Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg -
Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87643] Do, 27 November 2003 18:56 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Polisie 'wys bebloede bejaarde weg'
25/11/2003 00:07 - (SA)

Polisie 'wys bebloede bejaarde weg'

Samaritane help man ná kaping in Boston na daghospitaal en huis toe

ZIEGFRIED EKRON

KAAPSTAD. - 'n Hoëvlak - ondersoek is begin nadat 'n bebloede
bejaarde man, met meswonde aan die kop, na bewering by 'n Kaapse
polisiekantoor weggewys is toe hy daar hulp gesoek het.

'n Polisiebeampte by die polisiekantoor in Mitchells Plain het na
bewering botweg geweier om die beseerde man te help toe twee
barmhartige Samaritane hom soontoe geneem het ná 'n bloedige
kapingsdrama. Hy is glo aangesê om die klagte elders in te dien.

Mnr. Jan Viviers (73) sterk tans in die N1 Stad-hospitaal aan nadat
hy Vrydag kort ná 20:00 in Boston, Bellville, gekaap en aangerand is.

"Ek het by die stopteken op die hoek van Derde Laan en Bostonstraat
stilgehou toe drie mans my oorval het. Een het my deur oopgepluk en
my om die nek gegryp. Hy het my na die agterste sitplek gesleep en op
my kop gaan sit sodat ek nie kan skreeu nie.

" 'n Ander een het ook agter ingeklim en my keel toegedruk. Die derde
een het die motor bestuur," het Viviers gesê.

Sy aanvallers het bykans agt uur lank met hom rondgery voordat hulle
hom drie keer met 'n mes in die kop en gesig gesteek en vir dood
langs die pad gelaat het.

Sy seun, mnr. André Viviers, het gister gesê 'n man en vrou het sy pa
in die vroeë oggendure opgelaai en na die Mitchells Plain-
polisiekantoor geneem. "Sy gesig was opgeswel en sy hemp deurweek met
bloed. Hy het selfs sy valstande in die aanval verloor. Enigeen kon
sien hy het dringend hulp nodig.

"Die polisiebeampte wat by Mitchells Plain aan diens was, het gesê hy
moet Bellville toe gaan omdat die kaping daar gebeur het.

"As dit die soort diens is wat 'n bejaarde man by dié polisiekantoor
kry, dan voel ek jammer vir die inwoners van Mitchells Plain.

"Die mense wat my pa langs die pad opgelaai het, het hom toe eers na
die Mitchells Plain-daghospitaal geneem en daarna by sy huis in
Welgemoed gaan aflaai."

Volgens hom het lede van die Bellville-polisiekantoor sy pa kort
daarna verwittig dat sy motor in Belhar gevind is.

Hulle was toe nog onbewus van die kaping.

Viviers het die saak by die Onafhanklike Klagtedirektoraat aangemeld
wat nou ondersoek instel.

Kapt. André Traut, polisiewoordvoerder vir die Wes-Metropool, het
gister gesê dit is nie die polisie se beleid om mense weg te wys nie.

"Die areakommissaris het dadelik 'n senior offisier aangestel om die
voorval te ondersoek. Dié soort behandeling sal nie geduld word nie.

"Die polisiebeampte behoort die verklaring af te neem en te sorg dat
die klaer al die nodige behandeling kry. Hy moet dan self die saak
deur polisiekanale na 'n ander kantoor vewys," het Traut gesê.

Viviers het gesê hy wil graag die mense bedank wat sy pa gehelp het,
maar weet nie waar om hulle te bereik nie.
zek...@dieburger.com

***Na verskeie oproepe na joernaliste, is bevestig dat die polisieman
wat die blanke bejaarde weggewys het, swart was***
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87645 is 'n antwoord op boodskap #87643] Do, 27 November 2003 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hoekom jy skry nie 'polisieman wys erg bebloede bejaarde weg' nie?

C.

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:p92csvcq50jduat6sk21cl4n5rpm8miak2@4ax.com...
> Polisie 'wys bebloede bejaarde weg'
> 25/11/2003 00:07 - (SA)
>
> Polisie 'wys bebloede bejaarde weg'
>
> Samaritane help man ná kaping in Boston na daghospitaal en huis toe
>
> ZIEGFRIED EKRON
>
> KAAPSTAD. - 'n Ho�vlak - ondersoek is begin nadat 'n bebloede
> bejaarde man, met meswonde aan die kop, na bewering by 'n Kaapse
> polisiekantoor weggewys is toe hy daar hulp gesoek het.
>
> 'n Polisiebeampte by die polisiekantoor in Mitchells Plain het na
> bewering botweg geweier om die beseerde man te help toe twee
> barmhartige Samaritane hom soontoe geneem het ná 'n bloedige
> kapingsdrama. Hy is glo aangesê om die klagte elders in te dien.
>
> Mnr. Jan Viviers (73) sterk tans in die N1 Stad-hospitaal aan nadat
> hy Vrydag kort ná 20:00 in Boston, Bellville, gekaap en aangerand is.
>
> "Ek het by die stopteken op die hoek van Derde Laan en Bostonstraat
> stilgehou toe drie mans my oorval het. Een het my deur oopgepluk en
> my om die nek gegryp. Hy het my na die agterste sitplek gesleep en op
> my kop gaan sit sodat ek nie kan skreeu nie.
>
> " 'n Ander een het ook agter ingeklim en my keel toegedruk. Die derde
> een het die motor bestuur," het Viviers gesê.
>
> Sy aanvallers het bykans agt uur lank met hom rondgery voordat hulle
> hom drie keer met 'n mes in die kop en gesig gesteek en vir dood
> langs die pad gelaat het.
>
> Sy seun, mnr. André Viviers, het gister gesê 'n man en vrou het sy pa
> in die vroeë oggendure opgelaai en na die Mitchells Plain-
> polisiekantoor geneem. "Sy gesig was opgeswel en sy hemp deurweek met
> bloed. Hy het selfs sy valstande in die aanval verloor. Enigeen kon
> sien hy het dringend hulp nodig.
>
> "Die polisiebeampte wat by Mitchells Plain aan diens was, het gesê hy
> moet Bellville toe gaan omdat die kaping daar gebeur het.
>
> "As dit die soort diens is wat 'n bejaarde man by dié polisiekantoor
> kry, dan voel ek jammer vir die inwoners van Mitchells Plain.
>
> "Die mense wat my pa langs die pad opgelaai het, het hom toe eers na
> die Mitchells Plain-daghospitaal geneem en daarna by sy huis in
> Welgemoed gaan aflaai."
>
> Volgens hom het lede van die Bellville-polisiekantoor sy pa kort
> daarna verwittig dat sy motor in Belhar gevind is.
>
> Hulle was toe nog onbewus van die kaping.
>
> Viviers het die saak by die Onafhanklike Klagtedirektoraat aangemeld
> wat nou ondersoek instel.
>
> Kapt. André Traut, polisiewoordvoerder vir die Wes-Metropool, het
> gister gesê dit is nie die polisie se beleid om mense weg te wys nie.
>
> "Die areakommissaris het dadelik 'n senior offisier aangestel om die
> voorval te ondersoek. Dié soort behandeling sal nie geduld word nie.
>
> "Die polisiebeampte behoort die verklaring af te neem en te sorg dat
> die klaer al die nodige behandeling kry. Hy moet dan self die saak
> deur polisiekanale na 'n ander kantoor vewys," het Traut gesê.
>
> Viviers het gesê hy wil graag die mense bedank wat sy pa gehelp het,
> maar weet nie waar om hulle te bereik nie.
> zek...@dieburger.com
>
>
>
> ***Na verskeie oproepe na joernaliste, is bevestig dat die polisieman
> wat die blanke bejaarde weggewys het, swart was***
>
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87650 is 'n antwoord op boodskap #87645] Do, 27 November 2003 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Nov 2003 20:13:07 +0100, "Corné"
wrote:

> Hoekom jy skry nie 'polisieman wys erg bebloede bejaarde weg' nie?
>
> C.

Jy is te stupid om te besef waaroor hierdie dinge gaan, Corné.
Gaan lees comics of so iets.

DD
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87678 is 'n antwoord op boodskap #87650] Vr, 28 November 2003 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:v6ocsv4vuodon3luejbu9np70c7pfulg8j@4ax.com...
> On Thu, 27 Nov 2003 20:13:07 +0100, "Corné"
> wrote:
>
>> Hoekom jy skry nie 'polisieman wys erg bebloede bejaarde weg' nie?
>>
>> C.
>
>
> Jy is te stupid om te besef waaroor hierdie dinge gaan, Corné.
> Gaan lees comics of so iets.
>
> DD
>
>

Is dit so? As het om n wit polisieman ging had Frikkie dan ook geskryf 'wit
polisieman wys erg bebloed bejaarde weg' denk jy?
Leg my maar uit waarom ek te stupid ben om te besef wat hierdie saak is?

C.
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87708 is 'n antwoord op boodskap #87678] Vr, 28 November 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Nov 2003 10:23:44 +0100, "Corné"
wrote:

>
> "DD" schreef in bericht
> news:v6ocsv4vuodon3luejbu9np70c7pfulg8j@4ax.com...
>> On Thu, 27 Nov 2003 20:13:07 +0100, "Corné"
>> wrote:

>>> Hoekom jy skry nie 'polisieman wys erg bebloede bejaarde weg' nie?
>>>
>>> C.


>> Jy is te stupid om te besef waaroor hierdie dinge gaan, Corné.
>> Gaan lees comics of so iets.

>> DD


>
> Is dit so? As het om n wit polisieman ging had Frikkie dan ook geskryf 'wit
> polisieman wys erg bebloed bejaarde weg' denk jy?
> Leg my maar uit waarom ek te stupid ben om te besef wat hierdie saak is?
>
> C.
>
Is jy een kaffer of een kafferliefhebber?
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87710 is 'n antwoord op boodskap #87708] Vr, 28 November 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Nov 2003 19:07:51 GMT, Paul de Dilbeek wrote:

> On Fri, 28 Nov 2003 10:23:44 +0100, "Corné"
> wrote:
>


>> Is dit so? As het om n wit polisieman ging had Frikkie dan ook geskryf 'wit
>> polisieman wys erg bebloed bejaarde weg' denk jy?
>> Leg my maar uit waarom ek te stupid ben om te besef wat hierdie saak is?

>> C.

Omdat hierdie dinge oor ras gaan, Corné. Nie oor 'n polisieman wat 'n
beseerde weggewys het nie, maar oor 'n swart polisieman wat 'n
beseerde weggewys het, omdat hy blank is.

Vanoggend was ek in die lokale munisipale kantore nà 'n bejaarde
staatspensioenaris gekla het omdat die meterlesers haar watermeter
verkeerd lees, en sy dan met haar karige pensioen onnodig hoë
tariewe moet betaal. Eers het sy geskakel en die regte lesing
verskaf. Aan 'n swarte. Sy kla toe teenoor my ook daaroor.

Toe ek daar kom, het die swarte haar tariewe, met dit waarmee
hy dit moes verminder, verhoog. Omdat hy nie weet hoe om met
'n rekenaar te werk nie. 'n Blanke senior vrou moes hom
vanoggend in my teenwoordigheid leer hoe om dit te doen.

Ek het vir hom gesê dat hy nie eens met 'n 'calculator' kan
werk nie. Wat maak hy by 'n rekenaar. (Hy sou nie weet wat
die woord 'sakrekenmasjien' beteken nie.)

DD
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87727 is 'n antwoord op boodskap #87710] Sa, 29 November 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Omdat hierdie dinge oor ras gaan, Corné. Nie oor 'n polisieman wat 'n
beseerde weggewys het nie, maar oor 'n swart polisieman wat 'n
beseerde weggewys het, omdat hy blank is.

Hoekom jy denk dat die polisieman 'n beseerde het weggewys omdat hy blank
is? Enkel omdat hy 'n swart polisieman is?
Jy veronderstel dat hy dat gedaan het enkel en alleen omdat hy 'n swart
polisieman is?

C.
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87728 is 'n antwoord op boodskap #87708] Sa, 29 November 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:d67fsvc12ikhd5av7e4sb4tiij3becqeh0@4ax.com...
> On Fri, 28 Nov 2003 10:23:44 +0100, "Corné"
> wrote:

>> C.
>>
> Is jy een kaffer of een kafferliefhebber?

Nee Paul, ik ben een blanke rassist uit het achterlijke België, en stem op
het Vlaams Blok. Het liefst ga ik jagen in Thabazimbi met mijn blanke
vrienden, die allen lid zijn van de AWB. In de Waterbergen zijn ze wel wat
ouderwetser... net als Frikkie. Daar wordt de gedachte aan de 3e republiek,
de Bittereinders, De Boeremag en een blanke vrijstaat levendig gehouden.

Tot siens!
C.
(Die een beter plekje in het (s)Lowveld heeft gevonden: Olifants West Game
Reserve! Beter dan in België met al die Marrokkanen).
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87730 is 'n antwoord op boodskap #87728] Sa, 29 November 2003 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Nov 2003 19:18:37 +0100, "Corné"
wrote:

>
>
> Nee Paul, ik ben een blanke rassist uit het achterlijke België,

> C.
> (Die een beter plekje in het (s)Lowveld heeft gevonden: Olifants West Game
> Reserve! Beter dan in België met al die Marrokkanen).
>

Paul...? Hierdie Corné ou is eintlik bietjie onleesbaar
(onverklaarbaar), is hy nie?

DD
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87769 is 'n antwoord op boodskap #87730] So, 30 November 2003 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Nov 2003 20:49:59 +0200, DD wrote:

> On Sat, 29 Nov 2003 19:18:37 +0100, "Corné"
> wrote:
>
>


>> Nee Paul, ik ben een blanke rassist uit het achterlijke België,
>
>> C.
>> (Die een beter plekje in het (s)Lowveld heeft gevonden: Olifants West Game
>> Reserve! Beter dan in België met al die Marrokkanen).

>
> Paul...? Hierdie Corné ou is eintlik bietjie onleesbaar
> (onverklaarbaar), is hy nie?
>
> DD
>
Halo,
Corne stem op Vlaams Blok(schryf hy)dit is een regse Vlaamse party wat
elke verkiesing sterker word
Corne seg ook dat hy gaan jag met wit mense wat behoor tot die
boeremag enz enz...
Dit bedoel hy almal op my en beskuldig my van rassies,syn probleem
natuurlik.Ek weet dat die woord neger of kaffer nie politiek korek is
nie,maat witte is dan wel korekt?

Paul die sebrakiller van Thabazimbi
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87770 is 'n antwoord op boodskap #87710] So, 30 November 2003 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek he ong. hetselfde meegemaak op die lughawe Jan Smuts waar een
swarte aan die inchekbalieons nie kon vind nie op syn rekenaar en ek
hom moest wys hoe dit gaan;die man was nie dankbaar en selfs arrogant.

On Fri, 28 Nov 2003 22:38:02 +0200, DD wrote:

> On Fri, 28 Nov 2003 19:07:51 GMT, Paul de Dilbeek
> wrote:
>
>> On Fri, 28 Nov 2003 10:23:44 +0100, "Corné"
>> wrote:

>
>
>>> Is dit so? As het om n wit polisieman ging had Frikkie dan ook geskryf 'wit
>>> polisieman wys erg bebloed bejaarde weg' denk jy?
>>> Leg my maar uit waarom ek te stupid ben om te besef wat hierdie saak is?
>
>>> C.
>
>
> Omdat hierdie dinge oor ras gaan, Corné. Nie oor 'n polisieman wat 'n
> beseerde weggewys het nie, maar oor 'n swart polisieman wat 'n
> beseerde weggewys het, omdat hy blank is.
>
> Vanoggend was ek in die lokale munisipale kantore nà 'n bejaarde
> staatspensioenaris gekla het omdat die meterlesers haar watermeter
> verkeerd lees, en sy dan met haar karige pensioen onnodig hoë
> tariewe moet betaal. Eers het sy geskakel en die regte lesing
> verskaf. Aan 'n swarte. Sy kla toe teenoor my ook daaroor.
>
> Toe ek daar kom, het die swarte haar tariewe, met dit waarmee
> hy dit moes verminder, verhoog. Omdat hy nie weet hoe om met
> 'n rekenaar te werk nie. 'n Blanke senior vrou moes hom
> vanoggend in my teenwoordigheid leer hoe om dit te doen.
>
> Ek het vir hom gesê dat hy nie eens met 'n 'calculator' kan
> werk nie. Wat maak hy by 'n rekenaar. (Hy sou nie weet wat
> die woord 'sakrekenmasjien' beteken nie.)
>
> DD
>
Re: Swart polisieman wys erg bebloede bejaarde weg - [boodskap #87774 is 'n antwoord op boodskap #87770] So, 30 November 2003 19:42 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Nov 2003 17:52:15 GMT, Paul de Dilbeek wrote:

>
> Ek he ong. hetselfde meegemaak op die lughawe Jan Smuts waar een
> swarte aan die inchekbalieons nie kon vind nie op syn rekenaar en ek
> hom moest wys hoe dit gaan;die man was nie dankbaar en selfs arrogant.
>

Snaaks genoeg, ek was vriendelik genoeg om gratis en verniet aan hom
die inligting te verskaf, dat hy nie eens met 'n calculator kan werk
nie, en hy het dit ook nie waardeer nie.

DD
Vorige onderwerp: Boer POW group to complain to Red Cross
Volgende onderwerp: Re: No death penalty, says Zuma 13 Nov 2003
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 06:39:31 MGT 2024