nie naastenby so
> mooi soos die gebied waarvan jy praat nie.
>
> Dan moet jy ook nie dom vrae vra nie. Waste
> "Kick-back" sal die ministertjie nou vannaf 'n
> klomp strand ryers kry?
>
>
>> Wat is die werklike storie ivm 'n ontwikkeling
> van 'n hotel/lodge vir rykes
>> in die gebied binne 'n beskermingsgebied waarvan
> niemand plaaslik veel weet
>> nie? Blykbaar weet die Minister alles van die
> storie af....hy verbied
>> strandry om die gebied te beskerm, maar laat so
> iets toe wat veel erger
>> skade aan die omgewing gaan bring as strandry.
>>
>
Re: St Lucia [boodskap #87848 is 'n antwoord op boodskap #87846] Di, 02 Desember 2003 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bou hulle Koot?
Ek het gedog die brug is nodig om te kan bou?

-
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bqhnea$8th$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van werkskepping gepraat - met die Koega projek was hulle mos vreeslik
>> haastig om te begin teen die wense en aanbeveling van 'n klomp mense.
Nou
> is
>> die projek tydelik van die baan nadat die brug ingestort het - so waar is
>> die werkskepping nou?
>
> Issie, hulle bou nog vir 'n vale.
>
Re: St Lucia [boodskap #87850 is 'n antwoord op boodskap #87846] Di, 02 Desember 2003 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die program op Kyknet gesien en vermoed die ergste.
(Die betrokke Minister het egter reeds aangedui dat hy eersdaags sy pos gaan
bedank en sy persoonlike belange elders bevorder.)
10 uit 10 vir Kyknet om die aangeleentheid te ontbloot.

"Koot" skryf in boodskap news:bqhnea$8th$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van werkskepping gepraat - met die Koega projek was hulle mos vreeslik
>> haastig om te begin teen die wense en aanbeveling van 'n klomp mense.
Nou
> is
>> die projek tydelik van die baan nadat die brug ingestort het - so waar is
>> die werkskepping nou?
>
> Issie, hulle bou nog vir 'n vale.
>
Re: St Lucia [boodskap #87911 is 'n antwoord op boodskap #87848] Do, 04 Desember 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hulle bou verskriklik aan die hawe - dis 'n miernes. Die brug was vir die
verbypad - hulle was verplig om die paaie op te gradeer vir die toename in
verkeer. Dis 'n klein deeltjie van die hele projek.

"Annette" skryf in boodskap news:bqi1vo$bor$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat bou hulle Koot?
> Ek het gedog die brug is nodig om te kan bou?
>
> -
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bqhnea$8th$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van werkskepping gepraat - met die Koega projek was hulle mos vreeslik
>>> haastig om te begin teen die wense en aanbeveling van 'n klomp mense.
> Nou
>> is
>>> die projek tydelik van die baan nadat die brug ingestort het - so
waar
> is
>>> die werkskepping nou?
>>
>> Issie, hulle bou nog vir 'n vale.
>>
>
Koega ( was St Lucia) [boodskap #87912 is 'n antwoord op boodskap #87911] Do, 04 Desember 2003 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - ek het maar die opskrif verander - netnou raak mense opgewerk
as hulle dink hulle gaan 'n hawe bou by St Lucia:)))
Dit klank nou alles goed en wel en wondelik, so besig en mense wat besig
gehou word - maar ek wonder hoe diep die impakstudies was om die ekonomiese
haalbaarheid van die projek oor 'n lang tydberk sou bepaal?
Ek vra maar, want ek sien hier in die Kaapse Hawe raak dinge bietjie
stiller, en die hyskrane werk nie meer 24 uur per dag nie.
Die groot Saldanha Sishen projek is ook stadig maar seker besig om af te
skaal.
Gaan bootvrag nog in die toekoms 'n haalbare opsie wees?
Lugvrag neem toe as die die voorjeur vorm van vervoer - as tyd en geld in ag
geneem word.
Al hoe meer pyplyne word aangelê vir die vervoer van olie.

Ek lees juis nou die dag dat 'n boot se lewensduurte 20 jaar is - en daardie
boot moet hel baie vervoer en gereeld besig wees om sy kapitale belegging
te delg.
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bqmn82$5um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle bou verskriklik aan die hawe - dis 'n miernes. Die brug was vir die
> verbypad - hulle was verplig om die paaie op te gradeer vir die toename in
> verkeer. Dis 'n klein deeltjie van die hele projek.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bqi1vo$bor$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat bou hulle Koot?
>> Ek het gedog die brug is nodig om te kan bou?
>>
>> -
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:bqhnea$8th$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Van werkskepping gepraat - met die Koega projek was hulle mos vreeslik
>>>> haastig om te begin teen die wense en aanbeveling van 'n klomp
mense.
>> Nou
>>> is
>>>> die projek tydelik van die baan nadat die brug ingestort het - so
> waar
>> is
>>>> die werkskepping nou?
>>>
>>> Issie, hulle bou nog vir 'n vale.
>>>
>>
>
Re: Koega ( was St Lucia) [boodskap #87916 is 'n antwoord op boodskap #87912] Do, 04 Desember 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis 'n ander saak daardie. Maar, ek moet sê dat van die ingeligte
MBA-studente wat hier 'n draai maak nou en dan, nogal positief is, selfs die
van die huidige hawe. Daar is blykbaar regtig 'n geprojekteerde tekort aan
diepwaterhawes. Bestaande hawekapasiteit was op 'n stadium so laag dat daar
'n geweeklaag was oor die lang toue lorries wat staan en wag, en PE en
Durban moes selfs boetes betaal vir hulle stadigheid.

Diepwaterhawes is 'n ding van die toekoms omdat skepe al hoe meer daarop
staatmaak.

Vir PE sal dit 'n ander weg oopmaak - die tenkplaas en die mangaanhope wat
die bestaande hawe vollê gaan na Koega (Nqurha!) verskuif word en die planne
is om daar toerisme-aantreklikhede, soos die Madiba-beeld en hotelle te
skep. Tans is dit net 'n groot gemors.

"Annette" skryf in boodskap news:bqmnvl$63h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okie Dokie - ek het maar die opskrif verander - netnou raak mense opgewerk
> as hulle dink hulle gaan 'n hawe bou by St Lucia:)))
> Dit klank nou alles goed en wel en wondelik, so besig en mense wat besig
> gehou word - maar ek wonder hoe diep die impakstudies was om die ekonomiese
> haalbaarheid van die projek oor 'n lang tydberk sou bepaal?
> Ek vra maar, want ek sien hier in die Kaapse Hawe raak dinge bietjie
> stiller, en die hyskrane werk nie meer 24 uur per dag nie.
> Die groot Saldanha Sishen projek is ook stadig maar seker besig om af te
> skaal.
> Gaan bootvrag nog in die toekoms 'n haalbare opsie wees?
> Lugvrag neem toe as die die voorjeur vorm van vervoer - as tyd en geld in ag
> geneem word.
> Al hoe meer pyplyne word aangelê vir die vervoer van olie.
>
> Ek lees juis nou die dag dat 'n boot se lewensduurte 20 jaar is - en daardie
> boot moet hel baie vervoer en gereeld besig wees om sy kapitale belegging
> te delg.
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bqmn82$5um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle bou verskriklik aan die hawe - dis 'n miernes. Die brug was vir die
>> verbypad - hulle was verplig om die paaie op te gradeer vir die toename in
>> verkeer. Dis 'n klein deeltjie van die hele projek.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bqi1vo$bor$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat bou hulle Koot?
>>> Ek het gedog die brug is nodig om te kan bou?
>>>
>>> -
>>> Annette
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:bqhnea$8th$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Van werkskepping gepraat - met die Koega projek was hulle mos
> vreeslik
>>>> > haastig om te begin teen die wense en aanbeveling van 'n klomp
> mense.
>>> Nou
>>>> is
>>>> > die projek tydelik van die baan nadat die brug ingestort het - so
>> waar
>>> is
>>>> > die werkskepping nou?
>>>>
>>>> Issie, hulle bou nog vir 'n vale.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Koega ( was St Lucia) [boodskap #87917 is 'n antwoord op boodskap #87916] Do, 04 Desember 2003 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
A!! Ek het 'n boekie hier oor Disasters - en een vertel van 'n Afrikastaat
wat besluit het om skole, hospitale en sementpaaie te bou. Dus bestel hulle
toe etlikke honderd tonne sement - die logistiek ou was seker siek of iets -
want al die sement kom toe op een slag aan, en die hawe se mense kan omtrent
net 3 ton sement per dag aflaai - sommige skepe het langer as 'n jaar lank
daar in die hawe lê en wag om hul vrag sement af te laai.

Van die os op die jas - ek hoop die Madiba-beeld is beter as die poging wat
op die verhoog Sondag was.
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bqmre2$6rr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, dis 'n ander saak daardie. Maar, ek moet sê dat van die ingeligte
> MBA-studente wat hier 'n draai maak nou en dan, nogal positief is, selfs die
> van die huidige hawe. Daar is blykbaar regtig 'n geprojekteerde tekort aan
> diepwaterhawes. Bestaande hawekapasiteit was op 'n stadium so laag dat daar
> 'n geweeklaag was oor die lang toue lorries wat staan en wag, en PE en
> Durban moes selfs boetes betaal vir hulle stadigheid.
>
> Diepwaterhawes is 'n ding van die toekoms omdat skepe al hoe meer daarop
> staatmaak.
>
> Vir PE sal dit 'n ander weg oopmaak - die tenkplaas en die mangaanhope wat
> die bestaande hawe vollê gaan na Koega (Nqurha!) verskuif word en die planne
> is om daar toerisme-aantreklikhede, soos die Madiba-beeld en hotelle te
> skep. Tans is dit net 'n groot gemors.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bqmnvl$63h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Okie Dokie - ek het maar die opskrif verander - netnou raak mense opgewerk
>> as hulle dink hulle gaan 'n hawe bou by St Lucia:)))
>> Dit klank nou alles goed en wel en wondelik, so besig en mense wat besig
>> gehou word - maar ek wonder hoe diep die impakstudies was om die
> ekonomiese
>> haalbaarheid van die projek oor 'n lang tydberk sou bepaal?
>> Ek vra maar, want ek sien hier in die Kaapse Hawe raak dinge bietjie
>> stiller, en die hyskrane werk nie meer 24 uur per dag nie.
>> Die groot Saldanha Sishen projek is ook stadig maar seker besig om af te
>> skaal.
>> Gaan bootvrag nog in die toekoms 'n haalbare opsie wees?
>> Lugvrag neem toe as die die voorjeur vorm van vervoer - as tyd en geld
in
> ag
>> geneem word.
>> Al hoe meer pyplyne word aangelê vir die vervoer van olie.
>>
>> Ek lees juis nou die dag dat 'n boot se lewensduurte 20 jaar is - en
> daardie
>> boot moet hel baie vervoer en gereeld besig wees om sy kapitale belegging
>> te delg.
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:bqmn82$5um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hulle bou verskriklik aan die hawe - dis 'n miernes. Die brug was vir
> die
>>> verbypad - hulle was verplig om die paaie op te gradeer vir die
toename
> in
>>> verkeer. Dis 'n klein deeltjie van die hele projek.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bqi1vo$bor$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wat bou hulle Koot?
>>>> Ek het gedog die brug is nodig om te kan bou?
>>>>
>>>> -
>>>> Annette
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:bqhnea$8th$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Van werkskepping gepraat - met die Koega projek was hulle mos
>> vreeslik
>>>> > > haastig om te begin teen die wense en aanbeveling van 'n klomp
>> mense.
>>>> Nou
>>>> > is
>>>> > > die projek tydelik van die baan nadat die brug ingestort het -
so
>>> waar
>>>> is
>>>> > > die werkskepping nou?
>>>> >
>>>> > Issie, hulle bou nog vir 'n vale.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Koega ( was St Lucia) [boodskap #87936 is 'n antwoord op boodskap #87917] Vr, 05 Desember 2003 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Van die os op die jas - ek hoop die Madiba-beeld is beter as die poging wat
> op die verhoog Sondag was.
> --
> Annette

Die beeld gaan blykbaar GROOT wees. 'n Mens sal binne kan opklim (soos die
Statue of Liberty) en 'n uitsig kry oor Australië (oos) en my huis (wes).
Hulle reken hulle sal dermiljoene mense met hierdie beeld Baai toe lok.
Re: Koega ( was St Lucia) [boodskap #87937 is 'n antwoord op boodskap #87936] Vr, 05 Desember 2003 07:57 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die voorbeeld wat ek gesien het gaan Mandela. net soos Cecil John
Rhodes hier, wys waar die resiesbaan iewers lê:))
Nou wonder ek net waar gaan die ingang wees waar mens soos bloedliggaampies
in Oom Nelson gaan opbeweeg:

Ek het die Statue of Liberty gedoen - en dit was nie 'n aangename
ondervinding nie.
Die trapiies binne in was te smal om die op en af verkeer te hanteer, en
binne daardie stuk koper was dit vuurwarm en bedompig - as ek reg kan onthou
was dit 110F binne.

So by voorbaat sal dit dermiljoene minus een wees:))

--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bqpcpj$802$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van die os op die jas - ek hoop die Madiba-beeld is beter as die poging
> wat
>> op die verhoog Sondag was.
>> --
>> Annette
>
> Die beeld gaan blykbaar GROOT wees. 'n Mens sal binne kan opklim (soos die
> Statue of Liberty) en 'n uitsig kry oor Australië (oos) en my huis (wes).
> Hulle reken hulle sal dermiljoene mense met hierdie beeld Baai toe lok.
>
Vorige onderwerp: Wie wil raai?
Volgende onderwerp: Afrikaans los kokon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:10:44 MGT 2024