Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Karoofees info
Karoofees info [boodskap #8782] |
Tue, 11 March 1997 00:00 |
Mampoer
Boodskappe: 16 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn se volledige
program en bykomende inligting is nou op die Net beskikbaar.
Gaan na http://karoofees.com
of as jy sukkel, vat die langer pad:
http://naspers.co.za en kliek op die Karoofees-knoppie.
Mampoer
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 16:19:50 UTC 2025
|