Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boer POW group to complain to Red Cross
Boer POW group to complain to Red Cross [boodskap #87726] Sa, 29 November 2003 16:49 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
November 27 2003 at 06:54PM

The Bond van Boerekrygsgevangenes (League of Boer Prisoners of War) on
Thursday said it would complain to the International Committee of the
Red Cross (ICRC) about the conditions under which a 1994 bomb planter
was being held.

Dries Kriel, a leader of the Christiana, North West Province-based
organisation, said Cliffie Barnard, jailed for life in 1997 in
connection with a series of bomb blasts before and after the first
democratic elections in April 1994, was regularly tortured and
assaulted by warders.

Barnard was recently transferred from the Pretoria local prison to the
super-maximum security C-Max prison within the Pretoria Central Prison
complex.

In a copy of a letter addressed to the ICRC, received in Johannesburg,
Kriel alleged that it was "well known that white prisoners in phase 1
of C-Max prison are locked up in darkness and solitude for 24 hours a
day and are starving by lack of food (sic)."

It was 'well known that white prisoners are locked up in darkness'

He added that it was not known why Barnard had been moved and that the
department of correctional services was refusing to explain.

The department could not immediately comment on the allegations.
Spokesperson Luzuko Jacobs undertook to respond on Friday.

Afrikanerweerstandsbeweging leader Eugene Terre'Blanche was earlier
this month convicted on five counts of terrorism related to some of
the bombings carried out by Barnard and Abraham "Koper" Myburgh.
Myburgh is also serving a life sentence.

Kriel could not be reached at either of the numbers provided to
clarify when the letter was sent to the ICRC or how many "Boer
prisoners of war" he believed were in South African jails.

His organisation believes Barnard and others who opposed South
Africa's transition to democracy were entitled to prisoner of war
status. The ICRC normally intercedes on behalf of POWs captured and
held by warring states.

Kriel's organisation has in the past been associated with the South
African League of Former Police, Soldiers and Officials, and the Wit
Wolwe, led by pardoned mass-murderer Barend Strydom.

Kriel last November claimed his group was part of the Boeremag.
Twenty-two Boeremag members are currently on trial before the Pretoria
High Court for plotting a rightwing coup d'etat.

They face 42 charges ranging from murder and attempted murder to
treason, terrorism, sabotage, and arms and explosives violations. All
are being held at C-Max. - Sapa
Re: Boer POW group to complain to Red Cross [boodskap #87731 is 'n antwoord op boodskap #87726] Sa, 29 November 2003 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Nov 2003 18:49:49 +0200, Frikkie Potgieter
wrote:

> November 27 2003 at 06:54PM
>
>
>

bouwer, sien jy kans om 'n vraag te beantwoord
sonder teenvrae en omseiling? Indien wel,
Die moordenaar robert mc bride, het twee dae
gelede gesê dat hy oor niks wat in sy verlede
gebeur het skaam is nie.
Ondersteun jy sy stelling? Jou antwoord moet
onvoorwaardelik wees. Indien dit nie is nie,
is dit niks werd nie.

DD
Re: Boer POW group to complain to Red Cross [boodskap #87732 is 'n antwoord op boodskap #87731] Sa, 29 November 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" wrote

> bouwer, sien jy kans om 'n vraag te beantwoord
> sonder teenvrae en omseiling? Indien wel,
> Die moordenaar robert mc bride, het twee dae
> gelede gesê dat hy oor niks wat in sy verlede
> gebeur het skaam is nie.
> Ondersteun jy sy stelling? Jou antwoord moet
> onvoorwaardelik wees. Indien dit nie is nie,
> is dit niks werd nie.

Ek val nie vir jou soort redenasies nie.
Ek is baie seker dat jy nie verantwoor-
delikheid aanvaar vir al die moorde wat
in jou naam gepleeg is deur lede van
die apartheidsregering se sekuriteits-
polisie nie. Robert McBride was 'n
soldaat in die vryheidsoorlog wat gevoer
is in SA, om 'n diktatorskap omver te
gooi.

Gloudina
Re: Boer POW group to complain to Red Cross [boodskap #87734 is 'n antwoord op boodskap #87732] Sa, 29 November 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Nov 2003 19:10:42 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" wrote
>
>> bouwer, sien jy kans om 'n vraag te beantwoord
>> sonder teenvrae en omseiling? Indien wel,
>> Die moordenaar robert mc bride, het twee dae
>> gelede gesê dat hy oor niks wat in sy verlede
>> gebeur het skaam is nie.
>> Ondersteun jy sy stelling? Jou antwoord moet
>> onvoorwaardelik wees. Indien dit nie is nie,
>> is dit niks werd nie.
>
> Ek val nie vir jou soort redenasies nie.
> Ek is baie seker dat jy nie verantwoor-
> delikheid aanvaar vir al die moorde wat
> in jou naam gepleeg is deur lede van
> die apartheidsregering se sekuriteits-
> polisie nie. Robert McBride was 'n
> soldaat in die vryheidsoorlog wat gevoer
> is in SA, om 'n diktatorskap omver te
> gooi.
>
> gloudina
>

> robert mcbride was 'n
> soldaat in die vryheidsoorlog wat gevoer
> is in SA, om 'n diktatorskap omver te
> gooi.
>
> gloudina

Slegs die laaste sin van jou is genoeg.
Dit plaas jou in sy kategorie:-(((

Baas Dave
Re: Boer POW group to complain to Red Cross [boodskap #87737 is 'n antwoord op boodskap #87732] Sa, 29 November 2003 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
raaveve...  is tans af-lyn  raaveve...
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 29 Nov 2003 19:10:42 GMT, "@rogers.com"
Robert McBride was 'n
> soldaat in die vryheidsoorlog wat gevoer
> is in SA, om 'n diktatorskap omver te
> gooi.
>
> Gloudina
>
Dink weer oor jou stelling. Om onskuldige mense op te blaas
het niks met vryheid te doen nie.

DR
Re: Boer POW group to complain to Red Cross [boodskap #87739 is 'n antwoord op boodskap #87732] So, 30 November 2003 03:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou weet die familielede van die vermoordes waar om Mc Bride op te spoor.

"@rogers.com" wrote in message
news:Sa6yb.25756$ZmO.13807@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "DD" wrote
>
>> bouwer, sien jy kans om 'n vraag te beantwoord
>> sonder teenvrae en omseiling? Indien wel,
>> Die moordenaar robert mc bride, het twee dae
>> gelede gesê dat hy oor niks wat in sy verlede
>> gebeur het skaam is nie.
>> Ondersteun jy sy stelling? Jou antwoord moet
>> onvoorwaardelik wees. Indien dit nie is nie,
>> is dit niks werd nie.
>
> Ek val nie vir jou soort redenasies nie.
> Ek is baie seker dat jy nie verantwoor-
> delikheid aanvaar vir al die moorde wat
> in jou naam gepleeg is deur lede van
> die apartheidsregering se sekuriteits-
> polisie nie. Robert McBride was 'n
> soldaat in die vryheidsoorlog wat gevoer
> is in SA, om 'n diktatorskap omver te
> gooi.
>
> Gloudina
>
Re: Boer POW group to complain to Red Cross [boodskap #87745 is 'n antwoord op boodskap #87739] So, 30 November 2003 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Nou weet die familielede van die vermoordes waar om Mc Bride op te spoor.
>
>
>> "DD" wrote

>>> bouwer, sien jy kans om 'n vraag te beantwoord
>>> sonder teenvrae en omseiling? Indien wel,
>>> Die moordenaar robert mc bride, het twee dae
>>> gelede gesê dat hy oor niks wat in sy verlede
>>> gebeur het skaam is nie.
>>> Ondersteun jy sy stelling? Jou antwoord moet
>>> onvoorwaardelik wees. Indien dit nie is nie,
>>> is dit niks werd nie.

>> Ek val nie vir jou soort redenasies nie.
>> Ek is baie seker dat jy nie verantwoor-
>> delikheid aanvaar vir al die moorde wat
>> in jou naam gepleeg is deur lede van
>> die apartheidsregering se sekuriteits-
>> polisie nie. robert mcbride was 'n
>> soldaat in die vryheidsoorlog wat gevoer
>> is in SA, om 'n diktatorskap omver te
>> gooi.

>> gloudina


>

Ons praat nie van iemand in wie s'n naam
moorde gepleeg is nie, bouwer. Ons praat van
iemand wat onskuldige vrouens vermaar het,
met sy eie vuil pote, en volgens jou verskoning
daarvoor het omdat hy teen 'n diktatorskap geveg
het. Daarvolgens sou jy hom gehelp het as jy kon.
Hang sy foto in jou sitkamer?

DD
Re: Boer POW group to complain to Red Cross [boodskap #87766 is 'n antwoord op boodskap #87745] So, 30 November 2003 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" wrote

Ons praat van
> iemand wat onskuldige vrouens vermaar het,
> met sy eie vuil pote, en volgens jou verskoning
> daarvoor het omdat hy teen 'n diktatorskap geveg
> het.

Sal ek vir jou vertel van al die onskuldige
vrouens en kinders en skoolkinders wat
die "veiligheidspolisie" opgeblaas het met
jou toestemming.

Gloudina
Re: Boer POW group to complain to Red Cross [boodskap #87768 is 'n antwoord op boodskap #87766] So, 30 November 2003 17:27 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Nov 2003 16:05:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" wrote
>
> Ons praat van
>> iemand wat onskuldige vrouens vermaar het,
>> met sy eie vuil pote, en volgens jou verskoning
>> daarvoor het omdat hy teen 'n diktatorskap geveg
>> het.
>
> Sal ek vir jou vertel van al die onskuldige
> vrouens en kinders en skoolkinders wat
> die "veiligheidspolisie" opgeblaas het met
> jou toestemming.
>
> Gloudina
>

jy's uitgedaag
Vorige onderwerp: Vir Gloudina
Volgende onderwerp: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg -
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 08:13:45 MGT 2024