| Konsert [boodskap #87775] |
So., 30 November 2003 19:52  |
Francois
Boodskappe: 5 Geregistreer: November 2003
|
Junior Lid |
|
|
Ek bly in Ierland waar heelwat konserte is. Laasjaar toe U2 en Bono by Slane
Castle opgetree het, is 80,000 kaartjies binne die eerste vier uur verkoop.
Ek doen in my vryetyd sekuriteits werk by sulke konserte.
Die jaar by Slane was daar 90,000 mense. M&M dieselfde. Op altwee dae het
dit gereen laat dit klap, maar mense staan bankvas.
Ierland met 'n populasie van 4mil en SA met 40mil+. Ek dink Bono sal 'n
stadium volmaak met net een of twee liede hier.
NS: Ek geniet die nuusgroep baie. Lekker breinkos hier in die verte.
|
|
|
|
| Re: Konsert [boodskap #87796 is 'n antwoord op boodskap #87775] |
Ma., 01 Desember 2003 10:08   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jy dink regtig U2 sal so baie mense trek? Ek glo nie ons het 'n venue wat
100 000 mense kan vat nie, maar behalwe daarvoor moet jy onthou dat swartes
nie van "wit" musiek hou nie. Wat mense blykbaar nie verstaan nie is dat
hier 200 verskillende soorte kulture is, en elkeen het sy eie smaak in
musiek. By Collective Soul en Bon Jovi was daar net witmense, ek het nie een
swarte gesien nie, wat beteken die moontlike gehoor is dadelik af van 40 mil
na 4 mil. Baie ouer Afrikaanse mense hou bv. nie van ouens soos U2 toe nie,
so daar krimp jou moontlike gehoor met nog 'n paar 100 000. Nog so paar 100
000 hou nie van daai tipe musiek nie en op die einde van die dag sit jy met
'n moontlike gehoor van sê 500 000 - versprei oor die land. Van die 500 000
mense in SA wat van U2 hou kan net 200 000 die kaartjies bekostig - weereens
versprei oor die land.
Onstellend genoeg het Sepultura, binne 'n paar uur uitverkoop en hulle moes
ekstra datums by hulle toer voeg.
Ek vermoed egter iemand soos Eminem, sal sommer baie maklik 100 000 of meer
mense op 'n slag kan trek in hierdie land, ek weet net nie waar hulle 'n
konsert van daai grootte sal hou nie.
E
"Francois" skryf in boodskap news:mUryb.2805$nm6.17238@news.indigo.ie...
> Ek bly in Ierland waar heelwat konserte is. Laasjaar toe U2 en Bono by Slane
> Castle opgetree het, is 80,000 kaartjies binne die eerste vier uur verkoop.
> Ek doen in my vryetyd sekuriteits werk by sulke konserte.
>
> Die jaar by Slane was daar 90,000 mense. M&M dieselfde. Op altwee dae het
> dit gereen laat dit klap, maar mense staan bankvas.
>
> Ierland met 'n populasie van 4mil en SA met 40mil+. Ek dink Bono sal 'n
> stadium volmaak met net een of twee liede hier.
>
> NS: Ek geniet die nuusgroep baie. Lekker breinkos hier in die verte.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Konsert [boodskap #87805 is 'n antwoord op boodskap #87796] |
Ma., 01 Desember 2003 13:12   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 1 Dec 2003 12:08:48 +0200, "Elaine" wrote:
> Jy dink regtig U2 sal so baie mense trek? Ek glo nie ons het 'n venue wat
> 100 000 mense kan vat nie, maar behalwe daarvoor moet jy onthou dat swartes
> nie van "wit" musiek hou nie. Wat mense blykbaar nie verstaan nie is dat
> hier 200 verskillende soorte kulture is, en elkeen het sy eie smaak in
> musiek. By Collective Soul en Bon Jovi was daar net witmense, ek het nie een
> swarte gesien nie, wat beteken die moontlike gehoor is dadelik af van 40 mil
> na 4 mil. Baie ouer Afrikaanse mense hou bv. nie van ouens soos U2 toe nie,
> so daar krimp jou moontlike gehoor met nog 'n paar 100 000. Nog so paar 100
> 000 hou nie van daai tipe musiek nie en op die einde van die dag sit jy met
> 'n moontlike gehoor van sê 500 000 - versprei oor die land. Van die 500 000
> mense in SA wat van U2 hou kan net 200 000 die kaartjies bekostig - weereens
> versprei oor die land.
> Onstellend genoeg het Sepultura, binne 'n paar uur uitverkoop en hulle moes
> ekstra datums by hulle toer voeg.
> Ek vermoed egter iemand soos Eminem, sal sommer baie maklik 100 000 of meer
> mense op 'n slag kan trek in hierdie land, ek weet net nie waar hulle 'n
> konsert van daai grootte sal hou nie.
>
> E
Hm.., het ons nou al genoeg gegewens om met die spelreëls van die nuwe
wiskunde (versamelingeleer en deurnsedes) uit te reken hoeveel mense
van SA van alle soorte musiek hou?
Groete uit Vlaandere,
Norbert
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Konsert [boodskap #87830 is 'n antwoord op boodskap #87805] |
Ma., 01 Desember 2003 19:55  |
Francois
Boodskappe: 5 Geregistreer: November 2003
|
Junior Lid |
|
|
Norbert, ek is van Belgiese afkoms.
Dink jy ek sal 'n 'ancestral-visa' kan kry? Adriaan Francois De Necker Vogel
|
|
|
|