| Die Konsert [boodskap #87744] |
So., 30 November 2003 04:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die wind het genadiglik tot laat weggebly. Wat 'n konsert!! Ek het net begin
wonder wanneer die mense gaan begin moeg word van die lank staan.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Konsert [boodskap #87808 is 'n antwoord op boodskap #87773] |
Ma., 01 Desember 2003 14:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Paul, ek dink ons het na twee verskillende programme gekyk:)) Daar is in
vandag se Argus 6 koer artikels oor die konsert deur verskillende
joernaliste, en twee kla dat daar te veel witmense by die konsert was:))
--
Annette
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:jsgksvc07hdcjgv1t2bjsskb1iagrmpajq@4ax.com...
> On Sun, 30 Nov 2003 06:51:08 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die wind het genadiglik tot laat weggebly. Wat 'n konsert!! Ek het net begin
>> wonder wanneer die mense gaan begin moeg word van die lank staan.
>
> Ons het hier die optree in kaapstad gesien op TV met Mandela as die
> vedette met syn nommer van robbeneiland;ook Byonce Rowles was very
> sexy;wat my viral opgeval he,so sien ons op die TV daar is nie baie
> blanke mense aanwesig nie,is dit reg?
> hoekom dit ?
|
|
|
|
| Re: Die Konsert [boodskap #87813 is 'n antwoord op boodskap #87808] |
Ma., 01 Desember 2003 15:43  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Annette,ons het op die Vlaamse TV maar een klein fragmentjie gekry en ek het
glo teveel naar Byonce geloer!!!!!!!!!!
Paul die ou snoeper
"Annette" skryf in boodskap news:bqfht2$8kf$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Paul, ek dink ons het na twee verskillende programme gekyk:)) Daar is in
> vandag se Argus 6 koer artikels oor die konsert deur verskillende
> joernaliste, en twee kla dat daar te veel witmense by die konsert was:))
> --
> Annette
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:jsgksvc07hdcjgv1t2bjsskb1iagrmpajq@4ax.com...
>> On Sun, 30 Nov 2003 06:51:08 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Die wind het genadiglik tot laat weggebly. Wat 'n konsert!! Ek het net
> begin
>>> wonder wanneer die mense gaan begin moeg word van die lank staan.
>>
>> Ons het hier die optree in kaapstad gesien op TV met Mandela as die
>> vedette met syn nommer van robbeneiland;ook Byonce Rowles was very
>> sexy;wat my viral opgeval he,so sien ons op die TV daar is nie baie
>> blanke mense aanwesig nie,is dit reg?
>> hoekom dit ?
>
|
|
|
|